English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 303
topics: 762
replies: 6 267
views: 2 387 511

My eiendom met 'n inkomste te ruil vir 'n Karavaan en sleepvoertuig plus kontant aanpassing

replies: 0
views: 265
21 May 2020 @ 21:17:56 pm
owlsnest
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 03 Dec 2017
Experience: 60 years

Utrecht KZN.  3 Slaapkamer huis met 2 badkamers, kombuis, spens, waskamer, eetkamer, Leefvertrek met Antrasiet stoof.  Dubbel Motorhuis Buite toilet met stort en Geyser. Geheel omhein met elektriese motorhek.  2 Log Cabins elk tenvolle toegerus vir 4 persone. Slaap 4; 3 Enkelbeddens in woon area, volledige kitchenette met yskas, mikrogolf toonbank oondjie met 2 plate, breekgoed, potte ens. Badkamer met toilet wasbak en stort.  Stoepie met tafel en 4 stoele. Lapa area met braai en 'n splash pool.  Het permit vir gaste - het blanke gaste  Myn Ingeneurs en 'n "Site Manager" wat weeklikse verblyf gebruik, naweke oop. 

Gevestigde tuin  Sterk boorgat toegerus met 'n dompelpomp. Ekstra kamer buite wat gebruik word vir oorloop gaste vir Cabins, kan maklik en vinnig omskep word vir 'n alleenstaande Selfsorg eenheid deur net badkamer en kombuisie aan te bou. Baie stil straat populêre area met baie goeie inwoners. Goeie beveiliging vir die huis.  Lae kriminele aktiwiteite in die dorpie.  Baie geskiedkundig en op die hoofroete na Noordkus.  Het baie oorsese gaste ontvang voor lockdown.  Die eiendom kan ook gebruik word om 'n hele familie te huisves bv 2  oupasen oumas enkinders en kleinkinders.  Besigtig gerus op Google onder Owls Nest Cabins Utrecht vir meer fotos.  Ek is 'n weduwee en dit raak vir my te veel en ek wil graag 'n bietjie toer voordat my Hemelse Vader besluit om my te kom haal.  Epos owlsnest@telkomsa.net. Sel nr 072 996 1884.  Ek het 2 toekennings ontvang in 2019  van Sleeping out, as Best Establishment 2019 Utrecht en Best Value for Money.  Enigste Selfsorg in Utrecht. 

Life is so incredibly short do what you want to do, explore, travel live every second of every day, learn something new every day, find wisdom and insight and do not regret anything!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za