English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 865
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 457
Talk about the current road conditions throughout the country

Midrand na Buffelspoort

replies: 13
views: 5520
14 Oct 2014 @ 08:28:03 am
Anonymous

Ek ry Vrydag oggend na Buffelspoort, maar moet in Midrand vir skoonsus gaan optel. Ek ry gewoonlik van Sasol, Randfontein Magalies om, maar die pad tussen Roodepoort en Harties was die laaste keer wat ek daar gery het baie sleg op plekke.

Weet iemand van 'n beter pad tussen Midrand en Rustenburg, en wat sou julle aanbeveel?

Enige advies sal baie waardeer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 08:45:28 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johan  die kortste is verby hartebeesdam . Ek ry gewoonlik die snelweg dis maar 91 km vanaf my huis met die snelweg

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 09:02:56 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years
Probeer dalk snelweg in na PTA in tot daar by die tronk en daarna die ou N4 tolpad daai kort stukkie to voor harties, Oor die damwal dan verby chameleon village en mooinooi tot by buffelspoort.
Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 09:36:14 am
Anonymous

Baie dankie Stef en Henk.

Dit wil se, ek ry tot by Pretoria, vat die N4 - Rustenburg, en dan deur Harties as ek eers op die N4 (tot net voor Rustenburg) is ken ek weer die pad, maar ek het een maal Roodepoort om gery, sal nie daai pad weer met woonwa aandurf nie.

Ek wil graag deur die dam se tonnel ry, sal my Sedona (lang MPV) met die Penta dit maak daar deur?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 09:51:40 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johan as jy deur die tonnel wil ry dan moet jy glad nie snelweg ry nie maar by midrand afdraaiop die hartebeesdam pad Die pad ander kant die tonnel is die ou Rustenburg pad wat ek nie sal aanbeveel nie met n woonwa pad is sleg baie nou en plek moet jy 60 ry om deur die swart gebiedens te kom, ek sal aanbeveel dat as jy deur die tonel kom snelweg toe beweeg en dan by die eerste tol hek links afdraai dit gaan reguit Buffelspoort toe

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 09:57:12 am
Anonymous

Dankie Stef, ek sal maar liewer die tonnel mis dan, ek wil nie myself onodige skade doen nie.

Ek ken darem die N4, maar het hom nog nie van Midrand af gery nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 10:01:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Johan,

Moet net nie die Hennops pad ry van Midrand na Harties toe nie, die pad werk hulle aan en is baie sleg.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 10:04:30 am
Anonymous

Dankie Jin, ek gaan maar die advies volg en die N4 ry, dis juis die Henops pad wat so sleg was dat my vorige wa se Chassis gebuig het, en dit na ek 60kmh gery hetCry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 10:14:08 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johan dit is alles snelweg as jy centurion in kom draai by die eerste snelweg afrit af ditis die Krugersdorp /Polekwane snelweg noord net voor die eerste betaalinde tolhek draai jy af op N4 rustenburg snelweg  by die derde tolhek links volg die borde na Buffelspoort

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 10:26:06 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Probeer dalk snelweg in na PTA in tot daar by die tronk en daarna die ou N4 tolpad daai kort stukkie to voor harties, Oor die damwal dan verby chameleon village en mooinooi tot by buffelspoort.

Hi Dippies

I have a holiday cottage at a farm just off the Sun city road. I travel that way 3 weekends out of 5 (From Roodepoort to Majakaneng)

The old Rustenburg road after Chamelion village to Mooi-nooi is not good, plenty curbside break-aways and there are 1 or 2 places with bad multiple pot-holes

I would suggest stay on the N4, past all the Brits turn-off's all the way to the turn off after the Mooi-Nooi turn off, (intersection co-ordinates 25 45 07.08S  27 29 28.57E).

Turn Left off the N4 go to the T junction at the R104 (Old Rustenburg road) Turn right then Left up to Buffelspoort

Heads up. The Super-Spar at Mooi-nooi is the best Spar I have ever shopped in. To get there Take the Mooi-nooi turn off go up towards the R104 and it's on the Left.

From there you can either go back to the N4 (I would recommend) or go on up to the R104 and turn right, go on to the Buffelspoort sign.

What I like about Buffelspoort dam is it is not on the Croc. river / Harties sewerage system and the water is still very clean.

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 10:32:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Snelweg het nou die tolhekke op maar met 'n karavaan agter jou bly dit maar die beste en maklikste opsie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2014 @ 11:15:29 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johann

Enige terugvoering ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2014 @ 11:25:08 am
Anonymous

Willem, ek sal terugvoering gee later, ek was baie besig om voorsorg teen boewe te tref en wou so min moontlik op enige forums, slefs my bank te wees.

Maar dit was fantassties, die ompad oor Pretoria,  is ook baie beter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2014 @ 14:42:48 pm
Anonymous

Ek het toe die N1 -Pretoria, N4 Rustenburg, net na Stormvoel as ek reg onthou, gery. Baie mooi pad tot by Buffelspoort.

Ek reken dis so 30KM draai, maar, beslis die ekstra end werd met tol hekke en al. Die Randfontein - Magaliesburg pad is normaal vir my ook nie sleg nie, maar ek moes Midrand om ry.

Buffelspoort is soos altyd maar een van my gunsteling oorde. Ek was wel effens omgekrap omdat ek twee staan plekke bespreek het, en hulle was wel reg oor mekaar, maar jy moes pad langs loop om by die ander gesin te gaan kuier. Daar was 'n "drop" in hoogte wat dit vir ouer mense (met ernstige knie probleme) onmoontlik gemaak het om sommer "oor te stap". Blok C 162 en 163. Staanplek 162 het nie 'n water kraan gehad nieSealed

Ek moet noem, ek het deur Hoof Kantoor al die reelings gedoen, in die toekoms, sal ek met die oord self onderhandel.

Die oord was byna vol tot Sondag so 14:00 toe is ons nog so 15 karavane wat eers Maandag en later ry.

Die staanplekke is almal nou geplavei, dus moet jy penne in tussen die stene inkap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za