English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 680
Total Views: 83 243 562
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 735
Share your best or worst experiences to help others out.

Muslikkepaliteit

replies: 14
views: 480
27 Jul 2017 @ 20:55:22 pm
Anonymous
Nou die dag kry ek in die posbus ń briefie wat lees: We have to inform that we will no longer do pickups for normal refuse bags and thetefore we request you to obtain your new trolley bin at the public park, which the cost will be R150/month".
Soos ń gedissiplineerde burger gaan haal ek my nuwe asblik en sit nogals my huis nommer daarop.
Gisteraand sê ek vir my vrou, heng dit is nou werklik gerieflik.
Bliksem!!!, kom vanmiddag by die huis, al die laatslapers se vuilgoedsakke is verwyder, maar "Kiepie" se mooi asblik met mooi nommer staan net soos hy gelaat is by die hek.
Al wie belangestel het, was die straatlopers wat jou moermeter laat styg.
Baie dankie aan Ekhuru!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 21:24:07 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
R150/maand!!! Daai wheelie bins kas omtrent R700 as jy hom plein net gaan koop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 23:48:05 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Nou die dag kry ek in die posbus ń briefie wat lees: We have to inform that we will no longer do pickups for normal refuse bags and thetefore we request you to obtain your new trolley bin at the public park, which the cost will be R150/month".
Soos ń gedissiplineerde burger gaan haal ek my nuwe asblik en sit nogals my huis nommer daarop.
Gisteraand sê ek vir my vrou, heng dit is nou werklik gerieflik.
Bliksem!!!, kom vanmiddag by die huis, al die laatslapers se vuilgoedsakke is verwyder, maar "Kiepie" se mooi asblik met mooi nommer staan net soos hy gelaat is by die hek.
Al wie belangestel het, was die straatlopers wat jou moermeter laat styg.
Baie dankie aan Ekhuru!!!!!

Wat was jul vullis verwydering koste voor die bins?

Pta gebruik al meer as 20 jr die bins en die koste vir verwydering is R289pm. Dit is vir net een bin en as jy sakke saam uitsit word dit nie gevat nie want die R289 koste is slegs vir die volume wat in 'n bin kom en niks meer nie. Dis blykbaar die reels rondom vullis.

Verder het ons ook al probleme gehad met tuin afval in die bin asook gras wat die mense wat leeg maak weier om leeg te maak. Ek is nou die dag oor die kole gehaal omdat ek by die stortingsterrein waar hulle v d groot houers gebruik maak coke bottels gaan weggooi het toe word daar gese die terrein is net vir tuin afval. Iemand was gou by om die 2L coke bottels te vat om as plastiek te verkoop.

Sou jy jou eie bin koop wat anders as hulle bin lyk sal hulle dit ook nie leeg maak nie. Hier is mense in my straat wat 'n blou bin het en dit word deur 'n nie stadsraad privaat firma leeg gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 06:28:55 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1587
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Die straatslapers gebruik die groot dromme om n lekker beskermende slaapplek van te maak.Dan moet kiepie weereens n ander drom aankoop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 06:34:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die straatslapers gebruik die groot dromme om n lekker beskermende slaapplek van te maak.Dan moet kiepie weereens n ander drom aankoop.

By ons is bins die eiendom van stadsraad. As hy beskadig is vervang hulle hom gratis. Hulle het myne darem nog nie gesteel nie....weet nie wie sal daarvoor moet betaal in só n geval nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 07:07:18 am
Anonymous

Die straatslapers gebruik die groot dromme om n lekker beskermende slaapplek van te maak.Dan moet kiepie weereens n ander drom aankoop.
Ek het dit goed gedink en besluit aangesien hulle nou nie my bin wil leeg maak nie en slegs die ''Recycle straatlopers'' wat alles deurmekaar krap en inwoners briesend maak, gaan ek nou maar 'n ordentlike rubber slang koop en aan die binnekant van die deksel vasheg.

Sodra hy die deksel lig, kry hy 'n verrassing vir so opgeblaaste pofaddertjie wat hom vierkantig in die oë kyktongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 07:54:12 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Mense wil nie meer werk eish
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 08:08:48 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
In our East Rand area, the bin roll-out has recently taken place for which we were given plenty of warning and 3 opportunities to collect our free bins.
Still there are those lazy so n so's that try to put bags out every week which are just left there. There was no increase in the collection fee of R 160.04 per month, which has recently increased to R 172.05. If you require an extra bin, it will cost the same as the 1st bin every month extra.
We are told that if our bin gets stolen, we are to report it to the already overburdened police, get a case number, take it to the municipality & get another free one.
Just make a note of the serial number on your bin.
Recycle mense! We have a guy come round twice a month for R 120.00 who takes plastics, paper, metal, glass etc and we throw about ¼ bag of refuse into the bin every week.
Now I am going to make a compost heap for the summer grass / leaves etc as the council will not take it.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 08:17:24 am

Thank you, excellent idea. I am staying in Albemarle on the border of Germiston and Alberton.

Currently, I am the only resident, which have a new bin in our street and therefore I am currently the outcast.

Very disgusting from the council to send out notices for new bins and ignore the new system totally.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 08:54:02 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
I don't know DK! Here in Benoni, after the final warning in the local newspaper, the trash collectors even refused to take bribes to remove bags.
It's going to take a long time to get this right, which will be a great improvement to the tidiness of the city. BUT in the meantime Pheew, it's a mess. Next, we'll have rats and cockroaches worse than ever!
We even had a guy with a bakkie charging R 5.00 per bag to take them away, but he was a skelm & just dumped the bags on a quiet street and spent the money with the Nigies on drugs. :-(
We caught him and made him load them all up again & escorted him to the dump.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 10:33:53 am
Anonymous

Wat was jul vullis verwydering koste voor die bins?

Pta gebruik al meer as 20 jr die bins en die koste vir verwydering is R289pm. Dit is vir net een bin en as jy sakke saam uitsit word dit nie gevat nie want die R289 koste is slegs vir die volume wat in 'n bin kom en niks meer nie. Dis blykbaar die reels rondom vullis.

Verder het ons ook al probleme gehad met tuin afval in die bin asook gras wat die mense wat leeg maak weier om leeg te maak. Ek is nou die dag oor die kole gehaal omdat ek by die stortingsterrein waar hulle v d groot houers gebruik maak coke bottels gaan weggooi het toe word daar gese die terrein is net vir tuin afval. Iemand was gou by om die 2L coke bottels te vat om as plastiek te verkoop.

Sou jy jou eie bin koop wat anders as hulle bin lyk sal hulle dit ook nie leeg maak nie. Hier is mense in my straat wat 'n blou bin het en dit word deur 'n nie stadsraad privaat firma leeg gemaak.

Danie, tans is dit nou R 202-00 vir vullis sakke wat beteken vanaf vogende maand gaan dit met die bin ekstra R 352-00 wees.

Ek het nou die Customer service gekontak en soos gewoonlik is die antwoord: ''Eish, maybe you must contact this number. Die nommer word nie ''pay days en Vrydae ge-antwoord niecool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2017 @ 10:41:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Eisch ons steek maar sleg af teenoor eerste wereld lande soos Kanada.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 06:59:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Danie, tans is dit nou R 202-00 vir vullis sakke wat beteken vanaf vogende maand gaan dit met die bin ekstra R 352-00 wees.

Ek het nou die Customer service gekontak en soos gewoonlik is die antwoord: ''Eish, maybe you must contact this number. Die nommer word nie ''pay days en Vrydae ge-antwoord niecool

So julle moet fisies R150 per maand extra betaal vir die bin...dit bonop die fooi van vullis verwydering?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 14:27:38 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hier by ons in Brackenfell werk dinge al vir jare so :

  • Ons het twee wiel-trollie vullis dromme :-
    • 'n Swarte wat volgemaak kan word met tuinvullis of gewone huis-vullis
    • 'n Groene wat vir herwinning van papier, blikke, bottels en plastiek gebruik word
    • 'n Eenmalige R150 per drom is betaalbaar wanneer afgehaal word by die Munisipaliteit
  • Ons swart trollie drom word weekliks op  Donderdae leeggemaak en die groene weekliks op Vrydae  -  selfs op publieke vakansiedae.
  • Jy kan ook reël teen 'n koste van R60 per maand word jou vullisdrom elke 14dae silweskoon gewas as jy so verkies.  Dit word gedoen net na die drom leeggemaak is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2017 @ 15:26:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hier by ons is dir nie nodig vir aparte blik vir herwinbare items nie...daar is mense wat jou asblik deurgaan en alles vat wat n geldjie kan inbring. Een vat plastiek...volgende een papier...ander karton...ensovoorts. Ek het al gemors weggegooi by vullisterien. Daar word alles behoorlik gesif.....bitter min wat regtig weggegooi word. As dit herwin kan word...word dit deur iemand geneem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za