English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 673
Total Replies: 221 306
Total Views: 81 981 215
topics: 10 563
replies: 120 386
views: 38 687 301
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mystic Monkeys

replies: 10
views: 233
12 Jun 2019 @ 14:17:12 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie van julle het al tydens jul verblyf by Dinokeng n draai gaan maak by Mystic Monkeys? Is dit die moeite werd?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 14:17:56 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie van julle het al tydens jul verblyf by Dinokeng n draai gaan maak by Mystic Monkeys? Is dit die moeite werd?

....en hoe ver is dit vanaf Dinokeng resort?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 14:54:42 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1613
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Is dit eet- of kampplek? Of miskien plek waar apies aangehou word. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 18:25:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12848
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gee gap.  Ek dink Jin was al daar.  Want hy het gepraat daarvan toe ons by Almega gekamp het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 19:47:32 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 419
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Nie ‘n kampplek nie. Diere (luiperd, jagluiperd, ape, ens.) Ons het ook lekker daar geëet, net meer ss 2 jaar gelede daar gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:51:21 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12425
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is dit eet- of kampplek? Of miskien plek waar apies aangehou word. 

Dis n "wildlife park" met klomp ongewone diere soos onder andere tiere en wit leeus. Click op hierdie L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 10:47:08 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7098
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie interresant om te gaan.

Weet nie wat ingangs fooi nou is nie. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 11:24:53 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1613
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dis n "wildlife park" met klomp ongewone diere soos onder andere tiere en wit leeus. Click op hierdie L I N K

Dankie vir die Link Geert. Die webtuiste lyk indrukwekkend maar ons persoonlik hou nie van hierdie tipe sentrums of sogenaamde "rehabilitasiesentrums" nie. Dink wilde diere word uitgebuit. Was paar jaar terug by plek naby Loskopdam en ek het begin huil toe ek hierdie pragtige en goedversorgde diere in die hokkie sien.

Ons was verlede jaar by Moholoholo (nie seker van spelling nie) en dit is iets anders. Hulle doen navorsing en plaas dan kwalifiserende diere terug in natuur. Daar vind nie onbeheerste teling plaas nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 11:27:45 am
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Was in die verleed baia daar. Ken die eienaares. Hulle teel exotiese aapies om te vekoop. Hulle het n' groot verskeidenheid aapies en baia in mooi en netjiese hokke. Hulle het ook wit leeus, tiers ens. Goed vir n' ogend trip van Dinokeng veral as jy jong kinders het.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 07:47:29 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1243
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Also been there and did not enjoy seeing the animals in cages.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 14:37:24 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7098
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hulle het so rukkie terug skade gehad van stropers wat die leeus geskiet het vir hul pote. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First