Goeie More
Ek het 'n CI Beige Multiroom te koop vir R3000. Dit het die volgende etiket op hom:
CI Multiroom
1983 - 1991 (die laaste 1 is half afgesny en kan dalk 'n later jaar as 1991 wees).
Beige LP
045168 (seker die serial nommer).
Ek gebruik hom tans op my 2004 Gypsey Raven Blue Series en is in 'n uitstekende toestand.