English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 796
Total Replies: 239 818
Total Views: 82 811 256
topics: 4 448
replies: 30 224
views: 17 404 635
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

NB Kampplek

replies: 7
views: 220
06 Nov 2019 @ 08:11:54 am
JCEls
New Member
48% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 06 Nov 2019

More. 

Weet iemand dalk van n kamp plek wat geleë is langs die Vaaldam. Wat 30 mense op een slag kan akkomodeur. Ons is n klomp (studente en werkendes) Vriende en ons Vrouens wat oor nuwe jaar wil gaan kamp. Ons verwag letterlik die minimum badkamers vir die Dames, 'n Jeti en so paar koeltebome. Enige hulp sal waardeur word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 17:59:35 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 978
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Het die mans nie badkamers nodig nie....net ‘n boom...😁😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
06 Nov 2019 @ 19:42:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het die mans nie badkamers nodig nie....net ‘n boom...😁😁

Hulle stort saam die girls......lol.

En jy drink Brandewyn onder n boom........

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 20:40:15 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 93
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Ek glo die meeste kampers sou wat wou gee om langs julle te kamp op die spesiale aand! Laat weet waar jy plek kry!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 20:42:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy naby Rustenburg plek gesoek het, sou ek Omaramba voorgestel het by Rustenburg dam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 21:09:48 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Best is , have a look on caravanparks.com or Google fishing spots on Vaal dam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:07:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal ook Buffelspoort dam voorstel.  Dis naby ATKV Buffelspoort.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:43:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

More. 

Weet iemand dalk van n kamp plek wat geleë is langs die Vaaldam. Wat 30 mense op een slag kan akkomodeur. Ons is n klomp (studente en werkendes) Vriende en ons Vrouens wat oor nuwe jaar wil gaan kamp. Ons verwag letterlik die minimum badkamers vir die Dames, 'n Jeti en so paar koeltebome. Enige hulp sal waardeur word.

Is die ou nog op die forum.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required