English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 532
Total Replies: 252 830
Total Views: 83 250 603
topics: 4 499
replies: 30 837
views: 17 441 603
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 225
replies: 266
views: 17 534

Mopanie Lodge

replies: 2
views: 110
22 Mar 2020 @ 15:17:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand al hier gekamp? Dis naby Roodeplaat dam op die Moloto pad. 

https://www.mopanilodge.co.za/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 15:30:10 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Het na hulle webblad gaan kyk. Erg min te sê oor kamp fasiliteite anders as dit sal 'n belewenis wees.

So, ek moet maar glo dit sal wees.

Dit steek my in die krop as 'n besigheid glo ek moet op sy woord staatmaak sonder om sy stellings te rugsteun met fotos en inligting.

Ek sou effe versigtig wees om een van die 1,000 te wees wat daar gaan kamp!

As iemand wat daar naby dalk per geleentheid kan gaan inloer en kommentaar lewer, sal dit gaaf wees.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 15:49:57 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Geert, daai 'karavaan' lyk vir my eerder na 'n Parkhome semi-permanente installasie.  Ek stem saam met Proffie - as daar in Oktober maand tot soveel as 1000 kampeerders daar kom kamp, dan wonder ek of dit nie soos Moria se kerk besigheid is nie.  Dan is daar sekerlik baie dagbesoekers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za