English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 122
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 139
Talk about the current road conditions throughout the country

NELSPRUIT NA BALLITO

replies: 4
views: 5189
21 Apr 2016 @ 17:57:49 pm
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 19 years
Goeie dag, mede kampeerders......
Het enige iemand inligting ivm.. toestand van pad Piet Retief na Pongola.....
Om snags op die paaie te wees is nie n opsie. Ons ry vanaf Nelspruit na Piet Retief... oornag en ry dan verder die volgende oggend. Dit is merkwaardig hoe min mense snags sleep.. Die uitsondering op die rŽel geld natuurlik.
Is daar mede karavaan eienaars wat wel verkies om in die aand te ry?

Thx I
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2016 @ 19:47:04 pm
Jopie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 28 Mar 2015
Experience: 54 years
Naand se,
Die Piet Retief - Pongola oor Richardsbaai paaie is mooi - oorgenoeg vragmotors - amper teveel. Passop vir beeste - donkies en boerbokke voor Pongola tot omtrent by Hluhluwe.
Spoedlokvalle tussen Mkhuze tot anderkant Kwambonambi - goeie plan om die regte spoed daar te ry - gewaarborg jy gaan hulle kry veral net anderkant Mkhuze - goeie 5km 80 km beperking. By Mtubathuba is daar padwerke asook by Tesa kruising - wees maar versigtig nogal ernstig daar.
Anders is daar nie fout nie - ry mooi en geniet julle tydjie by Balito.
Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 06:47:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Naand se,
Die Piet Retief - Pongola oor Richardsbaai paaie is mooi - oorgenoeg vragmotors - amper teveel. Passop vir beeste - donkies en boerbokke voor Pongola tot omtrent by Hluhluwe.
Spoedlokvalle tussen Mkhuze tot anderkant Kwambonambi - goeie plan om die regte spoed daar te ry - gewaarborg jy gaan hulle kry veral net anderkant Mkhuze - goeie 5km 80 km beperking. By Mtubathuba is daar padwerke asook by Tesa kruising - wees maar versigtig nogal ernstig daar.
Anders is daar nie fout nie - ry mooi en geniet julle tydjie by Balito.
Groete.


Slaap eerder in die nag en ry in die dag, die Sundowner op Piet Retief is op geknap, mooi en skoon, veilig, staan daar oor.

Eet ontbyt by die Sunrise, hy is ook in die kamp.





As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 19:50:54 pm
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 19 years
Dankie, Jin en Jopie. Dit was nou wragies staatmaker advies en inligting. Gaan defnitief jul aanbevelings getrou volg. Het Sundowner geskakel. Gaan beslis daar oornag. Gaan hou by die spoedgrense ...
Thx I
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 20:16:20 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dis lekke om in die nag te sleep maar die sekondere paaie is van goed tot baie sleg so innie aand sleep is n wag stuk highways yes
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required