English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 949
Total Views: 82 374 407
topics: 104
replies: 3 734
views: 1 210 473
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Missing Wilsur? - What about another Rally?

replies: 12
views: 7349
08 Nov 2013 @ 07:44:26 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Can someone organise a rally for us?

Wilsur was good at this, but has now chosen other pastures.

Suggestions and volunteers needed (Hoe lyk dit Grumpy?).

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2013 @ 11:40:02 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Wat verkeert met jou, is jy kripel reel daai trip, jy is mos n man met vele talente Cool Money mouth Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2013 @ 13:02:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14046
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Yes Dr Drake go for it! I would be interested depending on the date as we are preparing for long holiday in December. Only have a few weekends to prepare and service the Van and boat with trailer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2013 @ 15:49:26 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Come on now David, you organise it and hopefully I will get the order for the rally tokens!!!!! We are 'starving' since WilSur's banning!!!!!!!, no-one orders nothing!!!!, not even for Bloekompoort!!!!! He-he-he!!!

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2013 @ 07:52:24 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Lets hear then ..... suggestions for a good date and what area?

Ja Frans, eintlik wag ons vir Willie op daardie een - miskien moet ons kyk of ons daardie foutjie met die volgende een kan regstel!

Ek het erens vroëer gevra dat enig iemand my moes kontak - ek het net gevoel dis oneties om self betrokke te raak, deur ander verbintenis, met 'n ander geleentheid - niks het daarvan gekom nie -verskeie karavaan klubs was genooi om gratis verled maand te kamp by Rustenburg Kloof - ek dink dit sou lekker gewees het om julle daar te sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2013 @ 08:10:51 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

David, ja, ek het maar bietjie 'tong in die kies' gesê.

Wat die kampery aanbetref, die plekke in die binneland wat chalets/en of ander alternatiewe blyplekke het, is VREK duur teenoor blyplekke by die kus!!! Ek was verlede maand by Uvongo in pragtige plek (die 3de keer in 4 jaar) teen R240.00 per dag!!!, wat goedkoper is as gewone woonwastaanplekke, en dan is brandstofverbruik soveel minder.

Dis nou 8 maande vandat ons wa weg is, en, nee, ek sal nie weer kamp nie. Die besluit was geneem, en ons staan sterk daarby, MAAR, ek kyk maar uit vir een of ander geleentheid om so 'n "alternatiewe' kamp saam met die 'forum familie' te doen, eendag, wie weet!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2013 @ 14:08:51 pm
AndreT
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 6 years

@Frans Pretorius

 

Wil jy nie asb met ons deel waar jy gebly het in Uvongo vir R240 per nag nie. Kontak besonderhede sal waardeur word. Is opsoek na so iets vir my ouers, wil hulle graag bederf met so n wegbreek see toe, wat nie my sak te erg gaan ruk nie, maar hulle darem iets kan bied om bietjie te gaan rus by die see

 

Groete

 

Andre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2013 @ 14:50:55 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

André, dit gaan nie eties wees as ek besonderhede hier  plaas nie, maar dis by Uvongo Chalets, kyk gerus op google.  Vir die spesifieke plek wat ons huur, (terloops, dis vol bespreek to Maart 2014)is op die grondvloer, met see uitsig van die stoep af, en net sowat 60meter tot by veiligheidsheining, dan is jy op die pad wat langs die strand afloop.

Ek het baie fotos beskikbaar, en sal vir jou stuur, en moet ook noem dat ek niks met besprekings te doen het nie, ook geen kommissie verdien nie, en geen voordeel trek uit die verwysings nie. Ek het dit bloot genoem omdat ek nie meer sleep nie, en begin kyk het na ander alternatiewe.

As jy my e-pos kan ek die besonderhede vir jou gee. Die eintlike prys is R250.00 per dag buite seisoen, sal seker vir 2014 weer bietjie opgaan.

Frans

fppretorius@gmail.com

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2013 @ 15:27:06 pm
AndreT
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 6 years

Dankie Frans.

 

Het jou n mail gestuur, wag graag vir jou mail, asook n paar fotos.

 

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2014 @ 15:25:07 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

Come on now David, you organise it and hopefully I will get the order for the rally tokens!!!!! We are 'starving' since WilSur's banning!!!!!!!, no-one orders nothing!!!!, not even for Bloekompoort!!!!! He-he-he!!!

Frans

Elvis has left the building Cry

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2014 @ 19:28:47 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Harry?? wat nou van Elvis???he-=he-he

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2014 @ 08:20:03 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Frans,

Na nou die dag se gesprek weet ek nie - onder die omstandighede genoem, kan jy nog skyfies maak? .... Lyk my Bloekompoort kry weer die "go ahead" en ek sal graag die jaar self wil skyfies reel en sommer vir verlede jaar ook kry.

Ek het by Wilsur verstaan jy het reeds die nodige formaat, ens.

As jy kan help, stuur asb. besonderhede na my e-pos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2014 @ 13:46:12 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

David, ek sal my bes probeer om te doen. Sal na die nuwe draad beweeg en die formaat daar plaas wat gedoen was vir ander om te sien, en vir jou e-pos stuur met die verdere inligting.

Ons beweeg dan na die nuwe draad hiermee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required