Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2700 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Môreson kampterrein
Goeie middag amal
Ons wil net graag uitvind oor die algemene gevoel oor Môreson naby Tshipise.
Ook 'n kontak nommer asb.
Baie dankie vir die hulp byvoorbaat.
Maartiens, have you tried this number it comes from Google maps
0155390686
Some more info here
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Vra-advies-oor-Moreson-Limpopo-Musina.htm?forumaction=1&loadcategory=1039&loadpost=250063755&highlight=Vra%20advies%20oor%20Moreson%20Limpopo%20Musina#ForumsAnchor
Thank you Brain
Ek het n paar jaar gelede by Moreson gekamp , maar toe moes jy iemand ken om daar te bly. Dit het natuurlik bygedra tot goeie veiligheid. Daar was nie baie staanplekke nie maar alles was baie netjies op hulle plek. Ek hoop dit is die een net bo Thipise waarna jy werwys. So ek dink jy moet dalk n inwoner in een van die huise probeer kontak. Maurits
Toe ons in Januarie in Tshipise gekamp het wou ons gaan kyk hoe lyk dit daar maar jy kan nie net gaan kyk nie. Residents only.
Groete,
Paul
Baie dankie almal ons sal maar na ander oorde kyk.
Vir rus en vreede kan jy ook kyk na Nthakene Bush and river camp net buite die Pafuri Hek. Baaia skoon en netjies en privaat ablusies. Ok Zvakanaka Farm so 10km noord van Louis Trichard is puik. Ons was be al twee met die Exclusive. Ons was ook by Africa Camp. Op die suidelike hange van die Soutpansberg. Nooit weer nie. Dit reen omtrent permanent.
Groete,
Paul
