English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 734
topics: 4 499
replies: 30 836
views: 17 441 150
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 354 224
topics: 12
replies: 123
views: 62 613
Sondela Caravan Park
Limpopo, Bela-Bela
99
Total Ratings: 99
94   
5
Rated: 07 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 5
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Mid week

replies: 18
views: 17496
04 Nov 2015 @ 16:28:35 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Ons wil graag vir 'n Midweek gaan kamp, my vraag watter stands het koelte (privaat ablusie).
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 17:39:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Miskien maar die oord bel en vir hulle sê wat jou behoeftes is....dan kan hulle sommer vir jou direk sê watter staanplekke nog beskikbaar is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 19:14:05 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Omtrent almal is beskikbaar, maar ons weet nie watter het koelte.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 20:52:04 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Eddie, as mens op hul webwerf kyk by die karavaanpark se uitleg, wys die of hy vol son, gedeeltelik koelte of koelte is. Hier is adres:  http://sondela.com/wp-content/uploads/2015/06/caravan-park-layout.pdf

p.s. Jammer kan nie link insert op die tablet nie, moet adres copy en paste!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 20:57:38 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Dankie Ek sal kyk.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 22:00:42 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Is nou voor my rekenaar. Ons gaan ook einde van die maand Sondela toe, daarom help ek graag met dit. Het sommer 'n screenshot gevat van Sondela se karavaan park uitleg. Het in rooi omkring op linkerkant waar om te kyk. Heg die link ook nou reg aan : Sondela karavaan park uitleg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 00:11:29 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Die een langs n boom het koelte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 05:05:05 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Die boom het miskien nie blare nie
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 05:07:29 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Dan sal daar min koelte wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 05:17:11 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Baie dankie Platjan nie geweet hulle dui dit so aan nie.

Pieter met die droogte is jy miskien reg.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 09:19:36 am
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Baie dankie Platjan nie geweet hulle dui dit so aan nie.

Pieter met die droogte is jy miskien reg.

Plesier Eddie, dit is nogal 'n handige manier hoe om dit te doen. As alle karavaan parke dit net so op hul kaarte kan aandui, gaan dit baie help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 13:31:48 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek hou van Sondella lekker kamp plek.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 13:50:08 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Platjan Ek stemsaam, miskien moet Willie dit voorstel aan die oorde.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 17:56:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het jy nou al n plek gekry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 18:39:19 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Ja 218 in die koelte (Pieter hoop die boom het blare). Die plek is omtrent leeg Jin.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 17:32:13 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Ons gaan volgende naweek soentoe kom van Mabalingwe af was Baie negetief toe hulle ons nie ń midweek special wou gee nie al die plekke in die begin van die park het mooi koelte boome

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2015 @ 18:07:16 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Jammer ons gaan julle mis loop.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2015 @ 01:43:24 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Ons gaan by Klipspringer kamp vir die midweek en sal bietjie fotos op sit hoe dit daar lyk. Dit is naby Modimole. Julle ander moet dit geniet en Eddie Sondela is ook 'n baie lekker oord.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2015 @ 16:50:08 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Ons moes ongelukkig terug kom na twee dae (kriesis by die huis)dit was lakker nat in die kamp goed gereën.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za