English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 120
Total Replies: 227 558
Total Views: 82 273 012
topics: 398
replies: 3 875
views: 1 471 718
Talk about the current road conditions throughout the country

N11 From Middelburg to Hendrina

replies: 9
views: 189
07 Apr 2019 @ 16:50:15 pm
GerhardV
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 03 Apr 2019

Hi almal, weet iemand dalk wat die jongste status van die N11 tussen Middelburg en Hendrina is? Ek het hierdie pad laas in Oktober 2018 gery en toe was die hele pad onder konstruksie. Ek woon in Centurion en beplan om daardie pad weer in Meimaand te ry. Terugvoering oor jou onlangse ervaring oor daardie pad sal baie waardeer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 17:28:03 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Gerhard ek glo jy sal die nodige terugvoer kry. Kan jy dalk aandui waarheen jy sleep dat jy daai deel wil ry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 17:46:56 pm
GerhardV
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 03 Apr 2019

Danie, my geykte roete na die Noordkus (St Lucia) is Centurion - N4 tot by Middelburg, dan oor Hendrina N11 na  Ermelo, Piet Retief, Pongola, Mtubatuba, St Lucia. Ek hoop dit antwoord die vraag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 19:44:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ry eerder die N17.

Secunda, Bethal., Ermelo. 

Baie beter pad met minder vragmotors.

Hendrina is daar baie kole vragmotors en jy sukkel as jy eers agter een beland. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 20:03:28 pm
GerhardV
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 03 Apr 2019

Baie dankie vir die advies, Chuck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 20:31:32 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek sal ook eerder die N17 ry. Dit is een van die beter tolpaaie. Wees net versigtig vir die mis in daardie deel van die land. Mooi ry.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 20:51:32 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie, my geykte roete na die Noordkus (St Lucia) is Centurion - N4 tot by Middelburg, dan oor Hendrina N11 na  Ermelo, Piet Retief, Pongola, Mtubatuba, St Lucia. Ek hoop dit antwoord die vraag.

Gerhardus dis juis wat ek gevra het en jy het alreeds glo ek die antwoord gekry.

Van Centurion op die R21 en by Boksburg op die N17 en jy is op pad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 21:01:14 pm
GerhardV
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 03 Apr 2019

Baie dankie, Danie. Dit klink na die antwoord.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 08:14:01 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Definitely, we did N17 in December, what a breeze!

Worth the extra few k's you will travel.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 08:48:19 am
GerhardV
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 03 Apr 2019

Thank you Steamer. I will use this road.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required