Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22853 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18374 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6641 |
| BrianB | 5888 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3541 |
Saturn Member | 2000 + |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1903 |
| Nico | 1812 |
| Hennie Botha | 1718 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1607 |
| Butts | 1514 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1405 |
| RichardJ | 1387 |
| Louvan | 1332 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 912 |
| Michelin Man | 829 |
| Fanie | 820 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 559 |
| Willie54 | 515 |
Platinum Member | 250 + |
| Herman | 444 |
| LEEN | 418 |
| Oumens | 399 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| captiva | 284 |
| Pontius | 281 |
| Meerkat | 277 |
| Lein | 261 |
| Grompie | 256 |
| Fienie | 253 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 225 |
| Chris Steffen | 206 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 182 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 121 |
My mooi buurvrou
Vanmiddag is ek besig in die tuin en daai sexy buurvrou roep my nader. Eerste en alles wat ek sien is daai mooi lyf. Ek kry 'n pouse soos 'n skou pou en kom met 'n draf stappie na die pallisade aangetrippel galop soos 'n skou perd tot by haar. En slaan 'n houding in wat Jean Claude van Dam soos 'n appy laat lyk. En ek strek uit en wil 'n mooi indruk maak. Maar een fout - ek vat die elektries omheinig vas. Groote grond hy skop my so hard dit voel of elke been sy eie rigting inslaan en begin loop. Ek sien wit voor my. My een kontak lens pop uit - lyk soos 'n pannekoek wat mens omdraai. Die ander lens krimp so en sit sommer bo my oog vas. My tanne klap opmekaar - lyk of ek koue koors het. In my agter kop speel 'n liedjie "Brick in a wall". My kleintong dop sommer om keelgat af, my tong sit in my verhemelte vas want tot my spoeg het opgedroog. Ek sien vuurwerke van 'n ander aard. My oë kyk in alle rigtings en ek sien 4 buurvroue. Met geweld slaat ek neer op daai grond - lyk of Bigshow my gechoke slam het. Ek doen splits soos 'n olimpiese atleet. Al gil wat uitkom klink soos 'n plotmeid wat 8 biere in het. Al wat ek kon hoor is dat sy vra of die heining werk, maar sy kan sien hy werk nou.
Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
Hahaha....lekker gelag!![]()
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Mmmmmmmmmmmmm sal hom leer nè .......................... Ha Ha ha
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hahahahaha!!!
Het ook eendag so met die kuit en heup gelyk aan die plot se 10 000 volt heining reraak.
Toe ek n meter verder land van n sprong wat ek nie SELF BESLUIT het om te maak nie, toe hoor ek eers die klap geluid van die shock! hahaha!
dit was nie so lekker nie.
Uitstekend. Het lekker gelag!
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Dis kostelik. Ek het nou heerlik gelag. 🤣🤣
Geharde Vygie wat oral kan groei met 'n steggie hier en 'n steggie daar...



