English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 535
Total Views: 82 271 505
topics: 8
replies: 107
views: 2 488
In this section we share and discuss visiting multiple resorts and let fellow campers know about your tour that you and your family have enjoyed.

Namibia Desember 2020

replies: 5
views: 245
09 Jul 2019 @ 09:49:21 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5592
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Die familie wil Alte Brucke toe gaan, ons sal 3 pad karavane wees wat seker saam sal ry.

Campervan "Edge" kan jy my dalk help ?

Ons is van Pretoria en ek dink ons moet eerder in die Suide in gaan want ek verstaan nou-se-dae is die Noorde nie meer so nice nie.  jy kan dit hier plaas of e-pos na my forum naam @ TelkomSA.net

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 16:03:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5592
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het op my ou draad afgekom met baie inligting.

WilSur se Namib Toer

en ook pwven se draad 

Namibia Toer Maart 2016

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 19:00:53 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Willem ons het in 2016 die Suide van Namibië getoer sonder woonwa omdat tyd beperk was. Van Durban na Kgalagadi, Augrabies Valle, Ais Ais, Rigtersveld en in by Sendelingsdrift, Aus,,Luderitz, Solitaire, Walvisbaai, Swakopmund, Hentiesbaai en terug na Windhoek.I   

Daar is 'n draad.  "Jan se Namibië toer" 

April volgende jaar gaan ons kamp in Namibië en beplanning is goed op dreef.  Wil meer tyd rondom Sesriem, Solitaire spandeer en dan op na die Noorde. 

Sal ook hier dophou. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 07:29:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5592
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek las al die drade met inligting hier vir later se beplanning.

Jan se Namibië toer

Dankie Jan

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 13:20:06 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Willem you have mail.

I have forwarded to you what Edge sent me.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 15:35:11 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Hallo Willem (WilSur),

Nou net terrug vanaf, Moz, Malawi, Zambia en Botswana, so jou boodskap nou eers gekry.

Ek sal jou stuur wat ek vir Koos Mol opgetrek het.

Lees ook sy draad wat hy blykbaar op sy nuwe forum geplaas het, van sy Trip wat hy gedoen het (hulle was twee pad karavane).

Daar is baie om daar te doen, maar daar is ook baie meer gemoodsrus indien jy 'n 4X4 voertuig het om daar rond te ry, om al die wegsteek plekkiers te kan besoek.

Die wat saam ry kan help met 4X4 indien jy self nie een ry nie. Neem net stewige tou saam indien jy iewers uitgevang word. Parkeer die wa en ry baie rond.

My epos adres is op die nuwer Namibia se draad vir September vir Frans.

Desember is die kus gedeeltes baie vol, so indien julle beplan om daar oor Desember te wees sal ek aanraai julle sit die besprekings vroegtuidig in.

Indien julle enige vrae het, vra net, ek sal so eerlik as moontlik antwoord. Laat net weet wat se voertuie julle ry, dan kan ek met meer vertroue vir julle paaie en kamp plekke aandui.

Groete,

Edge.

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required