English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 005
Total Replies: 259 238
Total Views: 83 467 433
topics: 329
replies: 4 777
views: 121 935
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Microwave probleem

replies: 2
views: 191
15 Mar 2021 @ 09:21:49 am
Gerden
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 04 Jan 2021

Ons het ń 2001 Penta.

Saterdag voor ons relocation Sondag na ons volgende bestemming besluit my vrou om tamatie bredie te maak in haar Homechoice coocker en die rys in die m/wave omrede alles alreeds weggepak was.

Na ń hele rukkie se werk "trip" die earth leakage.

Ek bevind dat die probleem by die m/wave is omrede daar klammigheid voorkom.

Los hom afgeskakel met deurtjie oop.

Sondag probeer weer, maar weer dieselfde probleem.

My vraag is:

- Hoe gaan ek te werk om hom uit sy montering posisie te kry?

- Waar kan ek begin met foutsporing of moet ek hom eerder maar vervang?

Raad sal opreg waardeer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2021 @ 09:35:41 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Hy is met skroefies van onder die rak waarop hy staan vas daar is 4 van hulle

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2021 @ 11:29:52 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1766
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ja vier skroefies van onder maar dan is gat nog te klein. En om die skroefies op te line vir terug sit is ń mission want daar is wasters tussen hom en die vloer. Jy sal die raam (surround) ook moet verwyder om hom uit te haal.

Probeer eers om hom heeltemaal droog te kry voordat jy hom verwyder.

Ek het ons een verwyder want ons het daai dae hom nie gebruik nie. Nou is dit anders.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za