English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 952
Total Views: 82 693 812
topics: 4 437
replies: 30 060
views: 17 391 067
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 456
replies: 320
views: 17 258 807
Natal Spa Hot Springs and Leisure Resort
KwaZulu-Natal, Paulpietersburg
5
Total Ratings: 5
4   
1
Rated: 04 Jun 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

NATAL SPA

replies: 2
views: 3524
11 Sep 2007 @ 12:55:19 pm
Lynette
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 05 Sep 2007
Hi Julle Ons gaan Desember Natal Spa toe (Goodersons) naby Paulpietersburg. Kan iemand my bietjie laat weet wat daar was meer oor die oord, bv netheid, winkels naby, ens? Dankie. Lynette
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2012 @ 19:06:50 pm
Scott
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 03 May 2012

Ons gaan hierdie Desember Natal Spa toe! Hoe was jou ondervinding gewees??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2012 @ 09:30:17 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Lynette,

Dis goed jy vra. Ek stel voor jy kontak hulle ook vir die grootte van die staan plek.

Ek is lid van The Holiday Club en het gesien hulle het nou ook twee oorde vir "kampeerders". Toe ek hulle bel om te hoor waar, was een Natal Spa en hulle het my gesê die staanplekke is minimum 5m by 5m - as jy dan een van die grootte kry, is dit te klein vir 'n karavaan, tent (of Rally) en 'n kar.

Ek was wel jare terug daar en die plek was toe gegroei en stil - ek glo dit is nou beter anders was The Holiday Club nie daar betrokke nie-hulle plekke is as 'n rëel baie goed!

Groete

 

DR DRAKE GP that's not a Doctor nor GP.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required