Mountain Zebra sighted at Karoo National Park - SanParks on 25 Jun 2019.
Was regtig n ervaring om te sien hoe goed daai veearts uit n helikopter kan skiet. Binne minute dart hy maklik drie Zebras. Hulle moes 30 zebras verskuif na ander parke as gevolg van die droogte in Bergkwagga Park. So lekker om te sien hoe hulle vir die diere sorg.