English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 602
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 619
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Muskiet bulp werk goed

replies: 12
views: 347
28 Sep 2020 @ 05:27:10 am
Gertklip
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 10 Jan 2019
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 09:45:33 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

where do get that from, looks like it fits into a lead light.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 09:57:23 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Lyk reg vir my.  Wat roep hulle die  enn waar verkoop hulle die

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 14:39:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek hou daarvan as my kamp bure daai gogga vangers het....dan lok dit alles na hulle toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 16:22:12 pm
Gertklip
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 10 Jan 2019

ons het dit by die China Shop gekoop hier in Richards Baai werk uitstekend no more bites on body

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 16:31:50 pm
Gertklip
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 10 Jan 2019

Ja dit pas op n lead light en enige bulp fitting 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 17:56:40 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

will look at the chinese shops here at port alfred.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 21:06:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal vir my Buurman een Koop vir kersfees.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2020 @ 08:07:48 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Gert dankie gaan bietjie soek

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2020 @ 08:57:38 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Lyk suksesvol,moeite werd om te koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2020 @ 09:43:33 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die "bulp" laat my dink aan jare gelede toe ek nog in die laerskool was.  Ek was by 'n algemene handelaar om iets te koop toe 'n seuntjie vir die winkelier sê sy pa vra 'n "bulpie".  Die winkelier het sy kop geskud, gefrons en die seuntjie uitgevra oor wat 'n bulpie is en wat sy pa daarmee wou doen. Die winkelier was Engels wat seker tot die verwarring bygedra het.  Meeste van ons, die seuntjie ook, het miskien 'yes' en 'no' n die rooitaal geken en niks meer nie.  Na 'n lang ondervraging kon die man toe uiteindelik vasstel wat die pa wou hê.  Ek het die woord jare laas gehoor en dit het sommer weer herinneringe opgeroep oor die ou Alberton waar ek grootgeword het.

(wat is 'n taaier nou weer in Engels?)

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2020 @ 14:46:04 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Fred, jy laat my nou dink aan die ouens wat agteruit "reverse"

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2020 @ 09:42:26 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Fred, jy laat my nou dink aan die ouens wat agteruit "reverse"

hahaha

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za