English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 772
Total Views: 83 246 936
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 463
Talk about the current road conditions throughout the country

N3 Gauteng = Durban

replies: 8
views: 416
08 Dec 2017 @ 18:58:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Het iemand onlangs hierdie roete gery? Enige padwerke of vertragings?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2017 @ 21:26:04 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Saterdag was daar geen vertragings nie. Daar was wel padwerke by Howick waar die voertuie na een baan gekanaliseer was.

Op 'n besige dag sal daar waarskynlik 'n oponthoud wees, maar op stil dae nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2017 @ 06:55:22 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
http://comms.aasa-mail.com/public/messages/view-online/w7YKoKFCwjKRNlhl/KOuhco7eGMUridTx/2db8b2a62f5b8fd0

AA weekly road report.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2017 @ 07:29:32 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Daar is ook padwerke tussen Villiers en Harrismith waar slegs enkelbaan verkeer is.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2017 @ 15:55:14 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Geert ek het dit ook soos Hans ondervind. Het hom verlede Sondag gery en ook net die herseel by Howick gekry. Dit het ons geensins beinvloed nie. Ek kan ook nie dink dat die Tolkonsessie op daardie besige stuk pad nou ernstige vertragings sal laat plaasvind nie. Die grootste probleem gaan maar steeds die swaar voertuig ongelukke wees. Dit is egter nie voorspelbaar nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 10:39:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie berig gesien onder nuus op hierdie website....

December 2019 - Holiday Travel Alert

KWAZULU-NATAL

Please take special care when traveling from Johannesburg towards the South Coast of KwaZulu-Natal.
Take special care near Pietermaritzburg as the Road surface is badly damaged by large trucks. Avoid a short cut through Umbumbulu which is about 30km past Pietermaritzburg. Keep a safe distance, make sure you stop regularly and off course the good old wheel nuts. CHECK your wheel nuts regularly. Travel with Lights ON, even in the day.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 22:01:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie berig gesien onder nuus op hierdie website....

December 2019 - Holiday Travel Alert

KWAZULU-NATAL

Please take special care when traveling from Johannesburg towards the South Coast of KwaZulu-Natal.
Take special care near Pietermaritzburg as the Road surface is badly damaged by large trucks. Avoid a short cut through Umbumbulu which is about 30km past Pietermaritzburg. Keep a safe distance, make sure you stop regularly and off course the good old wheel nuts. CHECK your wheel nuts regularly. Travel with Lights ON, even in the day.

Ons het laas Desember en begin Januarie daai pad gery waar hulle van waarsku wat via Umbumbulu gaan. Dit was ideaal want ons het by Karridene gekuier en daai pad sluit mooi aan by die afrit wat jy moet neem....so jy ry nooit op die N2 nie. Die 1ste gedeelte vanaf Pietermaritzburg is regtig n baie mooi pad....maar die laaste 20km ry jy basies deur n informele nedersetting....dis redelik aan die gang met taxis....so daai gedeelte ry mens maar stadig. Dis seker nou nie n aanbeveelbare roete weens daai laaste klomp km nie, maar dan bygesê het ek ook nie daai pad gemis tussen Pietermaritzburg en Durban nie.....waar die locals so jaag met hul GTi's en BMW's

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 08:05:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek hou maar by die meer bekende roetes.  Die rede is maar met die sleep van die karavaan is daar altyd maar 'n moontlikheid vir die een of ander probleem wat mag opduik.

In sogeval is jy self meer toeganklik vir hulp oppad na jou toe of jy kan hulp makliker bereik sou jy stadig kan aanploeter.

Ja mens mis so dalk mooi roetes en gedeeltes van die land maar ek los dit eerder vir die dag wat ek solo ry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 08:44:01 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Ons het verleede naweek gebruik gemaak van die Umbumbulu roete en die eerste 30-40 km is baie mooi maar na dit is daar ontsettend baie slag gatte en daar is ook gedeeltes van die pad wat besig is om weg te val van al die reen wat ons gehad het. Ek sal ook voorstel dat as julle sleep hou maar eerder by die hoofpaaie dit is net veiliger.

Groete Brian

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za