English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 378
Total Views: 82 172 579
topics: 773
replies: 12 376
views: 4 967 900
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Monitoring vehicle while towing.

replies: 27
views: 594
06 Jun 2018 @ 13:00:01 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

I thought it might be of interest to some that there are new ways of monitoring your vehicle (engine water temp, tranmission temp, etc.), plus one can have alarms to warn you if preset levels are exceeded. 

Now I have not been one keen on adding extra gauges to a vehicle and cluterring the dash up. I mean we have celphones, GPS, DVR, radar detectors, etc., we need bigger dashes!

The one big exception with a turbo diesel vehicle for me is an exhaust gas temperature gauge (EGT). I find that this is an extremely valuable item as TDI's are fantastic for towing but when things start going wrong, it is big time and very expensive to repair. So the EGT gauge has been one gauge that I have used on all my recent vehicles since joining the "towing brigade". 

So admitedly I am a bit of a gadget freak and heard people speaking about "OBD" and "phone apps" which was all Greek to me. In my own time I have browsed and learnt a lot. An OBD adapter can be purchased for about R350.00 on the internet, which plugs in under the dash (sometimes in cubbyhole) and via bluetooth sends information to an Android phone which is on your dash. So now for me my phone is there on the dash anyway so how fantastic to be able to look at what your automatic transmission fluid temp is for instance. The picture is a screenshot of the app on my phone on my dash.

Now the best is should something go wrong like a water pipe burst your engine temp wil immediately rise and the phone app will start flashing the specific gauge and warn you something is wrong.

Unfortunately most of these apps do not read the EGT temp as most engines are not fitted with probes that monitor EGT. Should you want to monitor the EGT you will have to fit the probe in the exhaust and have a small gauge at the dash. The cost of an EGT gauge starts at about R150.00 (electronics supplier in Centurion without alarm) and is about R2500.00 for one with an alarm (MGL Avionics). There are other systems that incorporate other areas with alarms (EGT, water, oil, volts,etc,) from Madman.

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 14:14:54 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Peter

For the 'untechnicals' amongst us (me, anyone else?), why will I measure the exhaust gas temperature and to avoid what problems?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 15:16:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3581
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

If your EGT is too high then you will damage your turbo. High temperatures occur when the engine labours heavily. The guage can also be used to improve fuel economy. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 15:46:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3581
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Now that my vehicle's warranty has expired I am going to fit one.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 15:57:41 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2924
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Sorry vir die Afrikaans

Ek laaik ook gadgets. Het n spietkop verklikker en GPS in my kar. Spietkop verklikker gaan AF.....GPS se hoe hard ek moet rem.

Ek weet nie hoekom iemand wil weet hoe warm sy exhaust en sy kar sn is nie????

Toets vir Varkgriep..,.sit jou hand op n warm stoof plaat. As dit begin ruik soos gebrande varkvleis het jy Varkgriep.........Voelgriep is n storie vir n ander dag!!!!😂😂😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 16:47:37 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Nou gaan ek my Afrikaans se beene 'n bietjie reksmile.

'n Diesel enjin veral 'n turbo aangejaagte een met 'n "intercooler" gee maar heelwat krag vir sy groote. Hulle sleep soos 'n droom. As jy 'n styl hoogte kry al is jou voet nie eers plat, die diesel pomp gee extra brandstof en die turbo gee vol druk ("boost"). Dit is nou dat die uitlaat temperature verskriklik hoog kan gaan (700*C plus). As jy nou onbewus jou voet daar hou kan jy skade aanbring sonder om dit agter te kom. Dit kan redelik maklik gebeuer veral as iets nie 100% is (drukspuiters, pomp stelling, lugfilter, ens). Al is jou voetuig 100% daar was nou (en glo nog steeds) gevalle waar mense lampolie by die diesel gemeng het. Die rede dat lampolie bygevoeg word is vir geldmaak want daar is blykbaar nie belasting op lampolie nie. Die lampolie kan groot skade aanbring en sal ommiddelik raakgesien word deur baie hoe EGT temperatuur.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 16:59:38 pm
Anonymous

Geneig om saam met jou te stem.

Ek glo nie aan bymiddels nie, "geld maak stories".

Ek gooi slegs 50ppm met niks ekstras nie.

Ek werk volgens my rev counter. As my torque die beste funksioneer teen ń sekere rpm, wissel ek my rat om by daardie rpm's te hou wat baie min gebeur omrede my karavaan te lig is vir my voertuig.

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 17:18:58 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

MB het vir my gevra om na enjins te gaan kyk wat ingegee het. Die skade kon duidelik op die pistons gesien word. As dit gebeur is dit verskriklik mooilik om te bewys. Die staat het later groot mooite gedoen om lampolie te kan identifiseer, wat die skelms maklik tee gewerk het (sal dit nou nie hier noem nie). Lang storie kort ek glo met die hoe kostes sal dit nog steeds 'n probleem wees. 

Toe ons nog geboer het en heen en weer gery het (1200 km rit deur die nag),  het my bakkie bly uitlaat manifolds geblaas en gekraak as gevolg van hoe hitte (voordat ek die EGT meter ontdek het). Ek het die selfde roete gery en by die selfde plekke diesel ingegooi. Dienstasie verander en probleem is weg. 

Eers toe ons terug in Pts is toe ontdek ons die gebruik van 'n EGT meter. Soos HM noem kan die meter dop gehou word as 'n baie akuraat aanduing van hoe hard die enjin werk. Die selfde meter word gebruik in vliegtuie om die regte brandstof verhouding te verseker afhangende van hoogte.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 18:02:42 pm
Anonymous

Ek het so hele sekuriteit sisteem, maar die probleem is om plek te kry vir al die "probes en gauges".

Moontlik sal ek gebruik maak van die EGT.

Gepraat van engine ondersoeke. Toe ek nog aktief in die bedryf was, met ondersoeke kon ek vinnig uitwys vir ń engine wat oormatige Quick Start gekry het. "Pistons" begin "smelt" veral teen die "liner" kante.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2018 @ 21:02:47 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nee wat. Hou maar by die standaard.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 06:02:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sorry vir die Afrikaans

Ek laaik ook gadgets. Het n spietkop verklikker en GPS in my kar. Spietkop verklikker gaan AF.....GPS se hoe hard ek moet rem.

Ek weet nie hoekom iemand wil weet hoe warm sy exhaust en sy kar sn is nie????

Toets vir Varkgriep..,.sit jou hand op n warm stoof plaat. As dit begin ruik soos gebrande varkvleis het jy Varkgriep.........Voelgriep is n storie vir n ander dag!!!!😂😂😂

AAAAAAAi Hannes ek het nou lekker gelag vir die Vark griep "Voëlgriep" storie.  Jy moes dit onder Comedy Corner geplaas het.

 

Ha HA ha ha

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 06:11:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat. Hou maar by die standaard.

 

Ditto! ! ! !

Ek sit die Tipper in Auto Sport. Ry tot 105Km/h sit die speedo cruise aan en hy doen self wat hy moet om my 2 ton wa se wiele te laat rol.

Ek dink die EGT ding kan belangrik wees my karavaan slepers wat "Canonball Run" hou van sy huis tot by sy bestemming. Dan gaan hy verseker met tye "over fueling" kry en is sy kanse grooter om iets in sy kanon in te ry.

Glo nie dis nodig vir die van ons wat op "holiday" is sodra jy agter die stuur in klim nie.  Ek sal eerder van 'n "tyre monitor" gebruik maak. Dis vir my van meer waarde.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 07:28:22 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Ek noem net vir die wat belangstel, is vir so R350.00 plus R50.00 (van die beter apps vir foon) kan jy die voertuig se temperature, ens., (EGT uitgesluit) saam met alarms fyn monitor sonder enige bedrading of sensors insit. Jy plug net 'n eenheid in so groot soos 'n pakkie 20 sigarette en die Android selfoon het jy klaar in jou besit.

Ek het my net bewonder met die tegnologie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 14:26:12 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4096
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Peter vir ons dom ouens is dit 'n baie goeie draad wat jy begin het. Mens sien so baie afkortings maar na ek ook gaan lees het weet ek ook nou dat mens die EGT goed kan gebruik. Ek glo al ry mens ook net 100 en sleep is daar tog die moontlikheid dat jou temp te hoog kan raak en deur net bietjie terug te hou as jy weet die uitlaat spruitstuk is oor die 700 grade kan tog baie duur reparasies betyds keer. Ou goed se onderdele is maar skaars. Wou al vir my 'n ander kop gekoop het maar kry niks nie. coolcool

Ek glo met sleep kan jy teen enige bergpas uit die enjin te hard laat werk al sleep jy teen 80-100.

Ek sal 'n draai by jou maak en verder gesels oor die koordlose instrumente om op jou foon die lesings te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 15:17:28 pm
Anonymous

Ek noem net vir die wat belangstel, is vir so R350.00 plus R50.00 (van die beter apps vir foon) kan jy die voertuig se temperature, ens., (EGT uitgesluit) saam met alarms fyn monitor sonder enige bedrading of sensors insit. Jy plug net 'n eenheid in so groot soos 'n pakkie 20 sigarette en die Android selfoon het jy klaar in jou besit.

Ek het my net bewonder met die tegnologie.

Die sisteem wat ek het, het nog al die probes, gauges ens...

Die een waarna jy verwys, lyk na ń oplossing.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 16:25:57 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

As jy 'n tdi diesel vat, 'n enjin herbou gaan jou in die omgewing van so R35K kos. Dan is dit ook 'n hou teen jou inruilwaarde behalwe van al die gewone probleeme met groot herstel werk van 'n voertuig. 

Met herverkoop kan die sisteem saam met voetuig verkoop word of net uitprop en die nuwe voertuig se besonderhede insit en daar gaan jy weer.

Maar ja, elk een moet maar maak soos wat hulle wil. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 16:46:17 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Danie jy en enige eimand nog is welkom om te kom kyk. Die vrou ry met die kar werk toe maar seun het net so een in sy bakkie wat ons kan na kyk. So by die huis of by die werk. Die storie werk op meeste voertuie met OBD sisteem (omtrent 2005 af).

As iemand misverstaan het, daar word nie een gat geboor of enige drade bebruik. Die voertuig se temperatuur, druk, ens. se sensors word gebruik om al die inligting na jou foon op die dash te stuur. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 19:33:34 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4096
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dankie Peter. Dalk het iemand gegoogle en gesien die EGT wat in die exh manifold sit moet daar 'n gat geboor en getap word wat dan dink die APP via die OBD poort is dit dalk nodig. Ek sou graag wil sien hoe lyk die thermo sensor vir die EGT.

Wie in Centurion sal so iets aanhou?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 20:55:17 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3581
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dankie Peter. Dalk het iemand gegoogle en gesien die EGT wat in die exh manifold sit moet daar 'n gat geboor en getap word wat dan dink die APP via die OBD poort is dit dalk nodig. Ek sou graag wil sien hoe lyk die thermo sensor vir die EGT.

Wie in Centurion sal so iets aanhou?

Hoop die link werk.

https://www.banggood.com/2M-Exhaust-Gas-Temp-Sensor-EGT-K-Type-Thermocouple-Probe-Exhaust-Temperature-Sensor-p-1093214.html?gmcCountry=ZA&currency=ZAR&utm_source=googleshopping&utm_medium=cpc_elc&utm_content=frank&utm_campaign=pla-ele-diy-za-pc-0516&gclid=EAIaIQobChMIy93xgZvC2wIVBLDtCh1rJg84EAYYASABEgI3s_D_BwE&stayold=1&cur_warehouse=CN

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 21:11:07 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Danie ongelukkig met die EGT meter is dit nodig om die probe binnie die exhaust manifold te kry en dan moet die probe se draad loop na die meter toe. Miskien nie almal se keuse. Dis hoekom ek van die ander manier genoem het. Die draadose sisteem maak gebruik van die voetuig se sensors maar tot nou toe is EGT nog nie gelees deur voertuig  vervaardigers sisteme nie. Dus moet 'n mens 'n aparte meter met sy probe insit as jy EGT's wil lees. 

Daar is 'n EGT meter beskikbaar in Technopark Centurion nou teen R164.00 saam met 'n probe. Kyk hier: www.robotics.org.za/sensors/temperature-thermocouple/XH-B310

Hy is nie die beste beskikbaaar maar die volgende keuse waarvan ek bewus is, is teen omtrent R2500.00 en die het alarms plus 'n tweede kanaal wat vir water temperatuur kan gebruik word. Dit is die MGL Avionics een. Baie gooie kwaliteit. 

Ek het albei al gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 21:31:33 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3581
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Wat is jou mening oor die Arduino produk Peter?

Die een in my link hierbo.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 21:53:34 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4096
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hendrik die link hierbo lyk asof dit 'n lang punt het wat in die manifold ingaan. Hierdie een lyk vir my meer geskik met sy kort sensor en die prys is dieselfde.

https://www.banggood.com/Universal-K-Type-EGT-Thermocouple-Temperature-Sensors-For-Exhaust-Gas-Probe-p-1011377.html?rmmds=detail-left-hotproducts__2&cur_warehouse=CN

Ek weet sekere mense het probleme gekry met v d goedkoop meters en die duurder meters het perfek gewerk al is die goedkoop Thermocouple gebruik. Madman se toerusting lyk my word hoog aangeskryf deur mense wat dit al gebruik het.

Peter dankie vir die inligting oor die meter en Thermo couple. Ek sien hulle het nie nou voorraad v d thermo couples nie. Ek moet nog net probeer kyk waar sit my manifold want ek kan hom glad nie van bo sien nie en ook nie my turbo nie.

Nou soek mens dalk een van daai infrarooi temp gadgets wat net 'n kol uitstuur en dan vir jou 'n lesing in die kar kan gee. Geen thermo couple of gat moet tap of so iets nie. Ek sien juis sekere Colt modelle het 'n plaatjie wat los geskroef kan word om getap te word sonder om die manifold af te haal.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 07:41:08 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Ja nee ek het die plaaslikke beskikbaar thermocouple (met meter vir R164.00) bekyk en omdat ek al klaar my thermocouple ingesit het het ek hom nie gebruik nie. Die prys en kwaliteit van daardie K tipe thermocouples op die internet lyk goed. By Wika gaan jy maklik oor die R300.00 stuk betaal. Daar is thermocouples beskikbaar met 'n ogie op die punt wat mens op 'n bout kan monteer sonder om manifold te boor.

Die platjie waarvan jy praat is gewoonlik die EGR s'n wat onkoppel of deur vervaardig nooit gebruik was. Ek het my EGR ontkoppel want in die lang deur veroorsaak dit 'n klomp diesel roet in die inlaat manifold eat 'n groot werk is om skoon te maak. Die EGR is maar 'n "anti polution device" om vervaardigers "groene" te laat lyk. 

My siening oor die EGT meter is die tdi diesel enjins is so willig om krag te lewer en dit is dan wanneer die probleem kan ontwikkel. Ek meen van die vervaardigers het nou dubbel turboaanjaers. Hoe fyn gevoelig is hulle vir lampolie, ens., dan nie? Hulle is vir my soos 'n reisies perd wat hom self in die graf sal hardloop as hy nie gekeer is!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 11:53:02 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4096
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Peter dankie vir die inligting. Toe ek my Freelander gaan haal het het my turbo uitgesny. Na maande se ry is hy na die wonderlikste agent in SA en daar is bevind die ECU het hom uitgesny sodra enjin begin werk soos teen opdraendes sonder sleep. Nou wonder ek of die BMW enjin nie alreeds iets soos die EGT gebruik as 'n input om wel die turbo uit te sny nie.

Ek sien die R164 is slegs vir die temp metertjie. Probe is nog R50 wat steeds regtig 'n winskoop is.

Ek wonder of mens te veel hitte sal verloor as jy bv 'n langerige probe van 60mm plus het en jy maak 'n koper "clamp" om hom en jy bout slegs die koper "clamp" vas aan die exh manifold.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 12:36:44 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

HM / Danie as ek kon kies sou ek gaan vir die een wat HM gewys het hierbo, sy kwaliteit en afwerking lyk nog beter as Wika s'n en hy kom met 'n fitting om in die maniold vas te maak. Hy lyk of hy baie meer hitte kan vat as Wika s'n. HM ek het die fitting gevat na 'n bout plek toe en hulle het die draad en groote gepas met 'n moer. Ek het dan die moer op die manifold gesweis en dan daar deur 'n klein gat geboor. As 'n mens moet kan jy hom uithaal en net 'n bout indraai. Hulle se al hoe nader jy aan die turbo, na die turbo kan kom hoe meer akuraat. 

Danie ek weet nie hoeveel van 'n hitte verlies gaan gebeur as 'n mens hom buite op sit. Ek sal se probeer hom so dan kan jy 'n besluit maak. Die gevaar begin van 700*C af. So as jy dan werk teen so 650*C sal jy redelik veilig wees. 'n Mens skrik eers as jy sien hoe vinnig die hitte klim met ry en sleep, dan net effens terug met pedaal en onmiddelik sien jy hoe sak hy weer. Ek kry om 350*C dorp rond, so 350*C tot 450* op oop pad en dan tot so 550*C max 600*C opdraand swaar sleep. Meeste eienaars stel die alarm teen so 680* tot 700*C. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 12:55:18 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Dan om verder met "prevention rather than cure" items en omdat ek self my voertuig diens, ek het 'n meter op wat 'n aanduing gee waneer die lugfilter begin gestop raak. hy stadig stelsel matig op so as jy nou gaan ver ry en nodige checks doen, kan jy sien hoe effektief die lug filter gaan wees. 'n Lug filter is natuurlik op sy beste / mees effektiewe net voordat hy gestop raak. Ek wil graag so iets op die diesel brandstof filter ook sit. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 13:11:20 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4096
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Peter het jy dalk al op 'n meganiese "counter" afgekom wat mens bv in 'n diesel/petrol pypie kan sit wat kan meet hoeveel brandstof gaan deur. Dit sal nogal handig wees om so iets te kan kry net vir toetse. Ek wil bv weet hoeveel diesel gebruik ek per uur teen idle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 13:47:08 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Van ' n aparte onthanthaflikke sisteem weet? - nee. Daar sal seker so iets wees. Ek het nou nie genoem nie, maar die OBD sisteem genoem op die foon app kan en nog baie baie meer. Wou nie mense deurmekaar maak nie. Dit hang af of jou voertuig OBD het en dan kan die sisteem daardie inligting vir jou gee. Ek kry die inligting  op my voetuig se skerm op die dash dus het ek hom nou nie op my foon nodig. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required