English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 550 221
topics: 10 944
replies: 127 792
views: 38 962 755
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

NAT HOUT: HELP ASB!!!

replies: 33
views: 7268
10 Aug 2016 @ 18:51:15 pm
fransm
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Aug 2014
Experience: 26 years
Naand mense. Ek soek dringend raad. Ons is nou vir 2weke in die Wildtuin, waarvan die hoogtepunt elke jaar saans se vuurtjie is. Koop ek toe 30 sakkies rooibos/hardekool hout op Phalaborwa.TRAGEDIE!! Die hout is waternat! Ek is al halfpad deur my blits en dit is ook al vlam wat ons sien. Het iemand dalk raad ASB!!! Dankie en lekker aand vir julle.😦
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 19:30:18 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Kry planke of droë hout en maak hitte onder die nat hout. Dit sal dan brand en heerlike kole maak vir braai.
Hoop julle kom reg.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 19:35:39 pm
Cowen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 30 Mar 2010
Experience: 47 years
Hi Francois, you can buy the firestick - it is a pipe which has holes in it, with a hose and gas fitting which screws into any gas bottle. open the gas, fire it up and stick it into your pile of firewood. It dries out the wood and gets it going in no time at all. You can buy it at most hardware stores - Game, builders express, Burmeisters, seen them at Shoprite, Checkers, etc. Works brilliant. Not sure if there are any hardware stores close to where you are at present. I don't know the area up your way.
Cowen.
Looking on the bright side of life will never cause eye strain.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 06:27:46 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Hi Francois, you can buy the firestick - it is a pipe which has holes in it, with a hose and gas fitting which screws into any gas bottle. open the gas, fire it up and stick it into your pile of firewood. It dries out the wood and gets it going in no time at all. You can buy it at most hardware stores - Game, builders express, Burmeisters, seen them at Shoprite, Checkers, etc. Works brilliant. Not sure if there are any hardware stores close to where you are at present. I don't know the area up your way.

What he said.

If you have a chordless screwdriver & a bit o metal pipe you can make one....

Lekker holiday project.....

Just fold the end over and moer flat, then drill some 2 - 4mm holes in near the folded end. Note the rubber hose is well back from the holes....

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 07:30:59 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Ek koop gereeld hout in grootmaat en los dit om uit te droog.

Terwyl jy wag om droog te word, gebruik maar Brikette of houts kool

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 08:33:29 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Stem, die enigste raad vir nat hout brand is `n "fire stick".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 09:56:58 am
Jakes
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 30 May 2016
Experience: 25 years
Stem saam oor die "fire stick", maar as jy nie een daar kan kry nie - maak n blikkie (hoe groter hoe beter) vol sand en gooi diesel in. (net nie petrol nie!). Sal langer brand en goedkoper wees as die blitz.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 10:36:37 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 543
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

jy kan ook probeer: droee gebruikte teesakkie gedoop in parafien of kort gesnyde, so 6" lengte kers wat mildelik met toiletpapier toegedraai is en dan steek jy die lont van kers aan. die kerswas smelt met papier en brand dan baie langer as normale blits. sit dun gekapte hout om kers om meer hitte onder nat hout te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 11:36:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gaan gee daai hout terug vir daai handelaar en koop elders....mens wil mos nie sukkel op vakansie nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 15:04:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

What he said.

If you have a chordless screwdriver & a bit o metal pipe you can make one....

Lekker holiday project.....

Just fold the end over and moer flat, then drill some 2 - 4mm holes in near the folded end. Note the rubber hose is well back from the holes....

 

 

Just take note that there is a small jet at the rubberhose end of the pipe to enable you to regulate the gas flow properly.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 15:45:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5662
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Leon

Myne het nie so iets nie en werk goed.  Het in die begin sommer 'n koper pyp voor aan die rubber pyp ingedruk en net so gebruik.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 06:29:46 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 813
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years
ek gooi partykeer stukkies kers bo op die hout en soos dit smelt en afloop slaan dit aan die brand.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 07:32:46 am
fransm
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Aug 2014
Experience: 26 years
Môre almal. Dit is wat hierdie forum so lekker maak. Baie dankie vir almal se raad, nou't ek weer baie geleer. Die fire stick gaan ek beslis aanskaf as ek weer by die huis is. Intussen gaan ek die sand/diesel en kers/toiletpapier beproef. Sal julle op hoogte hou van die suksesse! Sal aan julle dink vanaand om my GROOT vuur!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 11:44:20 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Blacwattel wat droog is sal daai hout lekker aan die brand kry
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 14:24:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
Naand mense. Ek soek dringend raad. Ons is nou vir 2weke in die Wildtuin, waarvan die hoogtepunt elke jaar saans se vuurtjie is. Koop ek toe 30 sakkies rooibos/hardekool hout op Phalaborwa.TRAGEDIE!! Die hout is waternat! Ek is al halfpad deur my blits en dit is ook al vlam wat ons sien. Het iemand dalk raad ASB!!! Dankie en lekker aand vir julle.😦


Waar is julle in die wildtuin, ek het ook 15 sakke op Pahlaborwa gekoop en dit brand.

Kom haal my ek sien hoe jy sukkel, is by Onder Sabie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 13:22:50 pm
fransm
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Aug 2014
Experience: 26 years
Hi Chuck. Van môre af op Punda. Ek het by Spar op Phala gekoop. Die ouens langs die pad was nogal R3 per sak goedkoper.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 13:49:59 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Is daar hout te koop in KNP en hoe is die hout? of is dit beter om buite te koop.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 14:37:02 pm
fransm
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Aug 2014
Experience: 26 years
Glo my. As my kan, koop buite!! Op Satara R37 vir 'n sakkie sekelbos betaal!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 14:41:51 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Glo my. As my kan, koop buite!! Op Satara R37 vir 'n sakkie sekelbos betaal!!

Dankie vir die inligting, ja dis baie duur. Sal maar swarthaak saamry dan week ek dis lekker braai hout en dis droog.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 14:52:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon

Myne het nie so iets nie en werk goed.  Het in die begin sommer 'n koper pyp voor aan die rubber pyp ingedruk en net so gebruik.

Het jy homself gemaak of gekoop Willem?

Ek stem hy kan werk sonder die jet, maar hoe veilig is dit?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 17:14:45 pm
fransm
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Aug 2014
Experience: 26 years
Baie dankie vir al die raad. Ek gaan nou eers afstaan en afskakel vir 2weke. Geniet!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2016 @ 12:10:53 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 27 years
gaspyp is goed, as jy nie een het nie hou jou eierhouers en koerante , pak jou hout in n voortrekkervuurtjie vierkant ,druk die eierhouers en koerante in die middel en sit die halwe kers bo-op, waarborg jou dit werk elke keer, jy sien net sop spat!
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2016 @ 20:18:37 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
Pak nat hout op 'n hopie waar dit heeldag in die son is. Gooi elke oggend lekker nat met water. Julle sal verbaas wees hoe gou die hout droog word. Lekker vuur maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2016 @ 21:53:53 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 47 years
Het in 2014 dieselfde harde hout mix wat binne Kruger vir R30 verkoop word, vir R12 by Mica gekry in Phalaborwa. Nat hout is maar probleem, as jy dalk waaier ingepak het, blaas hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 09:46:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Neem maar hout saam wildtuin toe, al wat daar goedkoop is, is jou eie wat jy saam geneem het. Of gaan koop by die naaste dorp, Phalaborwa of Komatie.

Hout kos nou R37 n sakkie.

Bier R15 vir een R90 vir 6.

R22 vir melk.

R22 vir n liter coke.

Ry uit dorp toe dan sien jy nog wild ook, jy gaan tog rondry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 10:51:01 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Pak nat hout op 'n hopie waar dit heeldag in die son is. Gooi elke oggend lekker nat met water. Julle sal verbaas wees hoe gou die hout droog word. Lekker vuur maak.

Dit is nou die eerste keer wat ek hoor jy moet hout nat maak om dit droog te maak.laughing  Maar ek gaan dit vir Colin vertel, hy verpes nat hout.  Sal dit probeer, dankie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 12:36:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit is nou die eerste keer wat ek hoor jy moet hout nat maak om dit droog te maak.laughing  Maar ek gaan dit vir Colin vertel, hy verpes nat hout.  Sal dit probeer, dankie.

 


Was n keer op n wildplaas wat ook sekelbos verkoop. Die boer het al die hout oor n plek versprei gehad so groot soos n rugbyveld. Hy het elke oggend die hout sopnat gegooi. Hy sę dit jaag die droog proses aansienlik aan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 15:04:58 pm
trevorg
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 14 Jul 2016
Experience: 6 years
wat noem hulle daai brass dingetjie wat in die gasbottle inskroef wat jy op die rubber pyp Koppel ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2016 @ 19:23:20 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

With all the advice given you still sit with one problem and that is the darn smoke!! I  usually stock up dry wood just before the winter rains.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2016 @ 16:55:06 pm
Bloubaard
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Feb 2016
'n Dubbel hand vol charcoal, blits bo-op dit en pak jou hout. Enige nat hout se moses vir aansteek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 17:09:36 pm
Dewald Adriaan
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 09 Dec 2016
Naand mense. Ek soek dringend raad. Ons is nou vir 2weke in die Wildtuin, waarvan die hoogtepunt elke jaar saans se vuurtjie is. Koop ek toe 30 sakkies rooibos/hardekool hout op Phalaborwa.TRAGEDIE!! Die hout is waternat! Ek is al halfpad deur my blits en dit is ook al vlam wat ons sien. Het iemand dalk raad ASB!!! Dankie en lekker aand vir julle.😦

Ek kan vir jou presies dieslefde hout bied wt van die kruger wildtuin is wat droog is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2016 @ 17:11:27 pm
Dewald Adriaan
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 09 Dec 2016
Is daar hout te koop in KNP en hoe is die hout? of is dit beter om buite te koop.
Ek kan vir jou dieslefde hout bied in die Wes-Kaap.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2016 @ 12:22:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Neem maar hout saam wildtuin toe, al wat daar goedkoop is, is jou eie wat jy saam geneem het. Of gaan koop by die naaste dorp, Phalaborwa of Komatie.

Hout kos nou R37 n sakkie.

Bier R15 vir een R90 vir 6.

R22 vir melk.

R22 vir n liter coke.

Ry uit dorp toe dan sien jy nog wild ook, jy gaan tog rondry.

Mensig my maat, net die bier is n bargain. Maak mos nie saak wat dit kos nie :-) :-) :-)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2016 @ 12:26:24 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek kan vir jou dieslefde hout bied in die Wes-Kaap.


Klink ook na n bargain...:-) :-) :-

How much..
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required