English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 743
Total Views: 83 280 113
topics: 803
replies: 12 874
views: 4 965 208
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

NISSAN X-Trail 2.5 Petrol en Gysey Royale

replies: 1
views: 9900
22 Nov 2010 @ 12:54:17 pm
Pierre
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 30 Oct 2010
Ek sleep my 1180kg Gyrsey Royale met my 2005 NISSAN X-Trail 2.5l petrol 4x4 en ek is baie tefrede met die sleep kombinasie. My brandstof verbruik die afgelope naweek van Warmbad na Klein Paradys (Brits) en terug was 6.5km/l en ek het tussen 100 en 110km/h heelpad gesleep.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2010 @ 07:07:38 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Ek het so drie jaar gelede ook na die X-Trail gekyk en die Mazda/Ford 2.5TD het toe n Ford gekoop. Ek kry so tussen 7 en 8km p/l as ek sleep en my spoed ook tussen 100 en 110. Sleep tans n Gypsey wat ook in daardie gewigs klas is. ek wil juis nou weer die diesel verbruik toets nadat ek n nuwe diesel pomp op gesit het. My lorrie is nou nie n JET nie maar sleep baie lekker vir my en ek kom ook by dieselfde kamp plek as die ou wat by my verby sleep en glad nie veilligheid in ag neem nie. Het die naweek solo Bloem toe gery met die terrugkom was daar reen oppad het op een plek n plas water geslaan en weereens besef wat die gevolg daarvan kan wees. Kamp Groete Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za