English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 027
topics: 10 741
replies: 123 287
views: 38 801 481
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Midweek "Specials" in Brits en Bela-Bela omgewing

replies: 10
views: 207
22 Aug 2019 @ 10:09:30 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

As daar enige iemand bewus is van sulke spesiale aanbiedinge in bovermelde of ander areas, sal waardeer as jy dit met my kan deel.

 

Dankie by voorbaat

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 11:35:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hartbeeshoek het n GROOT special. R90 per dag as jy vir 5 dae staan....en dit kan naweek insluit.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 12:05:31 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Dis net vir pensioenarisse. Gewone tariewe is R350 per nag vir midweek en R450 per nag oor naweke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 12:18:13 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Dube R600 vir 5 nagte midweek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 14:33:37 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years

By Buffelspoort R 620.00 vir 5 nagte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 17:20:10 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Dinkeng Resort, R150 per nag vanaf Sondag tot Vrydagoggend.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 17:25:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink op die ou einde kan jy enige oord van jou keuse kies....almal behoort jou n spesiale tarief aan te bied vir midweek 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 05:47:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Heng ek dink ek moet nou al in my wa gaan bly en my huis uitverhuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 08:26:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ja, omdat ek nie kan kamp nie dat sal dit so wees.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 11:50:27 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

Baie dankie aan almal vir die terugvoer.

Dit help baie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 13:26:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit raak nou goedkoop om te kamp. Net naweeke by die huis wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required