English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 118
Total Replies: 227 470
Total Views: 82 269 205
topics: 398
replies: 3 875
views: 1 471 650
Talk about the current road conditions throughout the country

N1 gesluit by Warmbad

replies: 10
views: 209
23 Jun 2019 @ 21:14:41 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek sien die snelweg is gesluit weens die skade na 'n brandstof tenkwa aan die brand geslaan het. Foto soos per die ou N1 draad waar Geert vir ons 'n foto geplaas het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:18:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13722
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis is nogal groot skade wat so brand aan die pad maak.

Wonder hoelank gaan dit vat om als weer tip top te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:19:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13722
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nie 'n gedeelte van E-toll paaie nie.  Hulle vorder daagliks geld by die tolhekke in vir daai pad so hy kan gou ge fix word.

Sal maar sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:20:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13418
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:26:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13722
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek in enige van daai voertuie was het ek my self uit die voete gemaak.

Dis een ding om te kyk hoe so tanker brand dis 'n ander ding om naby te wees as ontplof.  Hulle noem dit 'n "blivy" (hoop ek het dit reg gespel).

Kyk na videos op you tube oor "blivies" dan sien jy hoekom mens eintlik maar moet spore maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 07:19:00 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Die woord is 'BLEVE" Boiling Liquid Expasinsion Vapour Explosion."

Baie video's op You Tube.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 08:02:31 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2313
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis nie die eerste keer wat dit gebeur nie.  Sowat vyf jaar gelede toe ek op pad wat OR Tambo toe vir 'n oorsese vlug, het dit ook gebeur, seker so 20 kilos suid van die Kranskop garage.  Op die stadium wat ek daar verby gery het, was amptenare nog nie op die toneel nie.  Die brandende tenker het op die middelmannetjie gelê en ek kon darem verbykom, wat seker 'n waagstuk was, maar as ek 'n ompad gesoek het, sou ek moontik laat gewees het vir die vlug.  Twee of drie mense is in die betrokke ongeluk dood.

Ek kan nie verstaan hoe sulke ongelukke op 'n mooi breë pad met twee bane aan elke kant en 'n baie breë middelmannetjie gebeur nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 09:38:37 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6376
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Band bars slaan aan die brand en  daar het hulle dit

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 10:15:07 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Band bars slaan aan die brand en  daar het hulle dit

 

Willem; Jy laat dit klink of dit so maklik kan gebeur. Ek is nie 'n kundige op hierdie gebied nie maar ek sal in die toekoms baie versigtig wees om naby so vragmotor te ry. Net soos die geldwaens wat ek soos pes vermy. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 10:17:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13722
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die woord is 'BLEVE" Boiling Liquid Expasinsion Vapour Explosion."

Baie video's op You Tube.

Dis net hy daai.  As daai ding loop skiet hy daai hele staal tenk 'n paar 100 meter vêr.

Dankie vir die hulp met die regte spelling.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 13:13:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal graag wil weet hoekom daar so naby gestop word.

Seker om die beste foto te neem soos party in die wildtuin.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required