English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 951
Total Views: 82 374 486
topics: 139
replies: 2 201
views: 330 994

Merk jou tente se toue

replies: 22
views: 451
17 Sep 2019 @ 14:57:39 pm
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018

Op die Internet raakgeloop.  Ek gebruik sommer 15cm lengtes pvc conduit pyp.  As jy nou heeltemal mal wil raak, kan jy dit met geel reflective tape beplak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 17:12:00 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek weet waar die goed is. Ander mense moet maar kyk waar hulle loop...😁😁

Never too old to have a happy childhood
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 17:43:25 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 18:48:17 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

frown

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 19:27:56 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek moet weer vir myself die toue merk. Ek het op 'n vorige kamp 2 stukke 20x40mm polistireen wat elkeen velcro op het op mekaar geplak en dit het nogal gewerk.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 20:27:31 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek het my anker toue en penne so gemerk om my eie tone te beskerm. Ek het n ligte groen pool noddle gevat en hom in 100mm lengtes opgesny daarna het ek die 100mm lengtes aan die een kant deurgesny sodat mens dit kan oopvou om oor die tou te hak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 22:10:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op die Internet raakgeloop.  Ek gebruik sommer 15cm lengtes pvc conduit pyp.  As jy nou heeltemal mal wil raak, kan jy dit met geel reflective tape beplak.

Ek hou van die conduit pyp idee.....dit neem min spasie in beslag en is lig en is goedkoop en kan glo dat dit effektief kan wees. Vir ons mense wat nie klein kinders het nie is dit seker nie nodig nie, maar glo dit kan n aanwins wees vir kampeerders wat nog klein kinders het. 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 22:12:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het n bos wa, gaan nie mooi in die bos lyk nie.

Dankie ander kan dit gebruik.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 09:15:37 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek het my anker toue en penne so gemerk om my eie tone te beskerm. Ek het n ligte groen pool noddle gevat en hom in 100mm lengtes opgesny daarna het ek die 100mm lengtes aan die een kant deurgesny sodat mens dit kan oopvou om oor die tou te hak.

Doen dieselfde...ek weet waar die goed is maar SWAMBO het altyd haar tone daarteen gestamp. Vandat ek die pool noodles gebruik is ons huwelik baie gelukkiger!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 09:50:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die glimbande wat sommige motorfiets ryers dra en padwerkers aan het werk goed.

Jy vat 'n stukkie van die glimband so ongeveer 60mm lank. Vou dit dubbel en werk die twee punte teen mekaar vas met naaldwerk masjien.

druk die enkel tou daar deur voordat jy dit oor die paal se punt haak of aan die tent vas maak.  Dit glim band sak af en rus op die plastiek styf trek skyf.

Dit glim in die nag,

Word opgevou saam met die toue,

Neem geen plek op nie,

Is vinniger sigbaar want dis effe hoër as doer onder op die grond.

Baie maklik om te maak.

As ek nie mis het nie verkoop Outdoor Warehouse donker groen toue met die glim bandjies klaar op.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 10:26:56 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4121
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Never needed to use anything but I do like Leons idea.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 07:38:06 am
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018
If people concentrated on the really important things in life, there would be a shortage of fishing rods.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 14:33:47 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Jy sien meer Coke in gooi of meer rondkyk pille drink my oplossing vir die probleem.

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 07:23:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis hy daai Francois. Dit werk heel chapperig.  Ek sou die wit glim band verkies maar hy is baie moeilik beskikbaar.

Dit is ook 'n baie klein stukkie materiaal en lyk nie so buitensporig soos die pool noodles wat in stukke gesny word nie.  

En ten spyte van die klein heid daarvan werk dit beter as die groot stuk pool noodle want dit glim in die nag. Ja wel glim met beperking dat 'n effense lig daarop moet val.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 07:56:51 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Die voordeel van die pool noodle is dat dit jou tone teen die pen ook kan beskerm. Eishh, dit kan seer weescry

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 08:12:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die voordeel van die pool noodle is dat dit jou tone teen die pen ook kan beskerm. Eishh, dit kan seer weescry

En het ons almal nie al daai toon daar gestamp nie.  Dis seker maar deel van die kamp ding ne.

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 08:36:45 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

As jy jou toon stamp dan SINGGG daai pen en JY.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:14:08 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5005
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Soms voel mens as iemand so deur jou tent sommer ook loop (nie net direk deur jou kamp nie) dat hulle maar bietjie tone moet stamp.........


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 07:48:59 am
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018

Soms voel mens as iemand so deur jou tent sommer ook loop (nie net direk deur jou kamp nie) dat hulle maar bietjie tone moet stamp.........

Deur my kampplek loop?  Deur my tent loop - dis betreding, jy sal gem**r word.

If people concentrated on the really important things in life, there would be a shortage of fishing rods.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 15:24:36 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Soms voel mens as iemand so deur jou tent sommer ook loop (nie net direk deur jou kamp nie) dat hulle maar bietjie tone moet stamp.........

Ek kan dit self nie hanteer nie. Maak my goed mo#$ig

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 15:53:29 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Sorry manne , moet daardeur loop om rigting te hou, anders eindig ek in bos. laughing Sal nou maar brood krummels agter my gooi om te kan terug kom by my tentjie, voor ek ge@#!&r word.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 16:05:13 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2469
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Gebeur dit dan dat mense deur jou tent loop?  Dis darem arrogant en verregaande!  Daar is tok kamp-etiket wat beteken jy respekteer ander kampeerders.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 18:03:30 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ja dit gebeur veral met kinders as jy net n Rally tent op het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required