English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 912
Total Views: 82 054 089
topics: 392
replies: 3 817
views: 1 467 544
Talk about the current road conditions throughout the country

N3 Gauteng - Durban padwerke?

replies: 17
views: 5980
04 Dec 2015 @ 06:59:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Iemand het so 3 maande terug vertel dat daar baie padwerke op die N3 is. Weet iemand of dit afgehandel is?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:10:38 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Geert,

Ek het verlede Maandag af gery en Vrydag terug gekom.

Ja .... hulle is besig in albei rigtings, maar beinvloed nie regtig die verkeer - een baan bly oop.

Dis net as jy agter 'n stadig bewegende voertuig vas sit dat daar 'n bietjie oponthoud is.

Onthou - Tolhekke neem nie debiet kaarte nie en e-tol is nog nie in werking nie.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:19:29 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 30 years

Gister die roete vanaf PTA tot by Harrismith en terug gery... daar is wel padwerke maar soos Dr Drake sê dit afekteer minimaal die verkeersvloei - die feit dat aan elke kant 'n baan oopgehou word verseker konstante verkeersvloei...

Moet net nie spoedbeperkings ignoreer nie. Tussen Warden en Harrismit is die spoedbeperking 100km/h en gemiddelde spoed word gemeet oor 'n afstand

 

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:23:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Geert,

Ek het verlede Maandag af gery en Vrydag terug gekom.

Ja .... hulle is besig in albei rigtings, maar beinvloed nie regtig die verkeer - een baan bly oop.

Dis net as jy agter 'n stadig bewegende voertuig vas sit dat daar 'n bietjie oponthoud is.

Onthou - Tolhekke neem nie debiet kaarte nie en e-tol is nog nie in werking nie.

 


Baie dankie vir terugvoering. Net een baan oop is OK....darem beter as Stop/Go. Tussen watter dorpe is die padwerke?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:30:25 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 30 years

Ek kan slegs bevestig tussen Villiers and Harrismith is daar padwerke..verder weet ek nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:31:04 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Ek kan nie mooi onthou nie - by Harrismith en op tolpad - Van Reenen is oop

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 09:35:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie...dit klink darem nie frustrerend nie👍
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2015 @ 04:08:58 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Mense hoop die pad loop mooi saterdag as ek port edward toe ry

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2015 @ 06:39:40 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Die pad is tans in 'n goeie toestand. Die stukkie waar die verkeer na 'n enkelbaan gekanaliseer is, is glad nie 'n probleem vir woonwa slepers nie. Hopelik maak hulle albei bane oop voor die 15 en 16 Desember verkeersvloei. Dit lyk nogal asof dit sonder veel moeite gedoen kan word voor die groot verkeersvloei.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2015 @ 22:18:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Padwerke is klaar....geen padwerke van pta na durban nie😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2015 @ 23:29:30 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 285
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Ons het die 10de al afgekom en die e-tol het gewerk by al die hekke tot by Durban en ook op die N2 op die Suidkus (Port Shepston en Shelley Beach) .

Die e-tol bane is aangedui op die teer met oranje pyle en met 'n ry oranje LED liggies bo op die hek wat nie lekker sigbaar is in die dag nie. Die sensors is baie vêr voor gesit en jy is al half verby die betaalhokkie voor dit oopmaak

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2015 @ 06:53:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het die 10de al afgekom en die e-tol het gewerk by al die hekke tot by Durban en ook op die N2 op die Suidkus (Port Shepston en Shelley Beach) .

Die e-tol bane is aangedui op die teer met oranje pyle en met 'n ry oranje LED liggies bo op die hek wat nie lekker sigbaar is in die dag nie. Die sensors is baie vêr voor gesit en jy is al half verby die betaalhokkie voor dit oopmaak


Ja...dis lekker gerieflik....dis net my prepaid is nou vinnig leeg gesuig😐
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2015 @ 08:00:26 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Ons het die 13de gery vanaf Alberton na Amanzimtoti op die N3 en daar was geen pad werke nie.
Het maandag 21 gery vanaf Amanzimtoti, Harrysmith, Bloemfontein na Kimberley. Die pad is ook in goeie toestand en geen pad werke nie.
Almal wat in die tyd ry, ry veilig en voorpoedig.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2015 @ 08:35:02 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Lovely!

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 05:56:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Enige iemand onlangs hierdie roete gery? Enige vertragings?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 07:25:12 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1255
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Might be a good Idea for anyone with any news of delays / roadworks on any of the major routes to post them up for those going away.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 08:22:29 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2151
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons het 28 November die roete gery en Sondag, 9 Desember, teruggekeer van Durban af.  Daar is geen probleme of padwewrke wat pla nie.  Hou dop vir die spoedbekerking van 100k/u wat by Warden begin en tot ver onder die berg strek.  'n Mens kan ongeduldig raak maar onthou dat gemiddelde spoedmeting hier van toepassing is.

There is a site, I thing run by SANRAL, that gives the latest situation of all major roads roads in South Africa in great detail.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 17:54:00 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1807
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek het vandag op die radio gehoor dat die 2 Shell Ultra Citi vulstasies by Escourt nog toe is tot Maart volgende jaar.  Hou dit maar in gedagte dat jy nie daar brandstof sal kry nie. As jy brandstof gaan nodig he moet jy elders volmaak en die nood verlig.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First