English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 628
Total Replies: 254 101
Total Views: 83 290 351
topics: 11 629
replies: 139 966
views: 39 364 001
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

N3 ALTERNATIEWE ROETES

replies: 2
views: 3499
01 Sep 2004
AWOD
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 13 Sep 2004
N3 DURBAN ALTERNATIEWE ROETES. HET ENIGE IEMAND ENIGE INLIGTING OOR PAD TOESTANDE OP ALTERNATIEWE ROETES JHB NA MARGATE. AWOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2004
Mikeh
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 16 years
Daar is eintlik nogal heelwat opsies, maar die paaie is nerens baie goed nie. Jy kan baie maklik die duur tolhek by Villiers vryspring deur eenvoudig die alternatiewe roete te ry wat nie te sleg is nie, en byna paralel aan die tolpad loop. Hy is so 9km verder in afstand oor die 100km plus na Warden van Villiers af. Dan verder kan jy by Harrismith afdraai Putdathichaba (defnitief verkeerd gespel) toe en dan oor die Oliviershoek pas ry in plaas van Van Reenens. Mooi uitsig oor die Drakensberge. Ons het eenkeer dit nog verder gevat oor Dundee oor Greytown na Stanger, maar dan moet jy baie geduld he. Ek sal dit weer ry, maar jy ry baie stadig, dis baie "rural", jy moet dit maar as 'n "journey" vat.
'n Ander opsie van Jhb is om by Heidelberg af te klim na Balfour / Greylingstad / Standerton / Volksrust / Newcastle. Dan kan jy van daar af weer besluit of jy N3 wil ry ens. Dit is egter nie 'n baie goeie pad nie in terme van slaggate, gebrek aan skouers, baie besig ens.
Mike
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2004
Anonymous
The cost of replacing 1 tyre after hitting a pothole or other debris on the alternative route far outweighs the toll fee. Rather pay the toll, travel at 100km/h and not worry about faster traffic, is a far more comfortable alternative.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za