English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 005
Total Replies: 259 238
Total Views: 83 467 453
topics: 989
replies: 15 459
views: 4 052 178
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Mudslinging on our Forums.

replies: 88
views: 16050
page 2 of 2
13 Mar 2015 @ 10:59:46 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 23 years

Ten minste gooi niemand daardie goed wat die jeugliga by Kaapstad se lughawe gegooi het nie.

As dit die "fan" tref is dit nog erger, maar dalk tog ook nie met al Eskom se doen en late nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2015 @ 12:48:29 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 28 years
Ja Somer Kamper dit kan n stink storie wees
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2015 @ 15:38:27 pm
Anonymous
Hulle het dit so behendig gedoen, ek dink hulle sou bobaas "slop emmer" karweiers gewees het. Se maar net.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2015 @ 15:42:40 pm
Anonymous
Sjoe, Hier is ek alweer besig met S@#tslinging. Sorry!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 18:29:28 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Die bly n top forum respekteer mekaar
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 10:36:50 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 33 years

Het ook die een gemis. Maar stem saam met die gooiery.....diesel, kole, vleis, dop. In daai volgorde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2015 @ 17:37:39 pm
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 21 years
Jo, jo.....wat het ek gemis? Sal meer die forum moet besoek. Klink of n paar mense gereed is om mekaar met iets te gooi. Wag, ek skink gou n dop....dan is ek terug. .............
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2015 @ 20:16:18 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 50 years
Ok. Sorry. Ek sal aanbeweeg.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2015 @ 23:11:35 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4495
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Ok. Sorry. Ek sal aanbeweeg.

Waarheen Harry? 

Vat my saam!cry

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2015 @ 20:18:09 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 50 years

Waarheen Harry? 

Vat my saam!cry

 



Seker nie vr nie ................
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2015 @ 20:36:44 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 28 years
Harry solank jy net gaan kamp en dan weer trug kom kan jy maar aan beweeg anders kom soek ek jou
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2015 @ 20:08:38 pm
Davey Crockett
New Member
81% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 18 Jul 2015
Experience: 11 years
I would like to welcome my brother David to the site. We have been happy campers at Manyane for many years now, and would just like to let people know and keep them updated as to what is happening at this resort. I think many people have had disappointments of late, and we hope that with this latest update, we will notice some changes to our beautiful holiday resort.

Thanks to all,
Robert Godley
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2015 @ 20:25:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Welcome to forum. On the opening page you will find a link "start a new topic". Start from there...the other members will appreciate your feedback
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:23:54 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1565
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years

Gedrag op 'n oop internet forum laat my soms dink aan debatte in ons parlement. Party ouens wil met respek van ander verskil, terwyl party ouens nie kan aanvaar dat ander standpunte ook gehuldig mag word nie.

Meningsverskille is na my mening stimulerende leesstof. Party reaksies gee noodwendig aanstoot - nie noodwendig omdat aanstoot bedoel was nie, maar eerder omdat verskillende mense met weinige uitsondering dieselfde begrip heel verskillend interpreteer. Dink maar net terug aan jou skooldae. Die van ons wat bevoorreg was om met weeklikse begripstoetse  (comprehension tests) groot te word. Dit was eers nadat die onderwerp bespreek was dat jy besef het hoe jy die skrywer verkeerd verstaan het.

Hoe het die dominee by die huweliksonthaal gesê? Moenie kwaad vir mekaar gaan slaap nie - bly wakker en baklei! winklaughing

 

 

Happiness is not getting what you like, but liking what you get.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:44:10 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Ag Kanneman, man, dis net jammer Baas Willie willie ons toelaat om te baklei nie laughing 

Ek het al baie gesê, die geskrewe woord is ons wonderlikste besitting, maar ooo wee, verstaan hom verkeerd en dit kan oorlog veroorsaaksurprised    Ek respekteer almal se standpunte op die forumsmile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 16:03:41 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 50 years
Dan moet ons maar baklei as ons kamp. He he
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 18:00:43 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
Hehe Harry, ek hoor jou. 'n Ou moet net nie oor Afrikaans en Engels praat nie, dan is die moermeters aan die styg! ;-)) Party afrikaanssprekendes gesels mos hier op die forum met mekaar in engels net omdat 'n ander afr. sprekende in engels begin het...
Nog een: Moenie oor honde en troeteldiere 'n debat voer nie, dan is daar 'n faaaaaiiiiit! Wie kan dan so van hulle kinders (brakke) praat?
Nog een: Gaan oor spelling, leestekens en sinne. Het party ouens nie by die skoolgeloopniewant party weetnie wanneerom punte en spasiestesit tussenwoordenie. Laastens: Die seuntjies wat stry oor hulle Toyotas, Fords en Mazdas. O ja, moenie praat van daai lelike Mazdas nie! Dan kom sit 'n brommer op jou! Hehehe.
Ek wonder maar net watse reaksie gaan hieruit kom? Kom ons hoor wat s daai ander tannie wat saam met haar hond kwaad was vir daai oord wat nie haar kind daar wou toelaat nie. Hehehe....
Ek voel nou soos ou Jacob wat hehehe daar in die parlement...
Ek hou nogal daarvan om soms so bietjie lewe te blaas in iets en so bietjie te STIR.. Heheheheeeee....
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 18:23:54 pm
Anonymous

And the houtspoon goes aan Schalk watsy brakagterop sy nuwetweedehandse ,,,,, masda beetee50 ry.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 18:37:45 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
;-)) LOL
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 19:01:57 pm
Anonymous

Drie emosies. Lag, kwaad of huil, wie wil nou huil of dikbek sit as jy kan lag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 19:54:37 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 15 years
Net so vriend, net so! Lol
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 20:16:59 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Jy's reg johan 👍

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 20:25:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Wat gaan aan.... ek al die tyd dis ekke. Ek grap maar net met enigeen, sodra daar n kans ve iets komies is dan spring ek in.
"Alice who de f*^& is alice. hahaha
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 21:08:07 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Schalk, ek love jou post!  So reg in die  kol!  Ons kla oor allerhande nonsens,  relax net en wees open-minded.  Daar is genoeg probleme in die lewe, moenie nog meer onnodiges skep nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 22:00:23 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 29 years
Nou is ek nuuskierig man...stuur bietjie daai moddergooi draad dat ek kan sien wanneer is die modderkoekie te groot?
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 06:21:00 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 62 years

Ek het altyd vir my kinders gese, dit is nie noodwendig wat jy se nie, maar hoe jy dit se. Dont do unto others that you dont want done to you.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 09:29:46 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 52 years

ENOUGH!!!!!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 09:48:28 am
Anonymous


Huh???? Why? What did I miss? Hoofletters en uitroeptekens?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 11:08:43 am
Anonymous



Huh???? Why? What did I miss? Hoofletters en uitroeptekens?

I am also now in the dark, why enough, who stirred now, I only see joking.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 16:27:05 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1565
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 56 years

Hoe lyk dit met nog 'n klip in die bos - of trek nou die leeu se stert?

Happiness is not getting what you like, but liking what you get.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 17:20:18 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

@ Speknek & Gaan Kamp, Willie blus maar eerder die vuur voor die vlamme te hoog brand en buite beheer raakyell 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 10:10:46 am
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 29 years
Kry nie draad nie Colin..was net nuuskierig...wat het daai ' liewe' sport minister van ons vir die bokke gese...'moer hulle !! '
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 10:23:36 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 33 years

Well done. Let's make love not war and agree to disagree. One should not be scared to make a statement on the forum, in case it is going to develop into a big argument and mudslinging. Keep the forum friendly and make everybody feel at home.

As jy nou "lets make love not war" in afrikaans vertaal?  Iets soos "steek maar moenie doodsteek nie?" laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 10:25:46 am
Anonymous

As jy nou "lets make love not war" in afrikaans vertaal?  Iets soos "steek maar moenie doodsteek nie?" laughing



hahahahahahahahaha
skerp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 10:33:10 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 23 years

As jy nou "lets make love not war" in afrikaans vertaal?  Iets soos "steek maar moenie doodsteek nie?" laughing

Dit is die aard van die verkose wapen wat die verskil maak!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 10:36:40 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Afrikaans is...
Moenie met n mes steek nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za