English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 018
Total Replies: 243 916
Total Views: 82 987 265
topics: 4 477
replies: 30 418
views: 17 420 675
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 352 963
topics: 6
replies: 58
views: 32 066
Abba Game Lodge
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
5
Total Ratings: 5
3   
2
Rated: 05 Oct 2017
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Moeite werd?

replies: 8
views: 657
17 Dec 2019 @ 19:47:27 pm
Annekeb
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 04 Jan 2014
Experience: 12 years

Hi was iemand onlangs by ABBA Game Lodge?  Enige reviews?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 21:33:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Waar is dit?.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 22:33:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15741
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toe ons afgelope paasnaweek by Weesgerus was, wou ek daar gaan loer het om te kyk hoe dit daar lyk vir moontlike toekomstige kampe daar. Ek was seker so 1 of 2 km op daai grondpad toe Gps vir my wys dis omtrent nog 10km met daai grondpad aan, toe ek maar omdraai. Ek sal nie soontoe gaan oor daai stowwerige pad soontoe nie. Ek wil nie weet hoe vuil my wa daar gaan uitkom na 10-12km nie as my kar reeds so vol stof is na 1-2km. 

Oor die oord self kan ek ongelukkig geen terugvoering gee nie.....was nog nie daar nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 07:50:26 am
Annekeb
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 04 Jan 2014
Experience: 12 years

Dit blyk Modimolle se rigting te wees.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 08:44:26 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

In aansluiting by Geert se kommentaar hierbo - lees die laaste twee "ratings" se kommentaar. Dit klink vir my na 'n "no-go" tensy jou voertuig en wa vir 4x4 toestande is. As jy egter met tente gaan - waarom nie. Ek kamp met 'n tent in Mata Mata en Nossob (Kgalagadi) wat ook oor horribale paaie beskik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 10:11:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek lees bou die ratings hierbo wat 5 Okt 17 die laaste een is.

Nie goed omdit te lees dan moet jy nog betaal om daar te bly nie.

Sien jare terug was dit nog aanbeveel.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 10:20:44 am
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 25 May 2013
Die eienaar van die oord is 'n paar jaar gelede oorlede en die erfgename is nie baie begaan oor die oord nie. Die grondpad word ook gebruik deur 'n plaaslike steenmakery wie se swaar vragmotors daagliks  daar op en af ry. Sal nie die pad aanbeveel met 'n gewone karavaan nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 12:39:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk my dis 'n no no vir pad karavane.

Met offroad wa of dalk 'n trailer kan mens dit dalk aandurf.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2019 @ 21:34:34 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Nee, nie vir my nie Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za