English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 874
topics: 986
replies: 15 406
views: 4 048 826
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

My Mottos

replies: 11
views: 3337
18 Oct 2015 @ 15:54:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hoop my pics laai af.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 16:47:14 pm
bossies
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 04 Sep 2015
Experience: 40 years

AMEN  !

time will tell ! HEAVEN or hell ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 20:11:48 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
So waar my vriend Amen
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 20:13:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jip stem saam. Nobody is perfect.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 20:32:01 pm
Anonymous

Baie mooi een Johan.

AMEN.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 21:40:30 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Moet net nie elke dag dieselfde gebed herhaal nie, dan bullshit jy maar net jouself. Ons bespreek nie geloof en oortuiging hier nie, dit is veronderstel om privaat te wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 04:04:52 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Stem saam met jou Herman

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 08:15:00 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Stem saam Herman. Daar is n plek en tyd vir alles. Dit is om oor die weer te praat as jy nie meer weet wat om te se nie. Hierdie is n Karavaan forum en dit is wat ek wil volg hier.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 08:51:25 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie vir julle kommentaar manne. As jy die topic gelees het en nie daarvan hou nie, dan kon jy maar stil gebly het sonder die kommentaar.
Vir die ander manne wat wel positiewe kommentaar gelewer het. DANKIE.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 09:02:31 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek glo as jy nie Jesus in alle omstandighede met jou saamdra nie dan verloor jy. Hy moet saamkamp ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 10:00:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dankie, so gebeds versie in die oggend laat die lewe n fees wees.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 17:59:49 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Stem saam Herman. Daar is n plek en tyd vir alles. Dit is om oor die weer te praat as jy nie meer weet wat om te se nie. Hierdie is n Karavaan forum en dit is wat ek wil volg hier.

Tipies Facebook aanhalings.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za