English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 539
topics: 404
replies: 3 930
views: 1 473 745
Talk about the current road conditions throughout the country

Meyerton na Richardsbaai

replies: 14
views: 7232
21 May 2016 @ 14:57:21 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years
Ek sleep in Junie van Meyerton (Gauteng) na Richardsbaai.
Enige voorstelle oor die beste/veiligste roete met 1 oornagpunt?
Dankie.
Sleep veilig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2016 @ 20:54:17 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 36 years

Veiligste, vinnigste, maklikste, meerste toilete en brandstof stoppe N3, N2. Oornag plekke - Bushwillow op Howick of Queensburgh net buite Durban.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 11:56:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sal ook N3 tot in Durban en dan N2 Noord aanbeveel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2016 @ 12:48:18 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Koos geniet gooi kole
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2016 @ 16:01:33 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Nog iemand van Meyerton. Hi Buurman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2016 @ 16:10:52 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years
Hi Pieter. Jammer ek is nie van Meyerton nie, van Pretoria. Ek wil my wa invat vir n diens in Meyerton en dan deurry na RB. Gre.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 10:36:53 am
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 39 years
Ek het nou so twee maande terug vanaf Carletonville soentoe gery N12, toe N17, en dan N2 Piet Retief, Pongola die pad was nie sleg en ook minder verkeer as die N3,(my 2 sent).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 12:45:46 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Nou net vinnig gekyk, Meyerton na Richardsbaai oor Ermilo 638km en oor Durban is dit 713km

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 14:26:37 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years
Hi Pieter. Aangesien jy n Meyertonman is kan jy moontlik raad gee oor watter roete vanaf Meyerton na die N3; R557 na Heidelberg of R54 na Villiers?
Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 16:22:10 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Hi Koos Mol. Het jy al besluit waar jy gaan oornag? Ek wil November RB toe gaan en soek ook oornag plek. Sal waardeer as jy kan terugvoer gee van hoe lyk dit waar jy oornag het. Jammer vir gedeeltelike kaping. Geniet jou verblyf.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 16:35:44 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years
Hi Chris. Juis nou besig om te google. Sal laat weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 18:07:45 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Daar is 'n oornagplek in Piet Retief, aan die linkerkant as jy die dorp inkom.

Ook in Desember die N2 gery en die pad is mooi. Van Heidelberg af deur Nigel op die R42 na Delmas. Regs op die N17 tot in Ermelo. Dan volg jy die N2

Van Meyerton vat die R551 naa Heidelberg wat aansluit by die R42. As jy Heidelberg inkom kan jy links op die R23 tot by die N3 as jy nie deur die dorp wil piekel nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 08:24:18 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Koos Mol, waar het julle toe oornag?
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2016 @ 09:48:20 am
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years
Hi Chris.
Ek is toe nie Meyerton toe nie. Ons het vanaf Pretoria oor Piet Retief en Pongola gery.
Die pad is goed, geen potholes nie. So gedeelte voor Ermelo is bietjie ongelyk en een stop en ry na Ermelo, baie kort een, verder was die pad mooi. Heelwat swaarvoertuie maar hulle ry 'n skaflike spoed so geen probleem nie. Ons het op Piet Retief oorgestaan by Sundowner Lodge teen R150 vir die nag, skoon ablusie en heel goed vir oorstaan. Restaurant op die perseel vir aandete.
Jy moet veilig sleep.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2016 @ 09:45:02 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Baie dankie vir die terugvoering. Sal maar nog besluit of ons die langer of korter roete sal neem. Sal dit waardeer as jy een of ander tyd bietjie inligting aangaande die park en omgewing kan verskaf, veral watter staanplekke die beste beskut teen wind is en ook voldoende gras en skaduwee het.

Geniet julle verblyf daar.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required