English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 610
Total Replies: 253 888
Total Views: 83 283 487
topics: 11 624
replies: 139 892
views: 39 361 647
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mobi Lodge fotos

replies: 26
views: 26442
28 Jul 2015 @ 15:12:20 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Ek moes ongelukkig 'n nuwe Topic skep om fotos te laai van die Mobi Lodge. Hy kamp lekker en opslaantyd is 'n paar minute. Ons hou van die ruimte binne met die standaard dubbelbed. Die hangkas en ander kaste is seker dubbeld van meeste karavane wat ek al teƫgekom het. Die badkamer is relatief groot en jy kan stort solank jy wil met die deurvloei gas geyser. Ek het hom gesleep op die snelweg teen 'n konstante 120 Km/ uur sonder dat hy ongemaklik voel.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 15:41:48 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Geluk met jou Mobi Lodge pragtige 4x4 karavaan sal self een begeer as ek in die mark was

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 15:47:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Mooiman, geniet hom.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 16:37:31 pm
Micha El
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 04 Jul 2013
Experience: 66 years

Dit lyk mooi! Maar hoe leef jy rondom daardie "fridge slider" wat bokant die vloer binnekant is? Dit lyk vir my na 'n enkelbyter...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 17:41:49 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years

Dit lyk mooi! Maar hoe leef jy rondom daardie "fridge slider" wat bokant die vloer binnekant is? Dit lyk vir my na 'n enkelbyter...



Dankie almal. Nee, daar is amper 'n meter se spasie tussen die slider en die bed. Ekself het gewonder daaroor. Om die waarheid te sź ons hou sommer die yskas binne. Dis nie nodig om dit buite te hou nie. Met die yskas binne kan ek die koue uithou deur sy deurtjie toe te hou.
Dis ook nie moeilik om die yskas uit te trek nie en te gebruik en dan sommer dadelik terug te druk.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 18:13:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lyk baie mooi...hoop hy gaan nog baie plesier verskaf
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 18:15:15 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Shoe,lekker jaloers,geniet terdee,die uitleg en ruimte lyk goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 19:29:45 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Schalk geniet die wa en hoop die klein goedjies wat pla word you uitgesorteer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 19:42:23 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Baie nice. Lekker jaloers! Eendag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 19:43:53 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Baie nice. Lekker jaloers! Eendag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 21:20:31 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Geluk met daai wa ja haak hom sleep hom en kamp n hond uit n bos
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2015 @ 22:13:17 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Baie dankie almal. Ek glo ons gaan hom nog baie gebruik en geniet. Ons is reeds besig om volgende jaar se Namibiė toer te beplan.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 06:14:25 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Baie geluk met die wa. Dit lyk sommer spiekeries!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 06:46:47 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Baie geluk RC. Glo hy gaan julle nog baie plesier en rustige kamp dae verskaf. Nou is slegs die see die grens.cool

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 07:10:25 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Schalk, julle gaan lekker Namibie toer !! Sit sommer nou Purros op jou lys, jy gaan sukkel om lekkerder te kry, Kry jy n travel blanket vir die grondpaaie ?daai wa is te mooi blink.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 08:53:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai die nuwe goed laat mens sommer lekker voel. Geniet dit terdee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 13:55:45 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie geluk 100de veilige en rustige dae se kamp in hom.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 15:53:57 pm
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 23 years
Jis, dis nou n oulikke was daai hoor! Geniet hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2015 @ 22:43:06 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Sjoe julle ek waardeer die wense. Ons gaan hom sommer baie gebruik en geniet. Herman, ja die wa het reeds 'n dik sagte seilerige gedoente vooraan, maar ek gaan "mud flaps" (ek sal dit eerder klipskerms noem) aan die Ranger aanbring. Ek gaan dit van vervoerbande maak.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 18:19:42 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Fotos van ons nuwe Mobi Lodge Karavaan. Die wa werk vir ons en voldoen aan al ons behoeftes. Die vervaardiger, Marius Ras het regtig uit sy pad uit gegaan om ons tevrede te stel na die vorige wa wat nie op standaard was nie. Dit was seker 'n Vrydag model. Die wa word volledig toegerus met alles vir iemand wat niks het nie, bv. met twee stella stoele en twee opvoustoele van hoĆ« gehalte, 'n opvoubraai, wasgoedmandjie en beddegoed vir die standaard dubbelbed. Die badkamer beĆÆndruk die meeste met die gasgeyser wat onbeperkte warmwater d.m.v. 'n 12Volt waterpomp lewer asook die lekker ruimte van die badkamer om nie te praat van die slaapkamer nie! Ons hou eenvoudig van die ruimte en uitleg. Ons is nie meer spyt dat ons 'n Mobi Lodge aangeskaf het nie. Die naverkoopdiens is puik. Ons gaan Maart 2016 NamibiĆ« toe.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 19:12:56 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie mooi fotos Schalk. Dit het baie spasie soos ek daarna kyk en is baie mooi vir n Off-Roader. Jy moet hom geniet en all voorspoed. Is bly jy is nou tevrede en die diens is goed. Na verkope diens is baie belangrik, maak nie saak watse produk dit is nie.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 19:46:57 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Schalk en vroutjie,baie gelukkige kampe en vreugdevolle kilos,wa is besonders.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 19:55:50 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dankie Piet en Dirk. Ek kan hulle beslis nou aanbeveel.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 20:05:18 pm
Anonymous

Schalk, baie bly dinge het so verbeter, geniet die nuwe wa en mag julle net voorspoed en baie kampe geniet.

Goeie diens wat jy nou kry, dis mos al wat mens vra.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 20:11:37 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Baie netjies. Geniet hom en veilige sleepmyle vir julle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 17:37:13 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dankie Johann en Johan. Ons het nou 'n heerlike naweek agter die rug en ons gaan nog baie kamp in die toekoms. Groete aan al ons forumvriende.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 07:06:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk nou kyk julle net vorentoe. Geniet die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za