English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 126
Total Views: 82 382 581
topics: 104
replies: 3 738
views: 1 210 720
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Mover wat raas

replies: 17
views: 8998
08 Aug 2012 @ 12:16:15 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

My mover het begin raas, is daar van julle mense wat se movers al 5 jaar oud is?.Klink soos n' bearing, gaan hulle vervang as ek van die naweek terug kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 13:56:54 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

My mover raas al laaste 28jaar vandat ek met haar getroud isLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2012 @ 17:20:42 pm
Colin & Julia
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 21 Apr 2012

hahaha Grumpy......as sy NIE raas nie dan moet jy begin worrie !

Jammer Willem ons het nou eers die karavaan gekoop.....n mover sal moet wag totdat ons so bietjie geldjies kry en dan nog eers nadat ons n carport ingesit het om die karavaan te beskerm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2012 @ 14:41:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem,

Is jou mover nou reg ?  Wat was toe die probleem ?

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2012 @ 14:50:36 pm
Pieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 09 Jul 2012
Experience: 29 years

WilSur

 

Willem se mover raas net as hy hom gebruik, probleem opgelos, moet hom nie gebruik nie!

 

Groete

 

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2012 @ 15:01:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem ek het nog nie daar uit gekom nie is, eers besig om n ou 1978 Jurgens reg te kry, van my ou mense wil gaan kamp vir 2 weeke in die park . nuwe yskas tent en nog wat al.Ek vat die karavaan park to, slaan op ,en gaan haal weer na 2 weke ,hulle is al oor die 80 loop met kieries ,pride and joymaar kamp wil hulle, hulle se die karavaan is hulle pride en joy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2012 @ 15:28:25 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dis mooi, ek hoop my kinders gaan dit ook eendag vir my doen ?

LOL

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2012 @ 15:51:15 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

My ouers is al lankal dood, dit is mense van die gemeenskap, hulle is my passie ,ek het baie van hulle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2012 @ 13:38:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Klink soos die buldozer,ek raas net waneer ek  stoot.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2012 @ 13:55:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

En daar kap jy toe die 1500 merk Willem, mooi so.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 12:23:02 pm
HarryOpieTremspoor
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 147
Joined: 17 Feb 2012
Experience: 45 years

Ek is so net net meer as 3 posts agter Willem.

Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 12:42:34 pm
Johann
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 16 Aug 2012

Willem, ( van Wyk)

Ek is gelukkig dat my afdak in lyn staan met my karavaaningang.Omrede dit opdraande is het ek vir my 'n 12 volt "Boat winch" gekoop by Adendorffs vir minder as R2000 en 'n permanente basis gegooi, betonblok, agter die afdak,  waarop ek dan my winch inhaak as ek moet insleep. Wanneer klaar, verwyder ek die winch en bêre dit weer. By die kampplek gebruik ek maar die Papmasjien.

Johann

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 12:52:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Mooi Harry,

Jy het nie gesê watter Willem nie. Cool

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 16:47:13 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem die post bekomer my nie ,dit tel nie punte nie ,kry niks daarvoor nie maar dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 16:50:07 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Johann ek is aan die verkeerde kant van 60 en moet maar die mover gebruik ,het ook elect steadies aangesit will nie sukkel op pension nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 17:24:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem,

Self pla dit my ook nie maar het dit genoem omdat jy die een is wat bo aan die lys is.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 18:11:41 pm
Johann
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 16 Aug 2012

Dagsê Willem (van Wyk), 

Ja man, doen die ding oordintlik! Waarom sukkel as jy nie hoef te sukkel nie! Ek het sommer 'n portable "Elektr. Steady-driver" gekoop en dis 'n 14 volt draagbare koordlose boormasjien waarvoor ek 'n socket laat opmaak het wat die steadies se boutkoppe kan pas om op en af te draai. Die ding kan mos reverse ook.Dit werk goed maar my rug moet nog steeds BUIG !!! HIerdie nuwe movers wat op die wiele werk met afstandbeheer is baie smart maar die prys ook!

Groetnis

Johann

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2012 @ 20:58:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ja Johann, die movers is duur en na 'n paar jaar begin hulle raas. Maar nog die moeite werd.

Willem, het jy al die oorsaak van die geraas gekry?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required