Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5286 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2652 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1770 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1460 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1245 |
RichardJ | 1165 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 183 |
Trev1 | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





N Klein vraag
My Penta se "Inner Dak" kort aandag.
Met Limpope se hitte is die "Gravity Af" te erg om te plak en hoop dit hou.
My vraag is:- Hoe verwyder ek die "Inner Ceiling" om te vervang of te herstel?
Ek sal advies werklik waardeer.
Ek het vandag probeer "plak", maar as ek teenoorgesteld kom, hang alles soos "Wasgoed" aan die ander kant.
Ek het gedink om "Ceiling" uit te haal en ordentelikke Joppie te doen.
Help met advies GROOT ASB.
Die groot ding van daai Ceiling is hy strek tot aan die buite kant van die surround. En daar is die Gas_lifters aan vasgemaak. Dit sluit natuurlik die aliminium strook waardeur jy die surround reig in.
Die werklike enigste manier om daai ceiling uit te haal is om die dak af te haal. Maar dan kan jy die dak net om dop die werk doen en hom terug sit. Ewenwel is dit 'n groot joppie.
'n Ander moontlike manier is om die "plakpapier" te vervang met Vynil wat hulle gebruik om wrapping op voertuie te doen.
Verwyder die ou plakpapier spuit die dak met contact adhesive laat dit "touch" droog word, plak die Vynil wat ook 'n plak kant het op en laastens vat jy 'n skalpel en trip die rante van Vynil af.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

