English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 695
Total Views: 82 536 797
topics: 10 936
replies: 127 679
views: 38 956 025
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mense wat jaag in die Kruger

replies: 13
views: 317
12 Nov 2019 @ 13:50:42 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek is briesend oor die taxi wat (duidelik gejaag) in die Kruger die kameelperd getref het. Die patetiese manier waarop die Burger daaroor berig het het my genoop om die ware storie op Die Beeld te gaan soek. (Ek het 'n app op my foon waar ek hordes Media 24 goeters kan lees) 

Dis vir my duidelik dat daai taxi die hel uit die aarde gery het. En nou is die arme toeriste ook betrek toe die kameelperd op hulle kamper-kar geval het. Het julle gesien : elle-lange rem-merke?

Vir julle manne wat gereeld daar kom, die pad tussen Punda-hek en die grens by Pafuri na Mosambiek is niks minder as 'n jaag-pad vir hordes oorlaaide onpadwaardige bakkies (somtyds 4 meter hoog) en taxi's wat op pad is van en na Mosambiek. En ek het nog nooit 'n spoed-kamera daar gesien nie. Daardie mense stel net daarin belang om by hulle bestemmings uit te kom en gee nie 'n hel om vir diere nie. Ons het in die reën omtrent 30 skilpaaie van die teer afgehaal wat daar gaan water drink het, maar daai breinlose @#$%&% jaag net aan.

Dis soooo jammer dat daar grensposte vanuit die Kruger loop.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 15:27:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8379
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Dit sal darm so lekker wees om vir die leeus kos te los.

Dalk vir die hiënas bietjie bene.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
12 Nov 2019 @ 22:24:13 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

My swaer was die een jaar uit oorle deur die man agter die boom met sy kamera en moes n boete kry vir 10km oor die spoed naby Pretoruis kop omdat ons bang was ons maak dit nie in tyd vir die hekke nie. Nou maak dit my wonder waar was die man met sy kamera geduurende die jaagtog of is wets toepassing nou nie meer so streng nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 05:53:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die snelstrik wets toepassing is oor die algemeen iets wat mens min op die paaie deesdae sien.  Wonder of dit dalk die stilte voor die storm is 

Al die toerusting is ingegee vir klibrasie ten voorbereiding vir die fees seisoen.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 14:51:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die snelstrik wets toepassing is oor die algemeen iets wat mens min op die paaie deesdae sien.  Wonder of dit dalk die stilte voor die storm is 

Al die toerusting is ingegee vir klibrasie ten voorbereiding vir die fees seisoen.

 

Ofskoon nog nie in die Kruger nie, word al hoe meer permanente spoedkameras op hoofroetes geïnstalleer.

Daar was verlede jaar 'n hooggeregshofsaak waarin die legitimiteit van sekere onbemande kameras aanvaar word as prima facie bewys.

As jy weer N4 ry naby die Alzu stopplek tussen Middelburg en Belfast, is daar by twee brûe agtereenvolgens permanente spoedkameras op.

Het al van dit gesien op die N1 en N3.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 14:59:49 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Welkom in Afrika....

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 21:04:35 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Proffie ek het hulle gelukkig gesien op die N4 toe ek dit so 2 weke terug gery het. Alhoewel hulle ook onder die brug sit is die voordeel darem hulle vat nie coke geld nie.money-mouth

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 04:56:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14485
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet van spesifiek 2x permanente kameras wat my afgeneem het op N3 in Van Reenen omgewing....nooit enige boete ontvang nie. Wel 1x gekry vanaf N4 op die Schoemanskloof pad 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 09:30:42 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Sien in vanoggend se koerant dat 'n hiëna-welpie tussen Phalaborwa en Shimuwini raakgery is en deur veldwagters van kant gemaak moes word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 09:36:24 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 363
Joined: 28 Feb 2018

From this mornings news the Swiss tourist has died due to injuries from accident, maybe it will sock Park Management into action 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 10:51:56 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Nice to meet you in Punda Danie. Driving those roads were a nightmare....cruising at 50 and suddenly vehicles are on you and overtaking, on blind rises and corners....during the free week even busses were doing at least 80

During the couple of months that we have been here, only seen one camera, just outside (inside the park) Phalagat.

Our sympathies with the Swiss family.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 08:12:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

From this mornings news the Swiss tourist has died due to injuries from accident, maybe it will sock Park Management into action 

They will do nothing....................... even to pick up a phone mean they will have to work for those few seconds.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 10:48:39 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

They will do nothing....................... even to pick up a phone mean they will have to work for those few seconds.

Nee ek dink hul sal n skaap slag indaba hou en vergeet om oor die onderwerp te gesels.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 12:12:21 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Yes Richardj, good to meet you too. Had a great 7000km tour without any mishap, well, after replacing our main battery in the car in Toyohandu. Soon after returning home one of the two deep cycle batteries also packed up (four years) and needed to be replaced as well.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required