English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 781
Total Replies: 239 489
Total Views: 82 800 935
topics: 414
replies: 4 043
views: 1 481 579
Talk about the current road conditions throughout the country

N6 padtoestand.

replies: 1
views: 85
08 Jan 2020 @ 16:59:35 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 25 May 2013

Toe ek vroeg verlede jaar die N6 vanaf Oos Londen na Bloemfontein gery het was daar padwerke tussen Rouxville en Smithfield wat verskeie lang wagtye gehad het. As ek reg onthou was daar 4 plekke wat elke keer sowat 20 minute wagtydperk gehad het.

Weet iemand of die padwerke al voltooi is?

Ek is van plan om so einde Jan 2020 vanaf Modimolle na Oos Londen te sleep.

Advies/ Aanbevelings oor enige goeie alternatiewe roete sal ook waardeer word.

Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 20:01:04 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Daar is nog drie kort stukkies waarop hul werk.

Wagtyd is nie lank nie, en sal beter ry as enige ander roete wat jy mag kies...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required