English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 752
Total Views: 83 280 279
topics: 261
replies: 3 964
views: 99 967
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Middelpen stut op karavaan

replies: 11
views: 248
03 Mar 2020 @ 17:33:55 pm
Roelf2
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 23 Feb 2020

Die middelpen stut op die karavaan het losgekom Kan ek gate deur die kant boor om dit weet vas te sit?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 17:48:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoe was hy vas?

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 17:50:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As jy n foto kan plaas nog better.

Hoe het hy los gekom op watter karavaan.

Welkom op die forum.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 19:01:31 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Wat is ‘n “middelpen”, ek het nog nie daarvan gehoor nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 19:53:09 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4829
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Welkom hier op die forum.

Kom ons hoor of dit dalk die tent se nok is soos ek dink..... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 21:17:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wat is ‘n “middelpen”, ek het nog nie daarvan gehoor nie?

Dit word dan die tent middel paal genoem.

Of dis die wit klip vir die paal wat daar indruk van die tent wat teen die karavaan is.

Kan hom met peer rivits vas sit.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 21:19:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Of dis die kort paaltjie wat teen die wa is wat die middelpaal indruk.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 21:33:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Roelf ek het agtergekom op my Fleetline dat sy oorspronklike skroefies nie regtig die bracket vas trek teen die karavaan. Ek het dikker en meer duursame skroewe by die selfde plek ingeskroef. Eers het ek ook die bracket pratley glue op die rug Kant gesmeer. 

Daardie outjie is nie netjies en ordentlik vas

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 07:21:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16182
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die middelpen stut op die karavaan het losgekom Kan ek gate deur die kant boor om dit weet vas te sit?

 

Roelf as ek die "middel pen stut" reg verstaan praat jy van die bracket waar die kort paaltjie in pas om die tent se dwars middel paal hoër as die kant van die karavaan te lig.

Om hom weer vas te sit hang af van twee dinge:

  • Wat was die oorsaak dat hy losgekom het
  • Hoe lyk die huidige bracket.

So jy sal vir ons bietjie meer info moet gee oor hoe die stut lyk en wat is die toestand van die plek waar hy weer moet vas kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 07:26:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16182
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy kan seker weer gate boor om die stut vas te sit.  Ek sou net seker maak dat die hout waarin jy die skroewe wil in draai nog chapperig is.  En as dit is boor die gaatjies kleiner as die  dikte van die skroewe.  Smeer sikaflex seëllaar op die stut en trek dit dan vas met die skroewe.  Vee die oortollige seëllaar wat uit peul dan af.

Jy sal die ou gate ook so moet seël.

Sorry................. welkom hier by ons.  Hoop jy kry die probleempie opgelos.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:40:08 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ons bespiegel oor wat Roelf2 bedoel. 

Kom nou, Roelf, jy het ons nou lank genoeg in die duister gehou. Vertel...vertel...vertel. smile

Terloops, welkom hier op die Forum.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:10:11 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 18 Sep 2019

Baie dankie nou het ek 'n idee wat en waar die middel paal of pen is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za