English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 862
Total Views: 83 200 752
topics: 992
replies: 14 064
views: 3 255 966
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Monkey Busters

replies: 39
views: 1021
24 Apr 2019 @ 09:41:16 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Easter weekend seems to have been a wet affair for most campers, but did any camper invest and use the "funkey monkey" machine that keep them furie one away by noise detection , will apricate feed back

Thank You

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 11:10:59 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dont know about it can be interesting.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 13:14:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het ook nie 'n idee waarvan hier gepraat word nie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 17:18:06 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Keh???

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 19:46:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar was iemand onlangs wat genoem het hy gaan so n repeller koop. Sal ook graag terugvoering wou hoor.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 20:32:10 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

George discussed it here:

Link to discussion

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 20:38:07 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years
Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 21:03:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Baie interessant. Ek dink dit twee of die keer werk dan is kees se kind hom gewoond. Veral daardie bobbejane by Klein Kariba. Vrek slim en skelm. Sal nie verbaas wees as die goed al skool toe gaan.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 04:23:00 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het een aangekoop wat die doppler effek van klank gebruik. Die frekwensie kan verander word as kees hulle hom ignoreer.

Weens omstandighede kan ek nie by Eiland uitkom soos bespreek van 1 April af nie.

Soos dit nou lyk, sal ek seker eers in Junie daar uitkom. 

Dan is die A kamp vol en hulle keer die ape, of daar kry hulle genoeg om nie by B kamp te kom pla nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 06:07:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

O okay.  Mens kry so tipe van item vir honde ook wat aanhoudend blaf. Lyk soos 'n voël hokkie en as hy jou woefers se geblaf opvang dan gee dit 'n "harde" fluit klank glo wat net die honde kan hoor.

Wel dit werk baie goed vir die klein blaf masjiene in die erf langs ons.  Mense moet maar terugvoer gee oor die  "kees" afskrikker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 06:33:17 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek, tegnologie en kees hulle moet net eers kontak maak.

Dan sal ek terugvoer gee.

George was buying one some time ago and i dicated he will give feedback.

George, hope its not you running away when you activated it!

I remember you indicating Doug, the supplier was going to deliver to you in Richardsbay.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 09:44:50 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

yes indeed , i got the two speaker system, i mounted one on a long adjustable tent pole at the backside of the van so that the speaker "blows" over the van roof and the tent and the other one just inside the tent door. wilst we dont have a serious monkey problem here they do give my site a wide berth when passing through.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 14:08:14 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Nee, menere......los tog nou maar aap se kind sodat hy sy gang kan gaan. Dit is sy “territory’ daardie. Geniet hom vir wT hy is. 

Snik snik......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 11:07:30 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

Good day, any feedback on the Monkey repeller, did it work well.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 11:21:28 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hopefully Proffie will see your post. He used one at Eiland.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 22:35:31 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Good day, any feedback on the Monkey repeller, did it work well.

Ek sal ook graag wil weet of iemand die tipe ding suksesvol gebruik het

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 15:47:56 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Hopefully Proffie will see your post. He used one at Eiland.

Ek sal ook graag wil weet of iemand die tipe ding suksesvol gebruik het

Gaan lees die draad "Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier"

Ek het daar terugvoer gegee.

Weet ongelukkig nie hoe om 'n link te post nie.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 15:52:57 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Hopefully Proffie will see your post. He used one at Eiland.

Ek sal ook graag wil weet of iemand die tipe ding suksesvol gebruik het

Gaan lees die draad "Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier" wat deur Bak oor geplaas is.

Ek het daar terugvoer gegee.

Weet ongelukkig nie hoe om 'n link te post nie.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 20:27:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

[quote]1022,250052889[/quote]

Gaan lees die draad "Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier" wat deur Bak oor geplaas is.

Ek het daar terugvoer gegee.

Weet ongelukkig nie hoe om 'n link te post nie.

 

Click on link.....

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Wat-het-al-in-die-nag-binne-jou-tent-kom-kuier.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250175505#forums_lastPost

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 21:01:48 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het in Umhlanga rock drive gebly. Jy kon net eenvoudig niks laat rondlê of die kleinste venster oop los. Die apies het net oorgevat.

Nou wat my bekommer is dat elke huishouding  een sou besit het as dit gewerk het. Ek weet nie van iemand wat dit gebruik en sou hulle sal dit die "best selling item" van die dekade wees. 

Hierdie ding is amper te goed om waar te wees en min mense spog van die outjie. Dus is ek maar versigtig en sal maar eers staat maak op hoe lelik ek is om die kese n skrik op die lyf te jaag.

Ek skryf dit nie af nie maar sal versigtig die produk volg tot ek oortuig is.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 00:29:00 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek neem aan hierdie is net 'n variasie v dieselfde gadget. 

Het enigeen al hierdie model op die proef gestel. Dit lyk na 'n goeie prys as dit werk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 01:23:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek neem aan hierdie is net 'n variasie v dieselfde gadget. 

Het enigeen al hierdie model op die proef gestel. Dit lyk na 'n goeie prys as dit werk. 

Of miskien een van hierdie weergawes?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:33:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dankie Geert.

 

Ek het in Umhlanga rock drive gebly. Jy kon net eenvoudig niks laat rondlê of die kleinste venster oop los. Die apies het net oorgevat.

Nou wat my bekommer is dat elke huishouding  een sou besit het as dit gewerk het. Ek weet nie van iemand wat dit gebruik en sou hulle sal dit die "best selling item" van die dekade wees. 

Hierdie ding is amper te goed om waar te wees en min mense spog van die outjie. Dus is ek maar versigtig en sal maar eers staat maak op hoe lelik ek is om die kese n skrik op die lyf te jaag.

Ek skryf dit nie af nie maar sal versigtig die produk volg tot ek oortuig is.

John

Ek kan getuig dat die aapskrikker wat Doug Reid bemark, werk. Die beginsel maak sin.

Ek het gekyk hoe loop die ape om ons tent en gaan eerder langsaan.

Toe krag af was, het hulle tot binne in ons tent kom soek vir kos terwyl ons daar sit.

As krag aan is en die speaker stuur die sein, dan loop aap se kind om ons plek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:55:50 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Pottie dankie vir jou goeie verwysing. Hierdie toestelle is al vir meer as 4 dekades in gebruik. Aangesien mens die geluid nie kan hoor is dit moeilik om vas te stel of die Doug Reid een dalk met tussenposes afsit of dalk 'n ander vorm van sein uitstuur. So eenheid behoort mos maklik verder getoets te kan word in die Kaap of ander plekke waar daar daagliks bojaan se kind dames en kinders wil aanrand om kos of sakke uit hul hande te gryp. Mense in KZN kan dit ook gerus probeer.

Ons hoop ons kan verdere terugvoer kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:59:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Pottie dankie vir jou goeie verwysing. Hierdie toestelle is al vir meer as 4 dekades in gebruik. Aangesien mens die geluid nie kan hoor is dit moeilik om vas te stel of die Doug Reid een dalk met tussenposes afsit of dalk 'n ander vorm van sein uitstuur. So eenheid behoort mos maklik verder getoets te kan word in die Kaap of ander plekke waar daar daagliks bojaan se kind dames en kinders wil aanrand om kos of sakke uit hul hande te gryp. Mense in KZN kan dit ook gerus probeer.

Ons hoop ons kan verdere terugvoer kry.

Die een van Doug het 'n verstelbare sein frekwensie. Sodra dit lyk of die diere die frekwensie gewoond raak, verstel mens dit.

Ek het die toestel vir +- 20 dae gebruik en het dit in daardie tyd nie nodig gevind om die frekwensie te verander nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 15:53:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Pottie as dit van julle manne kom aanvaar ek dit. Ek sal by die ou gaan draai maak en na sy produkte kyk. 

As dit werk dan beslis die moeite werd. Dankie vir die versekering.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 06:46:29 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dankie vir die link Bakoor.

Waar skaf mens die masjien aan?

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:31:35 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het ongelukkig sy kontak details verloor. Ek weet die hoof verspreider wat die goed versprei na dealers toe bly in Trompsburg straat, South Hills, JHB.

Proffie op ons forum het ook een gekoop as ek reg onthou, en dalk kan hy help met informasie

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 22:51:07 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het ook Doug Reid se kontakbesonderhede verloor.

Het op elke moontlike plek gaan kyk. Kon net sy bankbesonderhede kry. Geen adres of kontak nommers nie.

Iewers op die forum ('n ander draad) het iemand sy kontakbesonderhede gegee. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 23:12:03 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

https://www.dazer.co.za/monkey.html

 

Dazer monkey buster.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 10:28:35 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het 'n klompie jare gelede 'n advertensie in 'n buitelewe tydskrif gesien vir 'n elekroniese muskiet afweerder, waarvan die frekwensies verstelbaar was., en koop toe een.

Dit was somer en die muskiete het gepla. Ek sit die kontrepsietjie toe op my bedkassie en begin om my boek te lees. Nie lank nie of die muskiet zoem by my kop verby. Hy gaan sit toe so wraggies waar op die kontrepsietjie. 

Verlede jaar koop ek weer een. Die keer by DisChem. 'n Kleinerige ovaal vormige een waarvan jy die tydsduur kan stel. Ek kon net sowel my wekker gestel het.

Ons het vantervore baie las gehad van ape by Augrabies se kampterrein. Hulle het jou kos uit jou bord kom gryp. Met ons laaste besoek het ek 'n fris waterpistool met 'n ammoniak oplossing byderhand gehou, en etenstyd as ek hulle gewaar 'n paar blertse in hulle rigting gestuur. Nie om hulle raak te spuit nie, maar net om die walm in hulle rigting te los.

Ek het die indruk gekry dat hulle minder welkom gevoel het, en ten minste vir die duur van die ete ons in rus en vrede gelaat het.

Toe ek nog ernstig fiets gery het was my tweede waterbottel altyd vol van so 'n ammoniak mengsel. Vroër jare het mense mos nie hulle honde binne hulle erwe gehou nie. Dit was mos makliker vir die optelslag as jou hond eerder op jou bure se gras gaan skuit. Wel, daardie losloper honde was lief om fietse te jaag. Een blerts in so 'n jaagende hond se gevreet en hy slaan gat oor kop op die teer en snak na sy asem. 

Dit sou goed kon werk vir inbrekers as dit nie was dat die damp die inwoner ook sal aantas nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 13:48:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

https://www.dazer.co.za/monkey.html

 

Dazer monkey buster.

John,

Dankie, maar dit is nie die een wat Doug Reed versprei nie.

Doug se masjien lyk meer tuisgemaak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 19:58:44 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

I took note of Doug Reid's number

zero 8 two 8 nil 7 8 three 3 7

zero 11 six twenty three 22 thirty three

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 13:16:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

John,

Dankie, maar dit is nie die een wat Doug Reed versprei nie.

Doug se masjien lyk meer tuisgemaak.

Skuus Prof. Ek Moes beter verduidelik het.

Ek het hierdie mense geskakel en hulle het Destyds my die nommer van Doug gegee wat ek nou nie meer het.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
15 Mar 2020 @ 13:29:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dankie vir die link Bakoor.

Waar skaf mens die masjien aan?

I took note of Doug Reid's number

zero 8 two 8 nil 7 8 three 3 7

zero 11 six twenty three 22 thirty three

Thanks Richard for the information.

We need to keep it as someone will in future ask for this again.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:44:31 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

As iemand dalk met Doug kontak maak en meer besonderhede kry wees asseblief so vriendelik en deel dit met ons hier op die forum. Ons hier in KZN het vanjaar n erge toeloop van apies en so n toestel sal vir ons hier by ons huise van groot waarde wees. 

Ek het al gewonder of ek nie die balonne opsie moet oorweeg wat vroeer hier gedeel was nie.  Sal hulle nie naby die huis ophang nie maar daar in die bome om die onderste uitwerpsels van die huis af weg te hou.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 21:37:24 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

As iemand dalk met Doug kontak maak en meer besonderhede kry wees asseblief so vriendelik en deel dit met ons hier op die forum. Ons hier in KZN het vanjaar n erge toeloop van apies en so n toestel sal vir ons hier by ons huise van groot waarde wees. 

Ek het al gewonder of ek nie die balonne opsie moet oorweeg wat vroeer hier gedeel was nie.  Sal hulle nie naby die huis ophang nie maar daar in die bome om die onderste uitwerpsels van die huis af weg te hou.

Piet

Ek het Doug destyds geskakel en hy het vir my inligting gestuur waarvolgens ek, na hy 'n paar vrae geantwoord het, die bestelling by hom via e-pos geplaas.

Beste is om hom te kontak sodat hy vir jou die besonderhede stuur via e-pos.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 13:56:56 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Proffie ek dink dit is die weg om te volg. 

Iemand anders vertel my hy gebruik een van die groen laser liggies. Om een of ander rede hou die apies nie van die groen lig nie en laat spaander as hy dit skyn. Het iemand onservinding daarvan?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 14:57:28 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Baie elektroniese aperate is al ingespan en baie ander idees is al  probeer. 

Die eenvoudigste afskrik middel is Maar nog steeds "skoonma" 

Vat haar saam. 🤪

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za