English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 517
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 214
Share all those nice recipes with everybody...

Mielie en kaas gereg

replies: 0
views: 138
05 Dec 2018 @ 17:41:51 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years

1 koppie melk

1 koppie gerasperde kaas 

1 koppie droe broodkrummels 

25ml margarine

2 eiers geskei

1 blik pitmielies

sout en peper na smaak

meng al die bestanddele saam behalwe die eiers

Klop eiergelle en eierwitte apart

voeg eers die eiergele by en roer deur 

vou eierwitte liggies in en gooi in n bespuite glas oondbak en bak vir ongeveer 30 minute tot gaar 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required