English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 441
Total Replies: 251 900
Total Views: 83 202 366
topics: 11 522
replies: 138 696
views: 39 319 848
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

My last loadshedding

replies: 97
views: 17852
page 1 of 2
03 Aug 2015 @ 19:06:46 pm
Anonymous

More kom die mense my solar panels met 5KW inverter en 48V Batery pak installeer. Ek het besluit om 1.2 KW panele te vat en dan uit te brei soos rande beskikbaar raak. So, vannaand 20:00 tot 22:30 is my laaste loadsheddinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 19:24:09 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hi Johann, jy sal nie spyt wees nie. Ek sit nou hier in die donker, krag het afgegaan 18h00 en sal hopelik weer 20h00 aan gaan. Hoop jou son stelsel werk goed vir jou. My sonkrag stelsel se goed het nou alles gekom en ek gaan hom installeer volgende week. as dit klaar is sal ek fotos en inligting hier op die forum sit.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 19:45:00 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johann welkom by die prepplers jy gaan nie spyt wees nie het ook nie ń probleem met loadsheding nie prep al lankal

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 19:49:01 pm
Anonymous

Piet, jy moet net seker maak van COC sertifikaat. Ek betaal die ouens R3500.00 vir die instalasie met COC sertifikaat ingesluit.

Ek kyk uit vir jou inligting,  maggies ek is siek vir loadshedding en die gepaadr gaande skade van yskas wat op gepak het ens.

Hoop jou stelsel werk ook goed vir jou. Ek het van die inligting op die forum gebruik om my verseistes te stel oa Pieter (Brommer) het baie goeie inligting verskaf, en die manne was verbaas oo "my" kennisinnocent

Dankie aan almal se insette op die ander gesprek, dit was waardevol.

Greate forum en forum vriende

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 19:50:59 pm
Anonymous

Dankie Stef, ek wou eers deuglik huiswerk doen voor ek groot geld uit gee, daarom dat ek julle breins so getap het.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 20:10:59 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 532
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Ek het my solar stelsel self geinstalieer 2 x 95watt panele wat 2 x 105ah diepcycle baterye laai
Ek het amper 200 LED liggies reg rond om my huis buite en binne geinstalieer
My TV werk ook deur middle van n 1500watt inverter
Load shedding pla my nie
Die hele instalasie het omtrent R8000 gekos
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 20:19:23 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

More kom die mense my solar panels met 5KW inverter en 48V Batery pak installeer. Ek het besluit om 1.2 KW panele te vat en dan uit te brei soos rande beskikbaar raak. So, vannaand 20:00 tot 22:30 is my laaste loadsheddinglaughing



Johann, nuuskierig nou, wat is die totale koste? (ek aanvaar jy het ook 'n true sine wave inverter wat hulle sal installeer?). Ek hou tans terug aangesien die koste berekenings nie vir my uitwerk nie (en ons load shedding is meestal tussen 10h00-12h30 in die dag of andersins 16h00-18h30 saans so slegs 'n baie effense probleem hier rondom 18h00 wat beter word soos wat dit nader aan somer kom...)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 20:33:59 pm
Anonymous

Jorg, die totaal is R49500.00, dit sluit alles in, oa. 4 x 300watt son panele, 5 KW pure sine wave inverter, 2 x 48 volt baterye (2 pakke van 12 x 2 volt), die baterye is 180 amp per uur deep cycle, instalasie ens. 

Die voordeel is dat die son panele laai die bateye, en die krag wat nie vir batery laai gebruik word nie gaan in die huis se krag in. Dit gaan dus my Eskom verbruik verminder, en kan my huis 5 uur onderhou tydens beurtkrag.

My idee is om stelselmatig panele by te voeg, en sodoende eskom as backup te gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 21:23:17 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Soos ek hier skryf, is ons krag ook af. Maar die generator,12 Kva,het homself gestart, en ons amper nie eers agter gekom nie.
Johann, skuus as ek uitvra, maar die kostes vir n Solar& Batterye het vir my nog nie sin gemaak vir die paar uur wat ons in die donker sit nie.
Is dit moontlik om krag teen R1,50c/kw uur op te wek, in plaas van koop? Weet nie.
In die 5 jaar wat die generator hier geiinstaleer is, net 180 uur gewerk. Dus is die lewensverwagting baie lank en 1,5l diesel/uur verbruik, Dit kos ongeveer dubbel jou koste, maar soos gese, werk dit nie, is daar geen slytasie of lopende koste nie. Panele het dalk n 10 jaar leeftyd, batterye minder. Nou vra ek net, gaan jy op n stadium weer als moet vervang ? Invertor is ook maar stuk elektronika, nie vir n leeftyd nie.

Ek dink sterk daaraan om my ligte op permanente 12v te sit, deur n battery en laaier. Dan gaan die generator afgesit word, en net loop om die geiser warm te maak in die winter, ek het solar met elektriese hulp. Vrieskaste gelukkig sonder krag vir meer as n dag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 21:49:36 pm
Anonymous

Herman, my yskas van R12000.00 het op gepak en dit is agv loadshedding, ook ander minder duur elektroniese toerusting. Ek wil nie my rekenaar en tv goed op generator hardloop nie, want dit is erger as loadshedding.

Ja, dit is 'n groot aanvanglike uitgawe, maar my mikpunt is om Eskom uit te faseer en net as backup te hou.

Oorspronklik was my gedagte dat as ek soveel geld uitgee, gaan net my kinders eendag die vrugte pluk, maar na daai yskas, het ek als heroorweeg.

Na die instalsie, gaan ek net son panele byvoeg teen kleiner uitgawes as nou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 21:50:54 pm
Anonymous

Johann, dit wat jy beskryf klink baie goedkoop???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 21:51:20 pm
Anonymous

O ja, dit is ook die rede waarom ek vir 'n 5 KW invertor gegaan het, ons gebruik nie soveel krag op 'n keer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 21:52:28 pm
Anonymous

O ja, dit is ook die rede waarom ek vir 'n 5 KW invertor gegaan het, ons gebruik nie soveel krag op 'n keer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 06:12:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geluk Johann...ek glo jy gaan hom baie geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 06:20:28 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ja dis n beleging om Eskom teen te werk al word opgevoeter met die beurtkrag
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 06:58:27 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johann het jy al gekyk as jou meter agteruit loop in die dag weet dit is stadig maar dit help om by Eskom testoor

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 08:11:06 am
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 10 Oct 2007
Onthou dat een van die mees gesogte steelbare items deesdae sonpanele is.Jy moet hulle baie goed vas bout.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 08:23:29 am
Anonymous

Johann het jy al gekyk as jou meter agteruit loop in die dag weet dit is stadig maar dit help om by Eskom testoor

ek twyfel sterk of daai koste grid tied is? En met 2x180Ah banke, gaan jy meer as 6 volle son ure nodig he om net die batterye van 50% af boontoe te laai op die stadium, ek glo hierdie is basies nou meer n back up as n permanente bron, jy kan nog nie jou huis regtig dryf met 1.2KW sisteem nie.. jy kan bv klomp ligte dryf, yskas en dalk TV afhangende hoe lank dit aan is.. sodra wasmasjiene, skottelgoedwassers, geysers, mikrogolfoonde ens ens in die prentjie kom, sal eskom nog baie krag hier moet voorsien..

 

Wat wel goed is, is die moontlikheid vir uitbreiding wat wel nodig sou wees om huis meer krag te voorsien dat eskom backup is..

 

Ek kan net kopkrap oor die lae koste, ek weet nie of dit reg kan wees nie? Miskien plaas Johan later fotos dan kan daar meer info dalk kom... johann, solank dit vir jou behoefte gaan werk, als 100

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 08:34:22 am
Anonymous

Om van die grid af te gaan, sou R250 000.00 kos, dit kan ek nie bybring, of regverdig nie. Die hoof doel is maar om load shedding uit skakel en Eskom eenhede te verminder.

Mens kan stadig uitbrei, en my dogter wat die huis erf, kan die sisteem later vergroot.

My "droom" om Eskom uit te skakel, sal seker nooit regtig kan realiseer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 08:57:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal ook in die toekoms die inverter en battery ding doen.

Maar tans leef ek saam met die krag onderbreking of as dit regtig my iriteer start ek die generator. Of ek start net die klein genie en kyk tv daarmee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 09:01:00 am
Anonymous

Dis reg Johann, soos genoem is dit n backup, solank soos eskom nie loadshed toepas nie, of toepas terwyl jy nie daar is om krag te verbruik nie, sal die stelsel jou kan help met so 5 tot 6 eenhede per dag maks, so dit help al.. ek dink net mense verwag soms te veel uit sonkrag, jy moet mooi inklim as jy regtig self sufficient wil wees. Maar jy sal verbaas wees dat ek af gaan kan wees met 10x 240W panele, binnekort.. maar, geysers is verklein, ligte als LED van 6 watt en minder.. en met GROOT kragbesparings georienteerdheid.. dan spaar jy reeds op eskom krag ook, en sonstelsel word kleiner.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 09:40:23 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Johann, jy noem dat jy 'n "5KW inverter" het. Dit is 'n fris bulletjie. Ek neem aan dit is 'n modified sine wave. As ek mag vra, wat het dit gekos? 

Brommer, in baie dissiplines word kwotasies bereken deur materiaal koste te verdubbel. Is dit normaalweg ook van toepassing op sonpaneel installasies?

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 11:10:16 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Johann se koste beraming van R250k om van grid af te gaan is omtrent reg, in my geval sal ek nooit daai koste kan terugwen nie (my elektrisiteitskoste is omtrent R1000 per maand van Tshwane af). My genny en nodige bedrading soos switchover skakelaar was sowat R13k en daarmee hanteer ek die 2 ure loadshedding met 'n glimlag, gebruik die genny net as loadshedding na sonsonder voorkom wat by ons in Irene selde is. Familie van my in KZN het 'n ander oplossing nl. 'n batterybank met inverter en nodige oorskakel elektroinika laat installeer maar die batterye word normaalweg vol gehou deur Eskom krag, hulle reken hulle kan so 4-5 ure maklik so hanteer, die oorskakel proses verloop blykbaar ook so glad dat mens geen verskil agterkom nie...die oplossing is aansienlik goedkoper as 'n groot sonstelsel, maar uiteraard heelwat duurder as die genny oplossing. Wat spikes aanbeterf verkoop 'n plek in Midrand (Clearline, sien ook www.clearline.co.za) 'n redelik goedkoop eenheid (R400) wat veral vir induktiewe laste soos yskaste en boorgat motors werk, as die spanning buite sekere grense styg/daal skakel die eenheid die yskas dadelik af en sal selfs as die krag weer aankom binne korter as 5 minute of so eers die yskas weer aanskakel na die verloop van die 5 minute (terloops die ding is ideaal vir yskaste in 'n karavaan aangesien meeste parke se kragtoevoer ook maar redelik verdag is!). Hulle het ook groter eenhede wat mens in jou DB bord kan installeer. Klink vir my na 'n baie goedkoper oplossing vir beurtkrag spikes?

Miskien moet ons ook nie heeltemal te mismoedig raak nie, Eskom sal uiteindelik regkom, dalk nog so 5 jaar of wat neem maar daarna behoort meeste dele van Medupi en Kusile op lyn te kom en in tussentyd word al hoe meer wind en sonkrag eenhede tot die nasionale netwerk toegevoeg (probeer hard om nie te verval in die nasionale sport van negatiwiteit nie!)

Johann, sodra jou son stelsel aan die gang is sal ek graag een of ander tyd wil hoor wat die werklike besparing aan jou maandelikse Eskom of stadsraad rekening is!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 13:04:23 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Gooi mielies boys gaan grootlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 13:10:52 pm
Anonymous

Kry dit nie reg om die faktuur hier te plaas nie, maar ek was nie heeltemal reg met die inverter nie.

Dit is 'n MKS 50000KV 4000Watt pure sine wave en het R14706.00 gekos, en die baterye is MONBAT 12 MVR 180 AGM. Dit bestaan uit 4 x batery pakke. Koste R16872.00

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 14:48:08 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Sjoe, om te dink wat mense deesdae moet doen en spandeer om staande te bly in die land!!  Julle beraam seker al planne vir water beurtkrag?   Alles wat met dienslewering te doen het word geaffekteer.  Wat is volgende?   Riool, vullis?   Wat as hul begin plakkershutte opsit, sommer op die grasperk voor jou erf?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 14:53:31 pm
Anonymous

Weer maak ek droog, dit moet lees 5000VA en nie 50000KV nieembarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 15:06:31 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Johann, verstaan ek jou reg, jy sê: "Die voordeel is dat die son panele laai die bateye, en die krag wat nie vir batery laai gebruik word nie gaan in die huis se krag in. Dit gaan dus my Eskom verbruik verminder, en kan my huis 5 uur onderhou tydens beurtkrag."

Beteken dit dat jy terselfdertyd Eskom krag en battery krag gebruik, of is dit die een of die ander?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 16:27:41 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Johan jy moet fotos hier plaas van jou instalasie as jy reg is.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:01:12 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Herman, my yskas van R12000.00 het op gepak en dit is agv loadshedding, ook ander minder duur elektroniese toerusting. Ek wil nie my rekenaar en tv goed op generator hardloop nie, want dit is erger as loadshedding.

Ja, dit is 'n groot aanvanglike uitgawe, maar my mikpunt is om Eskom uit te faseer en net as backup te hou.

Oorspronklik was my gedagte dat as ek soveel geld uitgee, gaan net my kinders eendag die vrugte pluk, maar na daai yskas, het ek als heroorweeg.

Na die instalsie, gaan ek net son panele byvoeg teen kleiner uitgawes as nou.



Sien ook my kommentaar op die draad oor surge arrestors. Clearline se eenheid skakel die toevoer af as daar 'n over of under voltage event voorkom, en hou dit af vir minstens 5 minute selfs al is die spanning weer normaal, dis veral uiters geskik vir yskaste wat nie hou van spanning wat wegval as die krag afgaan en daarna weer aankom nie, waarskynlik een van die redes hoekom jou yskas gegroet het. Die Clearline eenheid werk ook goed vir yskaste by 'n karavaanpark waar die kragtoevoer meestal nie te lekker is nie. (Maar die eenheid kos sowat R400), hulle het ook ander eenhede wat jy in jou DB bord kan inbou vir groter gebruik. Ander ouens soos Siemens dink ek verskaf ook sulke goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:03:01 pm
Anonymous

Krag af van 8nm tot 10:30 nm, en ons sit en geniet elke oomblik daarvan.

Die stelsel werk soos volg;

Die son panele voorsien krag na die laaier wat die baterye laai,

Die huis se muurproppe en al die ligte werk op die inverter.

Die inverter kan onder "high demand" tot 6 kw uit sit vir solank die baterye hou,

Met ligte en tv plus yskaste aan het ek krag vir so 6 uur.

Die son panele laai baterye, en die inverter is 'n "inteligente" rekekenaar, wat as daar te min krag van die panele ontvang word, skakel dit na eskom oor vir laai.

Sodra die baterye vol is, gebruik die die huis eerste krag van die son panele, en as die vraag die panele se kapasiteit ooskry, trek dit van die baterye af deur die inverter.

Dit beteken kortom, dat net my stoof, buite geboue en lapa van eskom alleen afhanklik is.

Ons moet net vermy om swaar krag vreters tydens loadshedding te gebruik.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:12:21 pm
Anonymous

Dankie vir die advies Jorg, ek gaan die surge arrestor issue more met die verskaffers van die stelsel bespreek, en hoor wat hulle sê. 

Ek probeer fotos solank opsit.

Een van batery pakke en een van vannaand se krag sonder eskomlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:13:36 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Jy sê: "Sodra die baterye vol is, gebruik die die huis eerste krag van die son panele, en as die vraag die panele se kapasiteit ooskry, trek dit van die baterye af deur die inverter."

Beteken dit dat die sonpanele die inverter voer sonder die batterye se hulp? Hoe word die direkte stroom dan andersinds na wisselstroom omgeskakel? Verskoon my dom vrae, maar ek wil graag verstaan hoe die besigheid werk.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:17:52 pm
Anonymous

Alles gaan deur die inverter, baterye kry net krag vir laai. 

Ek is self nie kenner nie, hoop maar Brommer sal jou die tegniese goed verduidelik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:20:03 pm
Anonymous

Om eskom uit te skakel gaan 'n helse klomp geld kos, maar ek gaan stop met wat ek nou het, ek is 100% tevrede.

My eskom prepaid meter se foto sal ek ook plaas, ek het gemiddeld 480 eenhede per maand gekoop oor die afgelope 5 jaar. Gaan nou kyk wat baat die solar my behalwe die "no more load shedding"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:20:35 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1578
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Johann,my kennis is uiters beperk,jou stelsel klink vir my na iets wat ek ook moet ondersoek,dankie vir jou bydra.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 21:26:32 pm
Anonymous

Dick die mense werk landwyd, hulle is onder "Solar Boyz" en hul diens is uitstekend sover.

Hou in gedagte, my ligte het ek reeds met LEDs vervang, en my gieser ook met eie solar. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 05:59:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Klink goed...sal in toekoms daaraan dink
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 07:24:32 am
Anonymous

In gisteraand se 2.5 ure se loadshed, het die baterye met een strepie gesak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 08:56:11 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie smart gedoen Johann. Jy sal verseker geld spaar maar die groot voordeel is die gerief van om al die tyd krag te hź. Volgende week doen ek myne.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 12:16:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Darm nog nie hier in die wildtuin krag probleme gehad nie, ons het darm voorsiening gemaak met son panele.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 19:18:10 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Johann, soos jy verduidelik het, klink daai na n goeie stelsel. Jy sal seker net moet oplet dat groot verbruikers op die proppe nie saamwerk nie, bv wasgoed droer en wasmasjien saam nie.
Jou besparing sal beloop die hoeveelheid energie wat jy vanaf die panele verkry. Of so reken ek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 19:44:48 pm
Anonymous

Herman, jy is reg, wat hulle wel gedoen het, is die helfte van die kombuis se proppe werk deur Eskom, dit is nou die swaar goed soos jy noem. Die ketel laat ons ook vir eers deur Eskom gaan (2.2 Kw).

Vandag se Eskom eenhede verbruik, met die stoof vir kook, wasmaar so 4Kw, normaal het ons min of meer 15 per dag gegaan (480 per maand).

Dit is nog gou om te praat, maar groot invloed is ook die bewustheid van besparinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 19:48:14 pm
Anonymous

Hier is my meter gisteraand en vannaand.

Ook foto van inverter se metertjie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 19:48:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit klink na positiewe resultate....hou ons maar op hoogte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 19:54:36 pm
Anonymous

Skuus, die tweede foto wys hoe Eskom se toevoer van 230 tot 238 volt wissel, geen wonder elektroniese goed hou nie.

Links is die Eskom volt meter, en regs die inverter se uitvoer volt meter. Dit reguleer dus die volts akkuraat.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 20:04:17 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Hier is my meter gisteraand en vannaand.

Ook foto van inverter se metertjie.


Johann as jy so aan gaan, gaan jy vir baie lank nie weer krag koop nie.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 20:10:35 pm
Anonymous

Piet, ek het vir lank op gepot, (oor 4500 eenhede gehad), nou koop ek eers weer as die meter naby leeg raaklaughing

Ons werk op glyskaal, eerste hoeveelheid (hoeminheid) kom teen laer tarief en verhoog drasties elke 100 eenhede, dus sal ek net nou en dan 100 eenhede koop teen die laagste tarief, en hopelik so steeds  baar vind uit die lae tarief.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 20:56:39 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Skuus, die tweede foto wys hoe Eskom se toevoer van 230 tot 238 volt wissel, geen wonder elektroniese goed hou nie.

Links is die Eskom volt meter, en regs die inverter se uitvoer volt meter. Dit reguleer dus die volts akkuraat.

 



Wat jy sien is heel normaal, Eskom kontrakteer sy toevoer teen sekere ooreengekome parameters aan sy gebruikers bv. stadsrade, hierdie word gereguleer deur o.a. die NERSA048 Deel 2 standaard asook 'n paar ander en die nasionale energie reguleerder maak seker dat hulle daaraan voldoen (dis nou NERSA), die onderwerp is baie baie meer kompleks (sluit ook frekwensie, harmonieke en ander dinge in) as slegs spanningsvlakke maar ter wille van die gesprek kom ons hou by spanningsvlakke, die sg. nominale spanning vir enkelfase is 230V, vlgs die standaarde van NERSA moet Eskom daarby bly met 'n toegelate +10% en -10% afwyking (dws min of meer 23V plus of minus), 238V is heeltemal binne daai riglyne (eintlik verbaas dis so goed gesien die druk waaronder die netwerk verkeer (wat weer 'n klomp negatiewe gevolge het op oa. spanningsvlakke en frekwensie). Meeste huishoudelike toerusting soos yskaste en so aan kan as 'n reel +15% en -15% hanteer en meestal ook +20% en -20% maar net vir 'n kort tyd. Maar mens moet ook oplet dat die toegelate afwykings geld vir 'n meting wat oor 10 minute geneem word (dws nie 'n oombliklike meting nie soos wat mens tipies waarneem met jou multi-meter nie). Dink wat ek probeer uitwys is dat swaai in spanningsvlakke heel normaal is mits binne toegelate standaarde. Jou inverter reguleer die uitset spanning elektronies en dit is daarom baie naby aan konstante nominale waarde, en die outjie hoef natuurlik ook nie al die issues wat saam met lang transmissie en distribusie lyne kom te hanteer nie (selle gebeur by bv PC's en TV's wat ongeag die toevoerspanning (binne perke natuurlik) hulle uitset spanning (meestal gelykstroom) akkuraat reguleer na bv. 12V of 5V of wat die geval ook al mag wees. Bottomline, jou toerusting pak nie op agv Eskom spannings swaaie nie! Ek is seker hier is ander lede wat dit sal kan be-aam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 21:29:22 pm
Anonymous

Dit maak sin, dankie Jorg. 

Na sononder, sodra die panele nie meer krag kan uitsit nie, skakel die inverter oor na eskom krag en hou net die baterye vol, dus wen ek net met loadshedding, en bedags met sonkrag.

Maar ek wen tog deur lang termyn besparings.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 20:21:00 pm
Somer
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 07 Aug 2015
Experience: 43 years
Goeie dag almal,

Enige elektrisiteit-oplossing(s) vir ons ouens wat in woonstelle bly?

Het onder andere gedink aan 'n kragopwekker wat werk met 'n battery.... Is een beskikbaar vir invoer van die Amerika's maar is so vrek duur, en gee ook net 2,000 W.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za