English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 637
Total Replies: 220 746
Total Views: 81 961 234
topics: 4 254
replies: 28 704
views: 17 277 819
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 413
replies: 104
views: 4 598
topics: 8
replies: 48
views: 18 559
Modimolle Holiday Resort
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
9
Total Ratings: 9
9   
0
Rated: 04 Jun 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Modimolle holiday resort

replies: 18
views: 270
28 Apr 2019 @ 22:13:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hier volg n klompie fotos van Modimolle holiday resort. Baie netjiese oord met skoon geriewe en baie vriendelike en gasvrye personeel. Jy kan hom gerus op jou kamp lysie plaas. Hulle is so 7km buite Modimolle ....goeie teerpad tot die oord. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 22:35:10 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 22:44:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jacuzzi area.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 22:49:10 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Snoepie en games room.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 22:59:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mans badkamer en opwas area......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:03:57 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Graffiti by mans urinale...🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:07:50 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Is die staanplekke afgemerk ? 

Is die staanplekke net gras of is daar sement bladdens ?

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:09:00 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lekker lapa area wat mens kan gebruik vir groter groepe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:15:13 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Oulike restaurant....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:15:14 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Oulike restaurant....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 23:45:03 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Elke kamp het sy eie unieke aantrekkingskrag. Weesgerus en die kamp is mos nou na aan mekaar. Watter een is die gunsteling een?

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 05:55:16 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is die staanplekke afgemerk ? 

Is die staanplekke net gras of is daar sement bladdens ?

Van hulle is gras....dan is daar wat baie sanderig is en dan is daar klompie wat paving blokke het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 06:38:58 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is ook oulike chalets (vir die kampeerders wat bietjie wil "cheat" 😜)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 18:06:54 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Winter tyd is cheat baie aanloklik. Eish maar my babatjie (karavaan) sal my my mos nooit vergewe. 

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 18:11:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Elke kamp het sy eie unieke aantrekkingskrag. Weesgerus en die kamp is mos nou na aan mekaar. Watter een is die gunsteling een?

Ja....by die R101 kruising in die dorp ry jy seker 3Km in n westelike rigting na Weesgerus en so 7km in n noordelike rigting na Modimole resort. Weesgerus bly maar nog altyd populer....maar as jy meer rustigheid soek sal ek Modimolle resort toe gaan. Beide oorde is maar naby aan die hoofpad.....so mens hoor die karre verby ry. Modimolle resort het darem nie n boiler wat heel aand lawaai nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 21:18:39 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lyk na n plek om om by uit te kom. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 08:53:04 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Die bosveld met sy aksias het darem maar net sy eie bekoring. Soos die Eiland met sy Mopaniebome wat hierdie tyd van die jaar hul geel blare verloor. Die Vrystaat daarenteen raak nou weer vaal van kleur en stowwerig. Ons het darem 'n mooi land.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 19:01:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12706
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat die oord het verskeie dinge wat werk maar daar is een wat 'n groot pyn is en dit is die verkeer op die pad wat reg langs die oord verby loop.

Toe ons nog die Penta gehad het het ek nie geslaap in die aande nie want ek is elkekeer wakker as 'n trok of kar daar verby ry.

Klank weergalm tussen daai koppe en kloof waarin hy le.

Was laas daar met 'n kerk kamp. Het beter gegaan met die toe karavaan maar die res van die kerk kamp het gepraat van die pad lawaai.

Ek gee hom maar 'n mis dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 20:58:01 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12326
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die bosveld met sy aksias het darem maar net sy eie bekoring. Soos die Eiland met sy Mopaniebome wat hierdie tyd van die jaar hul geel blare verloor. Die Vrystaat daarenteen raak nou weer vaal van kleur en stowwerig. Ons het darem 'n mooi land.

Die stap roete in die oord self is baie kort, maar oorkant die pad is lekker laaaaang roetes vir die mense wat hou van stap

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First