English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 219
topics: 935
replies: 12 686
views: 3 207 888
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Monocular

replies: 9
views: 195
13 Oct 2019 @ 19:56:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het iemand so n monocular waarmee hul foto's neem met selfoon? Werk dit? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 21:15:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nie eers geweet van so iets nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 22:23:32 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5114
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het Desember by Mahai deur gewone verkyker van 'n vrou wat daar gekamp het die Tiger falls afgeneem. Dit het gewerk! Ek het maar kans gevat en wragtag toe werk dit eintlik te lekker... So ek is seker dit sal werk as iemand dit spesifiek vir selfoon gemaak het


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 00:26:38 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hierdie glo ek sal goed werk. Dit is egter net 'n variasie op die verkykers wat 'n ingeboude kamera het wat seker al meer as 10 jaar beskikbaar is. Sover ek weet was die resolusie v d verkyker met kamera nie naby so goed soos vandag se selfone nie. Dit kon natuurlik verander het met tyd. Dit het egter 'n nut waar mens dit wat jy na kyk wil stoor vir latere gebruik. Die verkyker met kamera klink net vir my meer prakties.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:20:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het iemand so n monocular waarmee hul foto's neem met selfoon? Werk dit? 

Ja ek het so een by die huis.  Het hom so6 jaar terug in Abu Dhabi gekoop vir my Samsung S5.  Die een wat ek het, het een nadeel en dit is dat die "Monocular" skroef vas op die Samsang S5 se cover.

Dus kan ek die Monocular net saam met die S5 foon gebruik.  My Samsung S5 is nou poegaai na 8 jaar se gebruik.

Ek moet net kyk of ek 'n soortgelyke cover kan kry vir my huidige foon dan kan ek die "Monocular" weer verder gebruik.

Behalwe vir die digital zoom van die foon het jy nog die meganiese zoom wat items nog nader bring.  Gebruik maar die driepoot wat verskaf word. Want met die baie in "zoom" is jy met klein beweeging heel van teiken af.

Sal more 'n foto plaas van dit wat ek het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:22:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die een wat jy geplaas het word die selfoon in 'n montasie geplaas dus kan jy basies enige foon gebruik.  Jy moet net die opstelling regkry voor gebruik.

Heel beter model as wat ek het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:48:01 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Nog nie so iets gesien nie. Het ook in die wiltuin met selfoon deur n verkyker foto van n luipert geneem. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:59:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hier het ek 'n foto geneem met my selfoon deur nagsig uitrusting.

Dit kan goed werk om diere in die nag af te neem ook.  Probleem is net mens mag nie in die nag gaan diere kyk nie.

Nagsig

So mens kan eintlik lekker speel met die foto neemery.  Jy sal verbaas wees wat se goeie fotos jy kry met 'n gewone verkyker in die aand ook.  Help natuurlik as dit volmaan is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 09:51:23 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 775
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hier het ek 'n foto geneem met my selfoon deur nagsig uitrusting.

Dit kan goed werk om diere in die nag af te neem ook.  Probleem is net mens mag nie in die nag gaan diere kyk nie.

Nagsig

So mens kan eintlik lekker speel met die foto neemery.  Jy sal verbaas wees wat se goeie fotos jy kry met 'n gewone verkyker in die aand ook.  Help natuurlik as dit volmaan is.

Lekker weermag dae...

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 20:11:11 pm
Mr T
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 24 Apr 2018
Experience: 11 years

I have one, it does not work that well, for me, it is just a waste of money.

Tigers don't cry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required