Morganbaai Woonwa & Kampeer - Morganbaai, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Geleë in die idilliese poort na die Wildekus. Die unieke ligging van die oord is net meer as ‘n uur se reistyd vanaf Oos London. Dit is geleë op die oewers van die Inchara strandmeer, met uitsig oor die strand en see. Daar is verstommende tonele, skouspelagtige voëllewe en ‘n myl-lange strand met duine en rotspoele om te verken. Geniet gholf, tennis en perdritte naby, ook kanovaarte, visvang en nuwe stap en hardloop-roetes, asook bergfiets-bane, baie naby. Met matige droë, windlose winters is dit die ideale tyd van die jaar om na walvisse en dolfyne vanaf die majestueuse Morganbaai kranse te kyk. Die ideale klimaat vir lang verblyf met spesiale tariewe.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Sal dit enige dag aanbeveel...👍