English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 940
topics: 409
replies: 3 975
views: 1 476 157
Talk about the current road conditions throughout the country

Mooirivier na Ballito

replies: 10
views: 205
21 Oct 2019 @ 14:51:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie het al vanaf Mooirivier na Ballito gery, maar nie op die N3 nie, maar daai roete wat op kaart aangedui word dat jy by Mooirivier links afdraai.....daai roete wat wys 2hr 21min. Is dit n mooi roete om te ry? Hoe is die pad? Is dit aanbeveelbaar of is N3 Durban N2 noord maar die beter keuse?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 16:55:02 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek ken die pad gladnie - kan nie aan ‘n afdraaipad by Mooirivier dink nie. Wees net versigtig vir die plaaslike bevolking by!ooirivier. Hulle kan baie oproerig wees. Persoonlik ry ek liewer  die N3 Durban toe.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 18:23:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geert ek het hom jare terug gery so al langs die see af. Faar is plekje wat jy terug kom groot pad toe en dan vorentoe jy weer see toe.

Soos ek sê was dit lank terug en die pad en infrastruktuur was mededeelsaam.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:06:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3707
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Wie het al vanaf Mooirivier na Ballito gery, maar nie op die N3 nie, maar daai roete wat op kaart aangedui word dat jy by Mooirivier links afdraai.....daai roete wat wys 2hr 21min. Is dit n mooi roete om te ry? Hoe is die pad? Is dit aanbeveelbaar of is N3 Durban N2 noord maar die beter keuse?

Dit sal soos 'n ontdekkingsreis wees. Glo nie iemand het al woonwa op daai roete gesleep nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 22:00:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit sal soos 'n ontdekkingsreis wees. Glo nie iemand het al woonwa op daai roete gesleep nie.

Ek is baie lus om daai roete te sleep.....dit lyk of daar mooi natuur tonele kan wees....ek sien die paaie kronkel baie, seker deur al die berge en heuwels. 

Maar aan die anderkant is ek skrikkerig vir onaangename verrassings op daai paaie. Lyk nie of dit veel deur grooterige dorpe gaan nie. Hopenlik is daar nog iemand wat daai pad al gery het wat meer sal vertel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 07:17:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die kondisie van die pad is nie alleen die hoof oorweging waarom ek 'n roete ry nie. Vir my gaan dit ook oor die bystand wat mens op so pad kan verwag.

Ja my voertuig is in goeie kondisie en ek hou die wa ook daar maar wat se bystand ondersteuning kan jy verwag op so pad so jy probleme kry.  Ek sal verseker daai pad gaan verken soder 'n karavaan maar met een is die risiko so effe grooter.

Ek sal die N3 volg tot by N2 Noord en so gemaklik sleep tot by eindpunt.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:37:24 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek hou maar by hoofroetes, veral as ek die karavaan sleep. Doen dit veral as ek nie die onbekende pad ken nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:42:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Met die huidige toestand in ons land waar baie besighede tot niet gaan is dit eintlik net die besighede in die groot dorpe wat in 'n mate "survive".

As jy 'n meganiese onderdeel in 'n klein dorpie soek gaan jy dalk lank soek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 06:13:58 am
AltydKampTyd
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 27 years

Ek ken die pad wat jy wil ry.

’n gedeelte wat jy wil ry vanaf Mooi River is grondpad wat nie geskik is vir ‘n karavaan nie. Ry eerder tot in Greytown, dan is jy OK.

Van daar ry jy na Dalton, Fawn Lease tot Glenside - pad is pragtig en goed.

Van Glenside tot Tongaat is die pad oor geteer, maar in plekke nogal styl opdraande. Daar is ook ‘speed bumps’ op plekke, so jy moet maar versigtig ry.

Nog voor jy in Tongaat kom, draai jy links, ook ‘n teerpad, wat ‘n kortpad is tot in Compensation, wat net voor Ballito is.

Ek hat al op die pad gesleep, wees net geduldig ! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:12:24 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek dink die snelweg is die beste as ek na Horst se kommentaar hierbo kyk. Ons was so twee weke terug by kwekery naby Tongaat en het toe besluit om te gaan kyk hoe Tongaat lyk. Nog nooit so vuil dorp gesien nie. Dit was absoluut verskriklik hoe die hoofstraat gelyk het.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:57:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14253
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk of mens darem Tongaat mis ry....heelwat suid van roete

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required