English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 155
Total Views: 82 384 671
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 102
Jokes and everything else that makes you laugh

NUWEJAARS VOORNEME 2017

replies: 14
views: 3002
09 Dec 2016 @ 07:56:43 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek gaan ophou drink............sal net drink as ek n bier oopmaak

Ek gaan ophou rook............beslis n moet, sal maar eers weer oorgaan pyp toe

Ek gaan ophou vloek.........okay ek vloek nie sommer nie, net 683 keer per dag vir onnosele mense

Ek gaan stadiger met die Hilux ry..........want my baas check my spoed op tracking device

Ek gaan meer baklei...........oor die 50 jaar n rustige mens gewees

Ek gaan die politiek betree..............wil ook vir n slag geld maak

Ek gaan minder kamp............hopeloos te veel gedoen die jaar.....ek is uitgeput van rustig wees

Ek gaan see toe gaan................die see wil nie lImpopo toe kom nie

Ek gaan weer Oupa word .................April/Mei se kant!!!!!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 08:54:02 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Baie geluk.
Dis die beste manier om kinders groot te maak,
Wanneer jy oupa is.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 09:34:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan maar bly soos ek is, netnou word daar van my geskinder.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 10:47:02 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek is te oud om te verander gaan maar nog vetter word en meer kamplaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 12:39:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gaan werk aan my 2de miljoen....die 1ste miljoen het nie uitgewerk nie😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 15:21:19 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Oscar Wilde het gesê:  "Nuwejaarsvoornemens is soos tjeks wat jy uitmaak teen 'n bankrekening wat nie bestaan nie".

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 16:01:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nogal slim Freda. Maar ek gaan ook Junie weer oupa word, Nathangaan n sussie of boetie kry.
As ons hom vra se hy .. mommy is going to have a baby sister for me.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 16:07:52 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Grumpy, ek kan jou wed dat slegs een voorneme wat gaan realiseer, dit is die laaste een, Oupa-skap.

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 19:19:13 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Wil meer kamp en minder my meter innie rooi jaag
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 21:10:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek het net een.................................. kamp soveel as moontlik!!!!!!!!!!!!!!
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2016 @ 16:26:06 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Stem Leon, ons kamp te min.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2016 @ 22:34:35 pm
Anonymous
1) Ek gaan my moerigheid los.
2) Ek gaan deelsaam wees, "Selfs teenoor kar wagte"
3) Natuurlik weereens verder studeer, soos gewoolik.
4) Die moerige DK sal ek bly.
5) Baie meer kamp om ń onmoerige te wees.
5) Bly sal ek bly soos ek is, maar heng, hard probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2016 @ 22:38:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
1) Ek gaan my moerigheid los.
2) Ek gaan deelsaam wees, "Selfs teenoor kar wagte"
3) Natuurlik weereens verder studeer, soos gewoolik.
4) Die moerige DK sal ek bly.
5) Baie meer kamp om ń onmoerige te wees.
5) Bly sal ek bly soos ek is, maar heng, hard probeer.

Het jy toe vir jou al n ander wa gekoop, of soek jy nog?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2016 @ 11:00:29 am
Anonymous

Het jy toe vir jou al n ander wa gekoop, of soek jy nog?
Nee Geert. Het al baie goeie offers gekry buiten ń belagliglike R15k van iemand wat gedink het hy gaan n bargain koop. Huidiglik is daar iets in die pyplyn Fenruarie waarmee ons Maart Weesgerus toe gaan met ons lang verlof.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2016 @ 11:48:20 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ek is te oud om te verander gaan maar nog vetter word en meer kamplaughing


Al die tekens van baie lekker lewe.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required