English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 121
Total Replies: 260 750
Total Views: 83 514 717
topics: 4 532
replies: 31 264
views: 17 464 280
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 468
replies: 475
views: 17 268 785

Mountain Splendour / Hlalanathi?

replies: 19
views: 350
21 Jan 2019 @ 12:45:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Watter een van die 2 sal julle aanbeveel? Of is daar ander in die omgewing wat ook goed is? Nie Mahai of Drakensville nie......was reeds daar, wil n ander oord probeer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 14:40:05 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 58 years

Njasuti but you go there from Loskop (not sure if electricity is available). This is a natural unspoilt Parks board site).Dragon Peaks, you go past Champagn Sports resort (near Mountain Splendour. A bit commercial but it has all the facilities. Monks cowl is after Champagne Castle and in the mountains.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 15:08:54 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 55 years

Hlalanathi for sure . Try and camp at Site no 1.

Paved site with a 180 degree view of the berg ...... and the Tugela flowing just below the campsite , lovely Ablutions, on site shop and restuarant and a  pool right behind the camping spot(no 1)

 

You are close to all the resorts in Northern and Central Drakensberg areas  with ample to see especially in the Winterton area.  Bee farm , Craft beer breweries , wine farm ...yes you read correctly ......Chocolate factory , some nice restaurants  and pubs......antique shops e tc etc .

I last visited there 2017/8

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 15:11:22 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1086
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 31 years

I can highly recommend Mountain Splendour, especially if you take one of the “view” sites with private ablutions. We will go back there any time... Have heard some not so good reports about Dragon Peaks, a little further up the road.

If you’re a golfer I believe Hlalanathe is also nice.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 20:58:13 pm
Anonymous

Mountain Splendour is nice, maar jy gaan betaal... Kyk maar pryse oor piek tye..

Hlalanathi is nice, maar jy kry dalk 1 of 2 sites met view en verder nie te veel nie... Lekker kampplek vir rus.. Restaurant... Lekker grasperke. 

Dragon Peaks is nie ver van Mountain Splendour af nie...

Daar is ook Silver Streams... Ook mooi en rustige plek...

Didima resort is baie basic..... Bitter basic.... Mooi om te gaan stap....

Dink daars nog n oord in die midlands rond? Kan nou nie naam kry nie maar ook baie oulik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 21:01:25 pm
Anonymous

Ek het 'n draad oor Hlalanathi en jy kan fotos van plek daar ook kry van Desember 2017...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 08:19:42 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 379
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 42 years

Hlalanathi for sure . Try and camp at Site no 1.

Paved site with a 180 degree view of the berg ...... and the Tugela flowing just below the campsite , lovely Ablutions, on site shop and restuarant and a  pool right behind the camping spot(no 1)

 

You are close to all the resorts in Northern and Central Drakensberg areas  with ample to see especially in the Winterton area.  Bee farm , Craft beer breweries , wine farm ...yes you read correctly ......Chocolate factory , some nice restaurants  and pubs......antique shops e tc etc .

I last visited there 2017/8

great resort but road noise from across the river can be anoying as it is constant

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 20:30:36 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years

Onbillike vraag omdat elkeen sy eie bekoring het. Dit hang ook af van watse aktiwiteite julle hou. Hlalanathi sal my voorkeur wees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 09:19:23 am
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 58 years

Mountain Splendour is nice, maar jy gaan betaal... Kyk maar pryse oor piek tye..

Hlalanathi is nice, maar jy kry dalk 1 of 2 sites met view en verder nie te veel nie... Lekker kampplek vir rus.. Restaurant... Lekker grasperke. 

Dragon Peaks is nie ver van Mountain Splendour af nie...

Daar is ook Silver Streams... Ook mooi en rustige plek...

Didima resort is baie basic..... Bitter basic.... Mooi om te gaan stap....

Dink daars nog n oord in die midlands rond? Kan nou nie naam kry nie maar ook baie oulik

Brommer is Didima camp site operating, i heard it was in disrepair and closed down?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 09:57:12 am
Anonymous

Brommer is Didima camp site operating, i heard it was in disrepair and closed down?

Both times we drove by there were campers, not much though.. But wouldnt camp there either at this stage.. looks dodgy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2021 @ 07:45:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Enige voorkeur staanplekke wat jul sal aanbeveel by Hlalanathi?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2021 @ 08:00:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ons het die kamp by Mountain Splendour in Desember geniet.  Was net te kort.  Sal verseker weer gaan en dan langer kuier.

Ek hou dop vir antwoorde op voorkeur staanplekke by Hlalanathi

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2021 @ 13:45:57 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1841
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Geert, ons het eergister ń draai by Hlalanati gemaak. Die hele plek is perfek in stand gehou en die resturant het heerlike kos en is oop. Dit is ook naby aan die hoof pad vir gerieflike toegang, on route. Vir ń nag of twee is dit ń gooie opsie. Vir ons is daar niks om te doen nie en die pad geraas en uitsig is maar teleurstellend ivm Mahai. Ons ken nie Mountain Splendor nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2021 @ 13:56:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1841
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ons het op pad aff by Mountain View net buite Harrismit oornag en om groceries te koop. Dit was R250 vir die nag met ń pragtige uitsig en met ń groot verskeidenheid van eet plekke binne loop afstand. Die ablusie was ook skoon en netjies en net met ń sleutel toeganklik. Die N1 pad geraas was daar maar nie te steurend nie. As jy net ń stop over soek is dit perfek.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2021 @ 07:25:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Geert, ons het eergister ń draai by Hlalanati gemaak. Die hele plek is perfek in stand gehou en die resturant het heerlike kos en is oop. Dit is ook naby aan die hoof pad vir gerieflike toegang, on route. Vir ń nag of twee is dit ń gooie opsie. Vir ons is daar niks om te doen nie en die pad geraas en uitsig is maar teleurstellend ivm Mahai. Ons ken nie Mountain Splendor nie.

Dankie Paul. Ons wil net vir die naweek oorstaan. Ons wil egter net rustig in n kamp verkeer, andersins stem ek saam met Mahai wat goeie keuse is met natuur en stap roetes. Ons oorweeg ook Drakensville wat ons vorige keer geniet het, maar het gedink om n ander oord in die omgewing te probeer. Ander opsie is om verblyf by see te verleng tot naweek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2021 @ 09:03:30 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1841
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Reg so Geert. Maar soos ek genoem het, vir ń overnight is Mountain View perfek. Dit is langs die N1 aan die noorde kant van Harrismith by die Engen garage en ń verskeidenheid an eet plekke en ATM’s. Die uitsig op die berge is mooi.

Veilig reis!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2021 @ 21:12:51 pm
Badger
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 456
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 65 years

Mountain Slender is great, best ablutions yet.

We have twice camped in the front row facing the mountains,,,,,, Great view, but can get very hot, next time we will camp somewhere in the forest.

Go in safety

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2021 @ 16:00:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons het die naweek op staanpkek 2 gestaan.....dit was die uitsig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2021 @ 16:00:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons het die naweek op staanpkek 2 gestaan.....dit was die uitsig vanaf ons staanplek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2021 @ 16:01:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons het die naweek op staanpkek 2 by Hlalanathi gestaan.....dit was die uitsig vanaf ons staanplek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za