Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21828 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17659 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6075 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5153 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2502 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2141 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1978 |
Swanie | 1854 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1664 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1111 |
Gerden | 1093 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 588 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 355 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
Muskiete! Hoe hou mens die peslike goed uit jou Woonwa, Tent of Slaapplek uit?
Ons het heerlik gereis en oral muskiete en muggies teegekom, ons verstaan dit.
Maar toe kampeer ons op Merweville, by die die Springbok Lodge! En alhoewel ons daar baie lekker kampeer het, en alles skoon en netjies en wonderlik was, het ons vermoedelik naby 'n Muskietnes gestaan!!
O my aarde! Toe die son sak en die bakkie waarin ons geslaap het, agter oop staan, soos altyd, toe klim daar swerms muskiete saam met ons in die bakkie, agter in!!
Dit was nag!!
Muskiete en muggies byt my nie eintlik nie, eerder vir Sadia... maar daardie aand en daardie nag was dit swaar!!
Ek kan nie onthou of ek al ooit so deur muskiete gebyt was nie,en dit ten spyte van die "Peacefull Sleep" - in die kannetjie!
So, help asseblief - watse raad het jy oor hoe ek volgende keer anders kan kampeer sodat die muskiete ons nie so aanval nie, en wat ons kan aansmeer of kan aanspuit of agterin die bakkie kan sit of aanwend, om hulle uit te hou.
Ek wil nou net nie die goed agter in brand wat hulle uithou nie, want dan sal die reuk dalk te erg wees om die klap toe te maak slaaptyd.
HELP!
Het dit gister in my kamer gebruik en het gewerk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
We usually use one of those that you plug into the wall it has a bottle of liquid as well as the mosquito mat that you slide in seems to help. But I will give Geerts idea a go as well. Also tried one of those lamps with a small fan that sucks them into a trap when they come close to the light, but that odes not work so well and the light irritated me in the van while trying to sleep, so we don‘t use it anymore.
We also have frequency app on our phones which has a setting to repel mosquitoes that helps as well. Also good for deterring barking dogs, you can adjust the frequency pitch and the dogs cannot stand it and move off.
Ek het nie raad nie maar ek is versigtig die botteltjie wat Brian beskryf. Ek meen dis Mortein. Dis n gif en as dit sleg is vir insekte, is dit sekerlik skadelik vir mense. In die klein ruimte in julle bakkie sal die konsentrasie ook baie hoog wees. Tabard en Peaceful Sleep in hule verskillende vorms werk gewoonlik vir ons maar as dit nie werk nie is dit nogal n probleem.
Muskiete, bosluise en muggies hou daarvan om aan my te suig en veral muggies is baie erg. Ek kry n opgehewe uitslag wat soos bose swere lyk en dit neem ongeveer twee weke om te verdwyn. En dit juk verskriklik vir dae aanmekaar.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Baie dankie Relaxed!

Thank you Brian... please tell me more about the Frequency App... like the actual "Google Play Store" name for it.

My innige simpatie met jou Fred!
..en dankie vir jou waarskuwing.
Het dit gister in my kamer gebruik en het gewerk
Goeiemore Relaxed, ek beplan om jou voorstel te gebruik: maar ek wil net weet, wat presies gebeur met die muskiete as mens dit spuit:
1. Keer dit dat die muskiete in jou kamer inkom?
2. Verdryf dit die muskiete wat reeds in die kamer is? ...
Ek sal jou kommentaar waardeer.
Mortein bevat allethrin - 'n sintetiese piretroïd. Laasgenoemde reeks middels is baie veilig vir mense en ander warmbloediges. Piretroïdes affekteer die senustelsel van insekte. Ek wil nie té tegnies raak nie (behalwe as mense daaromtrent navraag doen), maar probeer net 'n regstelling maak t.o.v. die veiligheid van die gebruik van piretroïdes. Alle bekende handelsname van muskiet-afweerders (ek praat van die vloeistof- of plaatjiemodelle wat elektries werk) se aktiewe bestanddeel is 'n piretroïd.
Persoonlik vind ek dat Tabard-room vir my die beste werk om muskiete van my lyf af te hou. En die klein terroriste baklei met mekaar om by my bloed uit te kom.
Dis intertessant, ek het aanvaar dis giftig. Ek het gou gaan naslaan en gevind dat teen hoë konsentrasies dit tog wel negatiewe gevolge vir mense het. Ons het dit jare gelede vir n tyd tuis gebruik en nie negatiewe gevolge ervaar wat ek jan onthou nie. Maar ons het dit gestaak om die vermoede wat ek hierbo uitgespreek het. Ons bly eerder maar daarby. Ek is gevoelig vir sterk reuke en tabakrook en gaan aan die nies so ek probeer maar wegbly van irriteerbare stowwe.
Op plekke waar daar n malariagevaar is, probeer ons maar saans binne bly of probeer om so min vel as moontlik te laat uitsteek.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Thank you Brian... please tell me more about the Frequency App... like the actual "Google Play Store" name for it.
Fanie I‘m not sure what it‘s called on the Google Play Store however this is what it‘s called on the iStore. The front page of the app (when you open it) has an icon for mosquitoes.
Goeiemore Relaxed, ek beplan om jou voorstel te gebruik: maar ek wil net weet, wat presies gebeur met die muskiete as mens dit spuit:
1. Keer dit dat die muskiete in jou kamer inkom?
2. Verdryf dit die muskiete wat reeds in die kamer is? ...
Ek sal jou kommentaar waardeer.
Gebruik dit as voorkoming vir muskiete wat pla. Gewoonlik pla hulle saans as ek slaap. Het gewoonlik peaceful sleep op my gespuit en ook al hul room spray gebruik wat beide werk. Hierdie mengsel hierbo het ek nou pas vir 2 aande gebruik....spuit bietjie op gordyne en beddegooed en geen muskiete het gepla nie. My broer sê hul gebruik dit al baie lank met sukses
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Sitronella olie op watte wat jy oral plaas, verwyder voor jy gaan slaap as reuk jou pla. Rubber armbande wat jy by kampplekke koop, sommer om jou enkels ook.
Mortein bevat allethrin - 'n sintetiese piretroïd. Laasgenoemde reeks middels is baie veilig vir mense en ander warmbloediges. Piretroïdes affekteer die senustelsel van insekte. Ek wil nie té tegnies raak nie (behalwe as mense daaromtrent navraag doen), maar probeer net 'n regstelling maak t.o.v. die veiligheid van die gebruik van piretroïdes. Alle bekende handelsname van muskiet-afweerders (ek praat van die vloeistof- of plaatjiemodelle wat elektries werk) se aktiewe bestanddeel is 'n piretroïd.
Persoonlik vind ek dat Tabard-room vir my die beste werk om muskiete van my lyf af te hou. En die klein terroriste baklei met mekaar om by my bloed uit te kom.
Dankie Chris - ons kon onlangs nie meer Tabart kry nie... maar sal weer soek vir dit.
Gebruik dit as voorkoming vir muskiete wat pla. Gewoonlik pla hulle saans as ek slaap. Het gewoonlik peaceful sleep op my gespuit en ook al hul room spray gebruik wat beide werk. Hierdie mengsel hierbo het ek nou pas vir 2 aande gebruik....spuit bietjie op gordyne en beddegooed en geen muskiete het gepla nie. My broer sê hul gebruik dit al baie lank met sukses
Dankie Relaxed.
Sitronella olie op watte wat jy oral plaas, verwyder voor jy gaan slaap as reuk jou pla. Rubber armbande wat jy by kampplekke koop, sommer om jou enkels ook.
Dankie LEEN. Ons het altyd Sitronella olie in n lampie gebrand as ons kampeer... maar daarvan vergeet... weens die reuk. Maar dankie, ek gaan dit verseker weer oorweeg.
Ek ken egter nie die rubber armbande nie... en gaan dit soek.
Fanie, you can get the rubber bands at Makro, Take A Lot, DisChem, Outdoor Warehouse and lots of other shops
Sitronella olie op watte wat jy oral plaas, verwyder voor jy gaan slaap as reuk jou pla. Rubber armbande wat jy by kampplekke koop, sommer om jou enkels ook.
Hoe lank hou so n armband? Werk dit effektief?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Hoe lank hou so n armband? Werk dit effektief?
According to the packaging each bracelet lasts ten days. You can take it off and put it back in the resealable bag that it comes in, so if you only use it at night time then it should last longer than the 10 days. They are quite pricy so you should shop around for them. Between R80 and R200, perhaps the quantity varies with those prices.

Thanks Brian