English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 198
topics: 935
replies: 12 686
views: 3 207 884
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Mini Dishwasher

replies: 16
views: 389
25 Jun 2019 @ 14:50:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 15:53:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het hulle gesien.

Jy moet darm baie alergies wees vir skottel goed was. 

Lol 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 16:54:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal hom maklik koop en dan in die wa in bou. Het 'n plekkie vir hom.

Ek is alergies vir skottelgoed was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 17:30:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5114
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek is ook allergies vir skottelgoed was. Ons gebruik maar papierborde en brand hulle in die vuur of gooi weg sover ons kan. Glase ook.. Gebruik sommer partytjie glase....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 21:05:11 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1885
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hierdie skottelgoed wasser weeg 120 kg en vat sommer self die skottelgoed wasbakke toe voor hy langs ma gemaklik raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 21:22:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Review op website:

 

We bought this dishwasher to use during our camping trips. It is super. It has an option to connect directly to a tap or one can fill the 5l tank prior to washing, hence no need to be in close proximity of a tap. It has 3 wash cycles; the 30 minute cycle is more than adequate. We fit 4 plates, 2 bowls, 4 coffee cups, french press and cutlery in one wash. I can even fit the 4l pans of my airfryer in the dishwasher. I have washed pots too. There has been no need for me to do any hand washing. Since it is so water efficient, we run it twice a day if necessary. Dishwashers, whilst camping, rock!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:31:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Chapperig

Dis verseker iets op my lysie vir die toekoms.  Ja ..............nice to have ...... maar hy gaan lekker in my wa pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:15:09 am
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 22 years

EK het n skottelgoed wasser in my karavaan om die twee redes

1) My vrou se mooi naels gaan dit nie hou nie

2) Ek kry nie handskoene wat my pas nie.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:21:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

EK het n skottelgoed wasser in my karavaan om die twee redes

1) My vrou se mooi naels gaan dit nie hou nie

2) Ek kry nie handskoene wat my pas nie.smile

Ha ha ha.................. lekker man lekker. Goeie redes! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 17:08:32 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Ai, Ai. 

Waar neem die tyd en modernisering ons heen.

Die aangenaamste oomblikke vir ons was wanneer ek en vroulief saam die skottelgoed was en rustig so ontspan en lekker gesels.  Menigmaal het kamp-bure hul opslaan skottelgoed-opwas langsaan en by ons hul skottelgoed kom was en dit was 'n ongelooflike kuier.

Soos aangedui, dit WAS aangename oomblikke gewees want ons het a.g.v. onder andere ouderdom ons getroue woonwa verkoop en sal nie weer kamp nie.  MAAR ONS BLY LOJALE KAMPEERDERS.

Geniet jul woonwa en kampering. Die tyd gaan so vinnig verby.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 17:35:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het 'n skottelgoed wasser by die huis.  Kyk as hy breek leen ek geld om n ander een te koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 22:05:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Swan - 1380W 6 Place Dishwasher

SDW6S
In stock
JHBCPT
When do I get it?
  • Eligible for Cash on Delivery.
     
  • Free Delivery Available.
  • Hassle-Free Exchanges & Returns for 30 Days.
     
  • 2-Year Limited Warranty.
     
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 19:21:02 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 21:41:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ha ha ha ............................. dit gebeur net in boeke, stories en flieks.  Al praat jy hoe mooi en kruip jy hoe gat.  Dit werk nie.

Sweep is al wat werk of n regte skottelgoed wasser................tongue-outsurprisedlaughing 

Hoop nie sy sien dit nie shuuuuus

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 13:33:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jin......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 13:50:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Yes. Dis hy.

Het ewe skierlik n alergie ontwikkel.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 14:01:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het hulle gesien.

Jy moet darm baie alergies wees vir skottel goed was. 

Lol 

 

 

 

Famous last words......😎lol

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required