Ons soek na Miekie Muis kinderboeke om vir ons kleinkind in Engeland te stuur.
Ons wil graag dat sy Afrikaans bly praat en lees..
Sal gaan kyk vir jou.
Baie dankie. Sal opreg waardeer. Ons wil nie ons klèindogter toelaat on Afrikaans te vergeet nie.
Tans is ons nog lekker rustig onder n boom met n koue... bier.
Sodra ek terug is by die huis. Dis êrens in n boks in die garage.
Tans is ons nog lekker rustig onder n boom met n koue... bier.
Sodra ek terug is by die huis. Dis êrens in n boks in die garage.
Jin, jy kan nie my boeke weg gee nie...
Geseende kersvees aan almal.
Dankie Paul.
Groete daar.
Dankie.
Ek sal môre gaan soek, hier is mense wat jul ook ken en na Januarie af gaan kus toe.
Sien of ek dit vir hulle kan gee.
Moet dit net kry.
Baie dankie. Ons het al oral gesoek en nog niks gekry nie. Die Uitgewers kan ook nie help nie.
Dagsê Flip.
Jammer maar ek dink daai boekies is Saudi Arabia toe.
Kry dit nie.
Groete
Baie dankie. Waardeer jou hulp.
Daar is 'n groot boekwinkel in Gordonsbaai - sal hulle probeer kontak.
Sal bietjie hier hoor wie se klein kinders naby is.