English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 771
Total Views: 83 246 912
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 463
Talk about the current road conditions throughout the country

N4 na Komatipoort

replies: 4
views: 187
14 Aug 2020 @ 14:57:01 pm
Schlenter
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years

Hoe is die pad tans ? Padwerke ?

Ingeval ons binnekort vanaf Gauteng na wildtuin weer mag reis. 

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2020 @ 15:22:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink die antwoorde hier gaan Februarie of Maart sin wees.

Myne was April 2019. Het badplaas om gery.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 09:27:35 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Was verlede naweek in Marloth. 

Pad is vanaf Nelspruit steeds onder padwerke tot by Malelane, maar as jy pad ry moet jy jou tyd reg beplan om nie opeenhoping van verkeer te kry by "stop en go" nie. jy verloor so 10-20 min by elkeen en daar is twee "stop en go's".  Vrydae middae rigting Malelane en Sondae middae weer terug rand toe is erge verkeer.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2020 @ 10:19:28 am
Schlenter
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years

Ek ry Sondag 18 Oktober vroeg ( nou dat ons weer mag).

Baie lus en ry Lydenburg om en gaan Phabeni in. Spaar 2 tolhekke en 3 padwerke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2020 @ 10:41:28 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Hoe is die pad tans ? Padwerke ?

Ingeval ons binnekort vanaf Gauteng na wildtuin weer mag reis. 

Dankie

Passop vir van Nelspruit af ry die mense net soos hulle wil.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za